Toyota Hilux 2.7 P Petrol verbruik (2000 en op modelle)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria

Dagse manne,
Vinnige vraag vir al die manne met die 2.7 petrol hilux bakkies 2000 en op modelle.
Wat is die standaard petrol verbruik wat julle ervaar op standaard motors sonder enige modifikasies stads verkeer en langpad.
My seun het na amper 'n jaar se soek op 'n mooi 2.7 afgekom en gaan moontlik sy polo inruil op die bakkie maar hy wil net eers naastenby weet hoe is die outjies op petrol verbruik.
Julle terugvoer sal wardeer word.
Groete

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Toyota Hilux 2.7 P Petrol verbruik (2000 en op modelle)
Sy petrol verbruik is van die beste wat ek nog onder bakkies gesien het.Hy verbruik die meeste van die lot
Spot sommer net.Standaard met standaard wiele (245) en jy ry mooi kan jy 8km/l maak.Myne het 31" wiele en die beste wat ek nog gekry het was 7.8 km/l.Gemiddeld kry ek 7-7,5 km/l.
Hier is manne hier wat al tot 9km/l gekry het

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Toyota Hilux 2.7 P Petrol verbruik (2000 en op modelle)
So mens kyk so min of meer na 10-14 liter per 100km as ek dit reg verstaan?
Wat sal julle se is 'n billike prys vir 'n 2001 2.7 double cab met so om en by 250000ks op die klok?
Ekstras sluit in canopy en tjm bullbar en lyk na nuwerige BF all terrains
Bakkie staan tans op die vloer vir R89k
Wat sal julle se is 'n billike prys vir 'n 2001 2.7 double cab met so om en by 250000ks op die klok?
Ekstras sluit in canopy en tjm bullbar en lyk na nuwerige BF all terrains
Bakkie staan tans op die vloer vir R89k
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Toyota Hilux 2.7 P Petrol verbruik (2000 en op modelle)
As dit 'n 4x4 is klink dit nie te dronk nieRooiLux wrote:So mens kyk so min of meer na 10-14 liter per 100km as ek dit reg verstaan?
Wat sal julle se is 'n billike prys vir 'n 2001 2.7 double cab met so om en by 250000ks op die klok?
Ekstras sluit in canopy en tjm bullbar en lyk na nuwerige BF all terrains
Bakkie staan tans op die vloer vir R89k
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Toyota Hilux 2.7 P Petrol verbruik (2000 en op modelle)
Ja dis 'n 4x4.
Sal gou vanaand saam die laaitie gaan en gan kyk na die bakkie.
Prys gewys klink dit die moeite werd of moet mens maar afstry of is die prys te hoog?

OK ander vraag,
Herken een van julle die bakkie of ken jul die eienaar?

- Attachments
-
- media.jpg (23.69 KiB) Viewed 1748 times
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Toyota Hilux 2.7 P Petrol verbruik (2000 en op modelle)
'n ou moet maar altyd kyk vir 'n beter prys.Probeer ook die vorige einaar se details te kry.Dan kan jy by hom hoor of daar enige pyne is en of die kilo's reg is
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Toyota Hilux 2.7 P Petrol verbruik (2000 en op modelle)
Dis n baie goeie petrol vebruik daai.Maar hier in die hoeveld kyk ons meer in die lyn van 6.5 tot 7 km/l.Seker maar die Taxis wat ons rond rondneukgeorge wrote:Sy petrol verbruik is van die beste wat ek nog onder bakkies gesien het.Hy verbruik die meeste van die lot
Spot sommer net.Standaard met standaard wiele (245) en jy ry mooi kan jy 8km/l maak.Myne het 31" wiele en die beste wat ek nog gekry het was 7.8 km/l.Gemiddeld kry ek 7-7,5 km/l.
Hier is manne hier wat al tot 9km/l gekry het
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Toyota Hilux 2.7 P Petrol verbruik (2000 en op modelle)
Ek kry so 7 tot 7.5 en as ek teen 80km/h deur die Karoo Cruize kry ek so 8 en soms selfs 8.5
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- shaunmeizter
- High Range 4WD
- Posts: 59
- Joined: Tue Jun 17, 2008 3:51 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: Toyota Hilux 2.4 DC & Fortuna 3D4D 4x4
- Real Name: Shaun
- Location: Bellville
Re: Toyota Hilux 2.7 P Petrol verbruik (2000 en op modelle)
Het 4x2 2700i 2003 d/c en gee maar gas op die oop pad. Gem was so 7-7.5km/l het hom laat chip en tune so 2 weke terug. Kry 115kW nou uit en kry so 8.5km/l en ry hom steeds lekker hard met aircon vol oop.
Wil hoor by ander manne hier, sien my gasorse pyp gee so sagte blaas by voor boksie besig om te gaan. Is die freeflow beter vir krag en petrol.
Sien nadat Andile Lungisa se YL Party Des sal al die Noord Afrika se kinders nou in opstad kom teen hul ouers so nou gaan petrol skyrocket.

- Christian Kuun
- Low Range 4WD
- Posts: 155
- Joined: Mon Mar 31, 2008 11:38 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 2008 Tuna V6 4x4 Manual
- Real Name: Christian Kuun
- Location: Onder die Wyntenk
Re: Toyota Hilux 2.7 P Petrol verbruik (2000 en op modelle)
Mannetjie die bakkie toe gevat? Indien, hoe loop hy?
Terloops, nou bietjie laat maar what the hell- Gemiddeld op die 2.7's is maar tussen 7-7.5km/l. Beter as jy mooi ry en swaarder as jy HARD ry. As alles uitgecheck het is R89k nie n slegte prys nie maar stry maar altyd n bietjie af. Dis Afrika en die verkoopsmanne werk die "afstry faktor" in by hulle pryse.

Wynkop Kuun
O82 6l5 8lO5
O82 6l5 8lO5