Page 1 of 1

Pas 15" Rims op n Terios ????

Posted: Thu Mar 10, 2011 1:07 pm
by African Child
Ons wil van die standaard wiele afgaan na 15" en n paar BFG A/T opsit. Agter behoort dit nie n probleem te wees met die drommetjies nie, maar eks nie heeltemal seker of dit voor die calipers gaan clear nie. Het iemand raad?

Re: Pas 15" Rims op n Terios ????

Posted: Thu Mar 10, 2011 1:13 pm
by jan30
Volgens my verskaffer sal die 15'' pas maar jou probleem gaan wees om die regte rim met die regte offset te kry wat sal pas op die terios wat voldoende is vir offroad. :think: :think:

Re: Pas 15" Rims op n Terios ????

Posted: Mon Mar 14, 2011 5:15 pm
by African Child
Dankie, het daai verskaffer nie n paar staal rims met die regte offset nie? Ek soek vir my Hilux ook n paar 7.5 of 8" , R15's man? :beg: