Vervoer van vleis in Botswana

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Dorslandtrekker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Mon Jun 14, 2010 11:48 am
Town: Pretoria
Vehicle: Isuzu 280 D/C 4x4 Warn winch, Snorkel, Camel suspension, Duel Battery, AHA Camper, Solar Panel, VHF/29 Mhz Radio, Maluti Rims, Hankook 30x9.5x15, Ekstra brandstof 50 Liter, Moeilikheid ..... Niks.
Real Name: Frik
Club VHF Licence: X 70
Location: Mountainview

Vervoer van vleis in Botswana

Post by Dorslandtrekker »

Wie kan vir my sê wat is die nuutste verwikkeling ivm die vervoer van vleis in Botswana? Met die uitbreek van Bek en Klouseer in KZN, hoe affekteer dit die man op pad. Ons ry Maandag na Zambië en wil darem 'n stukkie bees saam neem. :?: :?:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vervoer van vleis in Botswana

Post by OOOOMS »

Frik, ek verneem dit gaan wel 'n probleem wees.

Maar jy kan in Kasane bees vleis koop :thumbup:
Dorslandtrekker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Mon Jun 14, 2010 11:48 am
Town: Pretoria
Vehicle: Isuzu 280 D/C 4x4 Warn winch, Snorkel, Camel suspension, Duel Battery, AHA Camper, Solar Panel, VHF/29 Mhz Radio, Maluti Rims, Hankook 30x9.5x15, Ekstra brandstof 50 Liter, Moeilikheid ..... Niks.
Real Name: Frik
Club VHF Licence: X 70
Location: Mountainview

Re: Vervoer van vleis in Botswana

Post by Dorslandtrekker »

Mark,
Ma sal maar die meeste van die vleis, maalvleis en wors, vooraf gaar maak en maar ander gaar disse maak om hulle gelukkig te hou tot by Katima.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vervoer van vleis in Botswana

Post by OOOOMS »

Frik, stuur 'n epos aan Botswana tourism en hoor by hulle en hou dan die epos reply indien dit positief is,

http://www.botswanatourism.co.bw/gettin ... ments.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Gaan julle deur Ngoma Bridge grenspos? Indien sal hulle jou vleis ook daar neem wat hulle sien!
Anders weereens stuur 'n mail aan: info2@namibiatourism.com.na , en hoor wat hulle toelaat vir Namibia :wink2:
Post Reply

Return to “Open Discussion”