Page 1 of 1

Meat to Botswana

Posted: Thu Apr 07, 2011 10:35 am
by maniebrandweer
Hi, ek is oppad Botswana toe vir die paasnaweek. Ons mag geen vleis in vat Botswana toe nie. Weet iemand waar ons vleis kan koop in Botswana. Ons roete is Lobatse, Jwaneng, Sekoma en Kokotshwa. Ek weet hulle het winkels soos Choppies, maar weet nie waar hulle ooral is nie, en is daar moontlik slaghuise op die roete.

Re: Meat in Botswana

Posted: Thu Apr 07, 2011 10:40 am
by OOOOMS
Manie, net 'n 'shot in the dark' mail hulle?

http://www.botswanatourism.co.bw/gettin ... ments.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Dalk kan hulle help.

Re: Meat to Botswana

Posted: Thu Apr 07, 2011 11:02 am
by maniebrandweer
Dankie Mark ek doen dit dadelik!