Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by witmamba »

How about this..... A customer came in for a spotlight installation today - with THIS! a Vigo bought in Namibia. :aggresive:
Toyota will probably wait untill sales start dropping before they make this available locally. :evil:
Attachments
v4.jpg
v4.jpg (57.64 KiB) Viewed 3564 times
v3.jpg
v3.jpg (58.24 KiB) Viewed 3564 times
v2.jpg
v2.jpg (44.72 KiB) Viewed 3564 times
v1.jpg
v1.jpg (65.82 KiB) Viewed 3564 times
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by ThysdJ »

Where are the guys from Toyota SA now? Come explain THIS to us if you please.... :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by JohanM »

Baie Nice Hans!!!

EK dink eerder Toyota gaan daai Model launch as die Nuwe Hilux en & Fortuner gelaunch word einde van die jaar of vroeg volgende jaar.

Die huide model is net om die mark te toets wat hulle nog moet bysit om die mark te behou.
Johan Marais
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by arnize2 »

Dit is wat ek gedink het hier by ons beskikbaar gaan wees. Nie dat ek dit kan bekostig nie. :oops:
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by Stef »

Dis mos beter :thumbup:
Wonder wat TSA se offisiele verskoning is....
arnize2 wrote:Nie dat ek dit kan bekostig nie.
Ken die gevoel :mrgreen:
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by witmamba »

Johan, dis nonsens daai. Die Cruiser bakkie was al 5 jaar in Ausralie beskikbaar met push-button 4x4, toe val verkope in SA, EN EERS TOE BRING HULLE HOOM HIERNETOE. Die FJ cruiser is al amper 2 jaar in Aus beskikbaar en hulle bring hom hierdie jaar eers SA toe. In 2003 het die facelift KZ 4x4 in SA R.300K+ gekos terwyl dit in Zambie R.200K gekos het. Ons "local" toyota agente reken my klient sy bakkie is 'n dud of 'n conversion :lmao: maar hy is by Windhoek Toyota aangeskaf????????

......iemand vat VET kanse...
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by BosveldBul »

Image

Image

My pa in Moz het ook omtrent so jaar terug een gekoop daar. Nogal teen $36 000. (R260 000).
Last edited by BosveldBul on Wed Apr 13, 2011 2:45 pm, edited 1 time in total.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by ToyX4 »

JohanM, ek kan nie dink dat TSA kamtig die mark wil toets nie! Dit is ooglopend n goeie verkoper. Ek reken as Toyota n dr@l vat en n Toyota badge opsit, sal dit n top verkoper wees.

Die bakkie moes al in SA verkoop het toe die huidige Hilux bekend gestel is. Nou smeer hulle die ding wat se deure nie kan oopmaak nie aan die SA mark af.

:lmao: :lmao: @ die local agent wat reken dis n conversion! Dis pateties om die minste te se!

Jis, TSA maak my nukkerig !!!
ImageImage
Image
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by witmamba »

Meer Toyotas word in SA verkoop as in enige ander land in Afrika - toets die mark dan HIER.

Hulle wag tot die sales drop - hoor my lied.
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by ChrisF »

Toe ek in Maart 2010 n Hilux soek het ek fotos gesien van daai clubcab met die extra deure - BY n Toyota handelaar !! (die een by Cape Gate om spesifiek te wees)

En sy was binne n maand reg met wanneer dit hier gelaunch is, behalwe sonder die extra deure ... :(



MENS, ek kan n LEKKER pak stelsel in daai spasie inpas, en dan bou ek n huis binne in daai bak. :)
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5270
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by Thabogrobler »

Wel, wie ookal daai 'conversion' gedoen is is dan baie goed!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by Traveler »

ThysdJ wrote:Where are the guys from Toyota SA now? Come explain THIS to us if you please.... :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown:
Hulle kan nie verduidelik nie, want hulle besit nie hierdie forum nie. :razz: :tease:
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by ThysdJ »

Dis nie die eerste keer dat ek dit se nie, en ek sal dit in die grootbaas van TSA se gesig ook se... TSA julle rook ons lojale Toyota verbruikers, deur verouderde tegnologie, en minimale ekstras aan ons te verkoop teen premium voertuig pryse. Voorbeelde daarvan is die Vigo, en die Troopie wat hulle aan ons opdwing. Hou op om VIR ons te besluit wat ons wil he, VRA ons wat ons wil he en gee dit vir ons. Ek ry vandag 'n Ford Ranger omdat TSA besluit het ek moet...

