Page 1 of 1

Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 11:22 am
by BlumTRD
Die man het so bietjie te veel ge------- gegee

Daar was wel 2 koelbokse agter op plus die 6 packs Wat agter gebly het .
Image

Image

Re: Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 11:30 am
by CasKru
Met eish

Re: Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 11:34 am
by FUDGES
Met eish ja

Re: Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 12:21 pm
by tersmit
Hou gou my bier vas, ek wil iets probeer !!

Re: Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 2:23 pm
by Traveler
Het hy gemik vir die muur of vir die oprit???

Re: Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 2:27 pm
by Tjokkie
As dit 'n Land Rover was sou hy buite die erf gestaan het en die elektriese heining kon gebruik om die kar te jump start

Re: Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 2:45 pm
by BlumTRD
:lmao:

Die bestuurder het gese hy het gedink hy was in Dunwoodie Laan
wat nie n T-Aansluiting (Cunningham Laan)is nie . dis nog een straat boontoe berg se kant toe .

Maar ek moet se die briek merke (oppie pad- Natuurlik :laugh2: :laugh2: ) begin eers in die
helfte vannie dwars straat so met ander woorde
die BB vannie cruizer het al die chevron geraak voor daar gebriek was

Re: Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 2:51 pm
by CasKru
Ek het nie geweet Jaques Kallis het 'n Land Cruiser nie

Re: Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 5:08 pm
by Mud Dog
Weetie van voor af, maar daar blyk min skade te wees aan die Crooza. Gelukkig het hy nie in die 'meter box' vas gery nie ... kon wel 'n skokende ervaaring gewees het. :blink:

Re: Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 5:23 pm
by CasKru
Mud Dog wrote:Weetie van voor af, maar daar blyk min skade te wees aan die Crooza. Gelukkig het hy nie in die 'meter box' vas gery nie ... kon wel 'n skokende ervaaring gewees het. :blink:
Dan sou sy onderbroek baie dieselfde kleur as die Cruiser gewees het :twisted:

Re: Top gear se land cruiser ?

Posted: Tue Mar 01, 2011 7:51 pm
by Mud Dog
:lol: :lol: :lol: