Page 1 of 1

SilwerIons

Posted: Mon Jan 17, 2011 4:40 pm
by Piesang
Gebruik SilwerIone vir die vernuwing van liggaamselle.

SilwerIone bevorder die herstel van die elektriese lading en suurstotoevoer in liggaanselle, sodoende word skadelike bakterië, swamme,en sekere virusse vernietig.

Wend vrylik aan:
- Abses, Druksere, Atletiese voete, Blase, Velknaker, Gordelroos, Koorsblare, Hormoonvlekke, Vaginale infeksie en -droogheid, Akneë,Alergië, Ekseem, Baba s brandboudjies, Spuit in oë vir hooikoors, Spuit in neus vir sunis, ens -

Vir die kampeerder en 4x4 manne
Sonbrand, Snywonde, Skrape, Maag aandoening, Insekbytplekke - brandwurm-muskiet-spinnekop-vlooi, Wond ontsmetting,- spuit ook oor voedsel, hou voedsel langer vars.

Ek het dit al die Frydag 13:00 oor die helfde van 'n avo gespuit en buite die yskas gelos teen kamertemp en dit kon nog die Maandag geeet word.

Laat weet as jul belangstel, sal prysse gee en moet nog kyk wat posgeld gaan wees.

Sal kyk en die fotos van my selfoon af oorsit om tewys hoe dit op 'n seun gewerk het wat met 'n qwat geval het en hoe die avo gelyk het die Maandag.

Re: SilwerIons

Posted: Mon Jan 17, 2011 4:54 pm
by Bushwacker
Waar kan ons meer inligting hieroor kry?

Re: SilwerIons

Posted: Mon Jan 17, 2011 5:54 pm
by CasKru
YEs Pieter... stel ook belang om meer inligting te kry

Re: SilwerIons

Posted: Mon Jan 17, 2011 7:02 pm
by Piesang
Ek is 'n agent daarvoor, sal more meer inlgting gee as ek agter die rekenaar is, my selfoon beperk my met die plaas van pos.

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 8:23 am
by Piesang
SilwerIons verwyder alle kiemme war dit gespuit of aan gesmeer word. Daar is ook groot sukses met Vigsleiers wat dit op seer plekke gebruik. Sie SilwerIons verwyder alle kieme op die wond en as die kiemme verwyder is dan moet die liggaam die wond van binne genees.

Die ouetehuis maak gebruik daar van vir die bedsere van die bejaardes.

Friende van ons se seun het ekseem in 'n baie erg graad en krap hom deur die nag stukkend en van hul die SilwerIons vir hom gebruik is dit baie beter.

Hierdie seun het met 'n qwat geval
Image
Image

Hierdei is vyf dae na behandeling met SilweIons
Image

Jy kan die SilwerIons oor jou kos pruit voor jy dit in die yskas bêre en dit sal langer hou is vir my gesê. So Frydag by die werk eet ek die dag avo en spuit toe bietjei SilwerIons op die deel wat ek neersit en vergeet daarvan en die Maandag oggend toe ek by die werk kom kry ek 'n avo wat ek nog kon eet. Ek het toe weer dit gedoen om te toets en hier is hoe die avo die maandag gelyk het.
Image

Image

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 8:41 am
by CasKru
Baie interesant. Stuur vir ons bietjie meer info oor die produk self seblief. (verpakking, tipes, pryse etc)

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 9:13 am
by Piesang
Gaan beitjie rof by my op die oomblik kom nie by als uit, gaan netnou 'n pakkie wegstuur dan sal ek sien wat dit kos en dan sal ek sommer al die ander by sit.

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 9:32 am
by CasKru
Piesang wrote:Gaan beitjie rof by my op die oomblik kom nie by als uit, gaan netnou 'n pakkie wegstuur dan sal ek sien wat dit kos en dan sal ek sommer al die ander by sit.
Dankie Pieter

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 10:37 am
by jan30
My wife gets hectic hayfever so i might be interested if you can give me some more information.
:thumbup:

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 10:51 am
by Royco
Sounds like it's fantastic stuff!
I'll definitely give it a try....

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 1:43 pm
by Piesang
Na my pa se hartomleining het die dr gesê dis reg hy kan dit op die snywonde gebruik.

Daar is geen nuwe efekte nie, net mense wat alergis is vir silwer, soos kannie silwer oorbelle of ring dra nie moet dit eers op 'n klein deel van die vel toets.


Gel - die skoon gel is vir op oop wonde en in die mond en neus vir koorsblare. As my oë baie juik smeer ek 'n klyn bietjie in die hoek van my oog.
- gesigroom gel is vir die vroue, dit bevat 'n bevogtiger in en kan op kreusplekke ens gebruik word.

