Page 1 of 1

Radios for sale

Posted: Thu Feb 10, 2011 9:39 pm
by Hi-Hilux
Ek dra glad geen kennis van die goed nie, dit wat ek weet van radios is dit wat ek op die forum lees van VHF en 29mhz en dat die een nie met die ander kan praat nie....
Hier was laatmiddag iemand by my wat van los goed wil ontslae raak want hy trek Whk. Ek kan by hom die volgende kry : Tedelex PE3000 cb pa analog 29mhz (so iets) R400 en n Alinco DX701 VHF met tunerbox R4500.

Is die goed vir bakkies, gaan ek my tyd en geld mors? Soos ek se ek weet net van kar radios wat cd's speel...lol

Re: Radios for sale

Posted: Thu Feb 10, 2011 9:50 pm
by Hi-Hilux
Ek kry niks oor Tedelex PE 3000 nie maar wel oor TE 3000, ek het dalk verkeerd gehoor...

Re: Radios for sale

Posted: Thu Feb 10, 2011 10:32 pm
by zepplin
Trevor, wait for the morning & I'm sure F_D will help you out with his expert knowledge.

Re: Radios for sale

Posted: Fri Feb 11, 2011 6:59 am
by Hi-Hilux
:boredom:

Re: Radios for sale

Posted: Fri Feb 11, 2011 7:31 am
by Family_Dog
Trevor, los die Alinco uit. Klink vir my dit kan miskien a HF radio wees, ek het dit nog nie 'ge-google' nie.

Die Tedelex TE3000 is sowat 30 jaar oud, weet nou nie of dit 27MHz (CB...) of 29MHz is nie.

Nuwe VHF radios begin by R1850 en 'n nuwe GME GX300 29MHz radio is R1485.00.

As jy rerig radios wil he, sal ek vir jou 'n prylys met spesifikasies aanstuur van verskillende modelle wat beskikbaar is.


-F_D

Re: Radios for sale

Posted: Fri Feb 11, 2011 10:31 am
by Hi-Hilux
Die ou sal dit later vir my bring sodat ek kan sien hoe dit lyk, dan sal ek vir oom kan se 27of29. Mark ek gaan nou huistoe dan sal ek die 4 handhelds wat ek gekoop het se details hier post vir jou

Re: Radios for sale

Posted: Fri Feb 11, 2011 11:02 am
by Hi-Hilux
Die hand radios is 3x Motorola GP320 en 1x Motorola Radius P110....dit was N$350 vir die 4 radios op die veiling. Mark wat wil jy agter op die radio weet?

Re: Radios for sale

Posted: Fri Feb 11, 2011 11:32 am
by Hi-Hilux
Mark dis alles wat agter op die hand radios is