Dit lyk my daar is nog so plekkie of wat oop die naweek. Wie stel belang? Ek en Cassie gaan met die Pajero hom ry.
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... post155353
Rust de Winter trail 1-2 Maart 2008
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter trail 1-2 Maart 2008
Bennie, jy verstaan nie hoe graag wou ek saam gaan ry het nie!
Eerstens kry ek Vrydag kuikens, maar dit is oorkombaar.
Maar my skoonsus se kleintjie word Sondag gedoop. Ek wou hulle betaal om n maand uit te stel.
Maar nou ja. Julle moet maar baie foto's neem en dit geniet.
Ek wil probeer om hom oor so 7 weke van nou af te gaan doen

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter trail 1-2 Maart 2008
En sien ek nie uit daarna nie ne :D :D :D :D :D
Sorry jy kan dit nie maak nie Riaan.
Maar as jy dan oor so sewe weke gaan (hang net af van datums, dan sal ek jou wil join ook) gaan ek saam.
Sorry jy kan dit nie maak nie Riaan.
Maar as jy dan oor so sewe weke gaan (hang net af van datums, dan sal ek jou wil join ook) gaan ek saam.
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Rust de Winter trail 1-2 Maart 2008
Riaan
Lyk my die anties in jou lewe het jou maar redelik ge-whip
Lyk my die anties in jou lewe het jou maar redelik ge-whip
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Rust de Winter trail 1-2 Maart 2008
Ja-nee Bennie, hulle het my.
Cas, dit sal so by 19/20 April rond wees.
Maar ek sal sien nader aan die tyd. Help nie ek beplan nou al iets nie, want baie kan gebeur om dit nie te laat gebeur nie.
Cas, dit sal so by 19/20 April rond wees.
Maar ek sal sien nader aan die tyd. Help nie ek beplan nou al iets nie, want baie kan gebeur om dit nie te laat gebeur nie.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rust de Winter trail 1-2 Maart 2008
Ek gaan die naweek daarna die Swazu Reg Raid doen. So as dit nie kan rialiseer nie sal ek darem my fix die naweek daarna kry. Maar ek sal regtig like om te gaan as julle gaan
To God be the glory