Sekoma Botswana
- maniebrandweer
- High Range 4WD
- Posts: 97
- Joined: Wed Aug 26, 2009 7:38 am
- Town: Centurion
- Vehicle: "ALPHA-MALE" Hilux 2700i DC 4X4
- Real Name: Manie
Sekoma Botswana
Weet enige iemand of daar al petrol in Sekoma Botswana beskikbaar is. Ek is oppad Mabua toe en wil weet waar is die laaste volmaak plek. Daar was 'n jaar terug net diesel beskikbaar. Dalk is iemand in tussen daar verby. Ek weet hulle was besig met op gradering.
Re: Sekoma Botswana
Manie, ek's nie nou met jou nie, verskoon ma bedoel jy nie Mabuo nie[gmap] [/gmap]maniebrandweer wrote:Weet enige iemand of daar al petrol in Sekoma Botswana beskikbaar is. Ek is oppad Mabua toe en wil weet waar is die laaste volmaak plek. Daar was 'n jaar terug net diesel beskikbaar. Dalk is iemand in tussen daar verby. Ek weet hulle was besig met op gradering.
- maniebrandweer
- High Range 4WD
- Posts: 97
- Joined: Wed Aug 26, 2009 7:38 am
- Town: Centurion
- Vehicle: "ALPHA-MALE" Hilux 2700i DC 4X4
- Real Name: Manie
Re: Sekoma Botswana
OOOOMS ek is oppad Mabua toe via Sekoma af na Kokothua met die kaplyn na Mabua, en ek wil graag by Sekoma volmaak as daar petrol is, anders moet ek by Jwaneng volmaak wat 90km voor Sekoma is. Hoop dit is bietjie duideliker.