Het eendag vir 'n piekniek een van die leë 500ml bottels gevat om melk in te gooi en nie ers uitgespoel nie, was nog so druppel onder in bottel. Die melk het vir twee dae buit die yskas vars gebly, maar moet nog nie my woord daarvoor vat nie ek wil dit nog eers weer toets.

Ek het altyd 'n botteltjie in my bakkie as ek gaan 4x4.

Vir die bejaardes hier op die forum, vryf die gel in opm die oumens kolle en die kolle gaan weg. Skoonpa gebruik dit gereeld daarvoor.

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 2:08 pm
by CasKru
Thanks Pieter. Ek sal die einde van die maand weer met jou gesels

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 2:17 pm
by Stef
Maak asb daai bank details beskikbaar ou maat :beg:

Ek sal voorlopig die skoon gel vat..het 'n wilde ekseem op my hand nadat ek dit per ongeluk in 'n pan verf gedruk het 2 jaar terug. Sukkel om ontslae te raak daarvan. :silent:

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 2:45 pm
by Piesang
Stef wrote:Maak asb daai bank details beskikbaar ou maat :beg:

Ek sal voorlopig die skoon gel vat..het 'n wilde ekseem op my hand nadat ek dit per ongeluk in 'n pan verf gedruk het 2 jaar terug. Sukkel om ontslae te raak daarvan. :silent:

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 3:44 pm
by george
Piet sal die goed vir Spat are werk?

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 4:04 pm
by CasKru
george wrote:Piet sal die goed vir Spat are werk?
George... as jy wil spatare het dan sal jy baie moet staan.. ek dink nie die goed gaan vir jou spatare gee nie :twisted:

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 4:24 pm
by Piesang
george wrote:Piet sal die goed vir Spat are werk?
Goerge ek het nog nie self spat are nie, sal vir jou uitvind.

Re: SilwerIons

Posted: Tue Jan 18, 2011 4:33 pm
by Stef
Piesang wrote:Gebruik forum naam as verw en PM my met adres wanneer inbetaal is.

Oja en 10% van die produk prys sal op ons fonds insameling projek oor geplaas word.
Maak so ...en cool :thumbup:

Re: SilwerIons

Posted: Wed Jan 19, 2011 7:56 am
by Royco
Hi Pieter, is that branch code correct?
Standardbank tells me it should be 200312 :!: :?:

Re: SilwerIons

Posted: Wed Jan 19, 2011 10:09 am
by Piesang
Piesang wrote:
george wrote:Piet sal die goed vir Spat are werk?
Goerge ek het nog nie self spat are nie, sal vir jou uitvind.
Het van die vervaardiger 'n pos van oggend gekry
Hi Pieter, ons het positiewe reaksie gekry van 'n Dr la Ros wat dit gebruik. Hy smeer die hydro gel (die skoon gel) aan. Ek weet nie hoe dikwels nie. Ek smeer dit so 4-5 dae 1x per dag aan. Sien nog nie veel verandering nie. Sal seker beter wees as ek meer dikwels aansit.

Re: SilwerIons

Posted: Wed Jan 19, 2011 10:12 am
by Piesang
Royco wrote:Hi Pieter, is that branch code correct?
Standardbank tells me it should be 200312 :!: :?:
Skies Roy sien nou eers ek het dit verkeerd gehad, die verkeerde no ge dubbel.

Thaks vir die reg wysing.

Re: SilwerIons

Posted: Wed Jan 19, 2011 10:14 am
by Royco
Dankie.
Stuur nou vir jou 'n PM.

Re: SilwerIons

Posted: Wed Jan 19, 2011 12:14 pm
by Piesang
Royco wrote:Dankie.
Stuur nou vir jou 'n PM.
PM gekry :thumbup:

Re: SilwerIons

Posted: Wed Jan 19, 2011 4:57 pm
by Witblits
We have been making and using our own for many years now. You can buy a kit and get further info at http://www.silvergenesis.com" onclick="window.open(this.href);return false;. This is where the saying "born with a silver spoon in the mouth" comes from. Natural antibiotic only available to the nobles in those days. But, there are also people on the web saying you can go blueish grey in the face from using colloidal silver. So, do your own research and then take the decision.

Re: SilwerIons

Posted: Thu Jan 20, 2011 12:43 pm
by Stef
Pieter,

PM gestuur

Re: SilwerIons

Posted: Thu Jan 20, 2011 1:47 pm
by Piesang
Stef wrote:Pieter,

PM gestuur
:thumbup: