Onbeplande "4x4" trip!

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
TJL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 30
Joined: Fri Mar 18, 2011 11:45 am
Town: Kliprivier
Vehicle: Previous Luxes:1998 Toyota Hilux SFA 2.8TD DC 4x4, 2 x 2.8D single cabs, 3.0 DE, 3.0 d4d x 3, 4.0 V6 Current : 2.8 GD6 4x4 D cab
Real Name: Theuns

Onbeplande "4x4" trip!

Post by TJL »

Was so bietjie weg met die karavaan die naweek van die 25ste Maart na klein paradys in Brits, op die foto (voor die reen) is my laaitie met 'n mooi karp en in die agtergrond is my "old school" setup van karavaan en hilux! dit was my eerste trippie met my nuwe lux en hy het hom goed van sy taak gekwyt! Veral nadat dit op die eerste aand begin reen en nooit opgehou het nie! Met die oppak maandagmiddag en die stuk opdraande uitsleep moes ek die "kort kierie" inspan om deur die nat turf te kom met die 1.2 ton agter my, en die hilux het nie eers gekreun nie! dit was pure plesier! en sommer bietjie onbeplande aksie ook!

PS. die spore wat ek getrap het gaan 'n rukkie vat om te herstel - sorry oom!
Attachments
Klein Paradys brits.jpg
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Onbeplande "4x4" trip!

Post by OOOOMS »

Klein P, nogal oulike staanplekke, so tussen die bome :thumbup:

Net gewoonlik teveel mense na my sin :thumbdown:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Onbeplande "4x4" trip!

Post by CasKru »

Lyk al te lekker
To God be the glory
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Onbeplande "4x4" trip!

Post by The Legend »

Ou seun dit is n baie mooi vis daai. :thumbup: :thumbup:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Post Reply

Return to “Trip Reports”