Maar hoekom doen hulle dit? Want hulle kan, ons laat hulle toe, ons gee die vaseline aan en vra vir meer. :shock: :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by ToyX4 »

Ek stem Thys!

Selfde storie met die Cruiser bakkie wat in AUS met die V8 D4D uitkom. Ons het mos swak gehalte diesel. Maar, die V8 D4d is in die 200 Cruiser beskikbaar..... Nou verkoop hulle die ou tech 4.2 diesel nog aan die SA mark..... bring net jou eie vaseline.....

Ek wil net graag vir Toyota baie dankie se dat hulle my gedwing het om n Ford te koop. Na 116 000km is ek nog nie spyt nie, en kan ook nie wag vir die nuwe Ranger om bekendgestel te word nie. As als goed gaan, druk ek weer vir Toyota a vet toffie deur weer n Ford te koop!
ImageImage
Image
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by arnize2 »

Ek weet nie of dit moontlik is nie, maar kan mens nie vir TSA 'n e-pos stuur met 'n "link" na hierdie onderwerp en vra vir kommentaar nie?
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by witmamba »

[quote="ToyX4"]Ek stem Thys!

Selfde storie met die Cruiser bakkie wat in AUS met die V8 D4D uitkom.

Presies, dis hoekom die nuwe Cruiser se agterwiele 96mm. nader aan mekaar sit as die voorwiele - om plek te maak vir daai lekker vet d4d v8. Die 4 liter v6 is al ou nuus oorsee, maar dit hou ons maar besig tot tyd-en-wyl.

bLIXEMS :boss:
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by ThysdJ »

arnize2 wrote:Ek weet nie of dit moontlik is nie, maar kan mens nie vir TSA 'n e-pos stuur met 'n "link" na hierdie onderwerp en vra vir kommentaar nie?
Arno, sal dit lees en hulle daaraan afvee.... Die goed is al vantevore onder hulle aandag gebring, en die manne van TSA sit hier in ons midde, op hierdie einste forum....... :shock: :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
jagermeister
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
Town: Postmasburg Kalahari
Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
Real Name: Shawn
Club VHF Licence: X 90

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by jagermeister »

He he he Nam voer daai bakkies direk in van oor die see n mens kan die nuwe V8 Diesel cruiser ook daar bestel hooooor ek maar is nie seker nie en ek soek sooooooooooo graag een van daardie V8 Diesel pick Ups
ImageImageImageImageImage
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by ToyX4 »

arnize2 wrote:Ek weet nie of dit moontlik is nie, maar kan mens nie vir TSA 'n e-pos stuur met 'n "link" na hierdie onderwerp en vra vir kommentaar nie?
Nee wat Arno, ek stem saam met Thys. Hulle sal hulle nie hieraan steur nie. TSA weet hulle kan enigiets met n Toyota badge op op hulle vloere sit, en die mense sal dit koop by die duisende elke maand. Of dit nou is wat die mark wil he of nie.
ImageImage
Image
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by ChrisF »

Thys as die plaaslike Mazde handelaar (Durban weg en N1 city) nie so PATETIES was nie het ek die BT50 gekoop in plaas van die Hilux ....

Heel tevrede met die Hilux en bly met die besluit wat ek gemaak het. MAAR ek sal my waar as wrintie nie laat uitbuit deur TSA nie - daar is net te veel ander voertuie wat "op standaard" is. Toyota is beslis nie die enigste goeie voertuig op die mark nie ....
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by Traveler »

Maak nie saak hoe arrogant senior bestuur van TSA is nie. Glo my hulle is super arrogant, jy hoef net 'n vergadering of twee van NAAMSA by te woon om dit te sien. En hulle dink basies net wat hulle wil.

Elke geval maak nie saak hoe arrogant hulle is nie, niemand kan stry oor die Hilux of Cruiser se vermoee nie.

