klein letaba 19/03/2011met foto's
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
klein letaba 19/03/2011met foto's
Gaan bietjie die naweek beach toe. Wie wil saam kom.
Last edited by Vlak vark on Mon Mar 21, 2011 4:14 pm, edited 1 time in total.
One life, one dream, one toyota
Re: klein letaba 19/03/2011
Boet, bietjie kort kennis.....Vlak vark wrote:Gaan bietjie die naweek beach toe. Wie wil saam kom.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: klein letaba 19/03/2011
Dit is die rivier se skuld. Die het so lank gevat om te sak.
One life, one dream, one toyota
Re: klein letaba 19/03/2011
Sou nou lekker geweees het, maar die tyd is te min....Vlak vark wrote:Dit is die rivier se skuld. Die het so lank gevat om te sak.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: klein letaba 19/03/2011
Eerstens dankie aan Faggie, Karen en Jurie wat saamgegaan het. Dit was vet pret met die rivier wat nog bietjie geloop het.
Aan die wat uitgemis het, julle het groot gemis. Die foto's sal volg sodra ons in die dorp is waar daar 3g is.
GREAT WEEKEND WITH GREAT RUGBY
Aan die wat uitgemis het, julle het groot gemis. Die foto's sal volg sodra ons in die dorp is waar daar 3g is.
GREAT WEEKEND WITH GREAT RUGBY
One life, one dream, one toyota
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: klein letaba 19/03/2011met foto's
Lyk my julle het dit geniet daar kan nie wag om weer n 4x4 te he nie dan is ons weer elke naweek daar
5de Rat brights
- FdP4X4
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Thu Oct 07, 2010 10:51 am
- Town: Letsitele
- Vehicle: HILUX 2.7 4X4 DC
- Real Name: Faggie
Re: klein letaba 19/03/2011met foto's
Hi Nico en Cristie, nee ek en Karin praat nou dankie vir julle, julle is vriende duisend en dit was erg lekker die naweek. Oor die rugby praat ons niks. Ons sit en beplan al die volgende naweek Jurie reken ons moet die ander roete ook bietjie probeer hoe dit ook uitwerk dit gaan vet pret wees. Nogmaals dankie vir als. Groete die Du Plessis gesin. Dankie jys 'n ware DT op die gebied.
Life is a journey, enjoy the ride in a HILUX.
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: klein letaba 19/03/2011met foto's
Hi Nico, Faggie julle moet bietjie Tzaneen se kant toe ook ry dan reel ons om hier in die berge te gaan ry hier is n paar lekker roetes hier !!!!
5de Rat brights
- FdP4X4
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Thu Oct 07, 2010 10:51 am
- Town: Letsitele
- Vehicle: HILUX 2.7 4X4 DC
- Real Name: Faggie
Re: klein letaba 19/03/2011met foto's
Hi Paul ja ek hoor jou ons moet iets reel, die gogga het ons fam seer gebyt ek dink daar kom nog 'n paar naweke op wat ons kan gaan speel. Ek sal graag die bos/plantasie ding wil doen maar hel die letaba doen dit. Ons moet kontak maak pm my jou sel no asb. Groete Faggie
Life is a journey, enjoy the ride in a HILUX.
Re: klein letaba 19/03/2011met foto's
Nico. nice pics Ek's nou skoon jaloers.....!
Julle moet almal asb laat weet, daai plantasies ry is baie lekker :!: :!: :!:Paul Grobler wrote:Hi Nico, Faggie julle moet bietjie Tzaneen se kant toe ook ry dan reel ons om hier in die berge te gaan ry hier is n paar lekker roetes hier !!!!