please help with som info on reservations
Posted: Wed Feb 09, 2011 2:45 pm
Halllooo almal
Ek was hilux loos maar het uiteindelik weer ietsie gekoop, maar moet my nou nie afslag nie, dis nie 'n hilux nie....(colt v6) en ek gaan nog my toy v6 koop .... eendag as die geldie kom.... maar ek weet julle ouens op die hilux forum is seker die mees hulpvaardigste en vriendelikstre ouens, so ek nader julle vir biekie hulp as een van julle dalk weet: my neef het hierdie ook op die 4x4 com forum geplaas:
So I just got the 4x4 and want to do the Botswana thing - only one problem - 3rd bridge is full.
We are planning to go to Nxaipans (there is space available) and then on to Moremi, Savuti and on to Kasane.
Now apparently Moremi is fully booked. What alternatives is there with contact details? (Maybe something just outside the park that we can still enter as dayvisitors)
Any contact details for Savuti to do reservations? And if full any alternatives please!