2.7 VVTi inligting

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

2.7 VVTi inligting

Post by rood »

Een van my vriende stel daarin belang om die 2006 2.7 VVTi Hilux te koop, in n puik toestand, onder die 80 000km op die klok. Is n bejaarde omie se bakie wat hy wou inruil vir n nuwe Legend 40 maar Toyota wil hom nie sy prys gee nie, nou wil hy hom uit die hand verkoop.
Ek ken nie die petrol bakkies nie aangesien ek twee diesel Hiluxes het.

WAT IS DIE VOOR EN NADELE VAN DIE BAKKIES is die eintelike vraag? nl:dieste, brandstof verbruik ens.
Attachments
2.7 vvti
2.7 vvti
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2.7 VVTi inligting

Post by OOOOMS »

Rood, puik vortuig! Bietjie dors, en gewoonlik net 2x4
User avatar
Tiger7
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 972
Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
Real Name: Jonathan

Re: 2.7 VVTi inligting

Post by Tiger7 »

Ek ry 'n 2.7 vvti 2007 4X4

Kry in die dorp 7.5 km/l
as jy snelweg ry teen 130km/h dan sak dit tot 7km/l
Moet bylas myne het 31"x12.5"R15 BF MUD's en Ironman suspension.
TJM bulbar en 9000p winch.

Kan regtig nie kla oor enigiets nie.
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: 2.7 VVTi inligting

Post by Rebel 4x4 »

Tiger7 wrote:Ek ry 'n 2.7 vvti 2007 4X4

Kry in die dorp 7.5 km/l
as jy snelweg ry teen 130km/h dan sak dit tot 7km/l
Moet bylas myne het 31"x12.5"R15 BF MUD's en Ironman suspension.
TJM bulbar en 9000p winch.

Kan regtig nie kla oor enigiets nie.
As ek een kry soos joune, koop ek hom dadelik. Die laaste 4 maande 6 mense wat belang stel in Rebel, maar kannie hom laat gaan vir 'n olie bom Diesel nie, ek soek petrol...... boonop, maak slim Toyota nie meer 4x4 in petrol nie, net V6 in double cab.....

Dis hoender snot bollie!!!!! (dat hulle nie meer 2.7 4x4 maak nie - in single cab) :cooldude:
Sent from my iPhone
Image
Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”