Thys, dink jy nie dit is bietjie hard om die Hilux Vigo te blameer van verouderde tegnologie nie net omdat jy kwaad is vir TSA nie?? Jy kry common rail ECU reguleerde diesel inspuiting, climate control, independant front suspension, load sensing ABS, lugsakke om net so paar te noem. Onthou die voertuig is al 5 jaar op die mark, dit is langer as die Triton, Ranger, BT50, Isuzu DTeq of Amarok. Daar is nog nie eens 'n ander Hilux/Vigo beskikbaar in ander markte wat 'n volgende generasie is nie.

Ok, 'n Cruiser kom met 'n deur, vensters en 'n asbakkie as opsies. Maar in ruil vir dit het jy 'n Cruiser.



ps. watter vervaardiger gee die verbruiker presies wat hulle voor vra?
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by Spartan »

In Aus was daar blykbaar n Vigo LTD wat uit gekom het met n 2JZ gte, dink watse lekker Van sou dit gewees het maar nou ja hier by ons stel TSA nie belang in ons nie net ons geld :thumbdown: :thumbdown: :silent: :silent:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by ThysdJ »

Traveler wrote:Thys, dink jy nie dit is bietjie hard om die Hilux Vigo te blameer van verouderde tegnologie nie net omdat jy kwaad is vir TSA nie?? Jy kry common rail ECU reguleerde diesel inspuiting, climate control, independant front suspension, load sensing ABS, lugsakke om net so paar te noem. Onthou die voertuig is al 5 jaar op die mark, dit is langer as die Triton, Ranger, BT50, Isuzu DTeq of Amarok. Daar is nog nie eens 'n ander Hilux/Vigo beskikbaar in ander markte wat 'n volgende generasie is nie.
Heinrich, ek bedoel nie Vigo se tegnologie is sub-standaard nie, maar eerder die spec levels wat sub-standaard is. As die grootbaas van TSA langs enige besige pad gaan sit en hy tel hoeveel Ford/Mazda supercabs in 10 minute by hom verbyry behoort hy te weet daar is 'n aanvraag in SA na 'n extra-cab met suicide agterdeure. :confused: :confused: :confused:

Die tegnologie comment is op die stok ou Cruiser Troopie met 80's tegnologie en spec-levels gemik wat teen premium Vigo pryse aan ons opgedien word. Mutton dressed as lamb tipe van ding... :shock: :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by JohanM »

Ek het so vinnige besoek by my plaaslike handelaar gehad, en ek het so by die verkoopsmense geluister dat die Hilux & Fortuner se shape volgende jaar gaan verander met n nuwe model. Ook dan sal die Extra Cab agterdeure kry soos die Ford Ranger.
Johan Marais
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by arnize2 »

Reg, indien die TSA manne hier onder ons is, is dit mos nou hulle geleentheid om ons almal op ons neuse te laat kyk. Kom TSA manne en Yoyota handelaars onder ons, gee vir ons die ware feite. Deur stil te bly, doen julle julself geen gunste nie, of slaap daar 'n haas by TSA.
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by Frederick »

As daar 'n ekstra cab beskikbaar kom met deurtjies wat oopmaak kan Pongola Toyota my naam op die verkoop bord skryf.
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by Borntofish »

Hulle kan nie verduidelik nie, want hulle besit nie hierdie forum nie. :razz: :tease:
'n Mens sou dink dat met soveel Toyota aanhangers op een plek dit nogal sin sou maak om 'n presence te he. Maar soos wat ek Toyota
Suid Afrika ken is dat hulle agter die Franchised dealers weg kruip meeste van die tyd.
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Hilux extra cab - WITH OPENING BACK DOORS!!!

Post by Spartan »

arnize2 wrote:Reg, indien die TSA manne hier onder ons is, is dit mos nou hulle geleentheid om ons almal op ons neuse te laat kyk. Kom TSA manne en Yoyota handelaars onder ons, gee vir ons die ware feite. Deur stil te bly, doen julle julself geen gunste nie, of slaap daar 'n haas by TSA.
Jy praat nou van ''BALL's'' iets wat nie deesdae volop is nie hulle kyk net hoe dik is jou wallet. :evil: :evil:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”