Ek will net weet wat is die regte manier om 'n swart pot voor te bery.
Sal graag ander se insette wil sien.
Ek skuur die pot net verskriklik totdat die pot glat is,
Kook daarna aartappels en uie om die olie op te los.
Wat maak julle?
Swart Pot Voorberyding
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Swart Pot Voorberyding
Ek maak die Mandela microwave so warm as ek kan en gooi asyn (2 Koppies) in en skud die bedryf met die deksel op. Dit haal glo die staal smaak uit en seel die Cast Iron ?? daarna braai ek spek en uie en is reg vir die res. Hoop dit help, het dit al met drie potte gedoen en selfs n pot wat vrot geword het werk dit ook voor. Verwyder net eers die vrot kos en wurms.
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Swart Pot Voorberyding
As jy klaar is met die skuur en die asyn om die metaal smaak uit te kry dan maak jy so:
- Smeer die pot met Wholesome vet uit
-Maak die pot baie warm todat hy begin rook
-Vee die binnekant uit met Carlton papier
-Smeer weer en herhaal proses todat jy 'n lekker blink lagie binne die pot het... Ek brand my pot gewoonlik so 6 keer om 'n lekker lagie te kry.
-Vee oortollige vet af
-Bere die pot met 'n stuk koerant papier binne... dan roes hy glad nie.
Moenie kook-olie gebruik om jou pot in te brand nie. Die pot raak galsterig na 'n rukkie...
Hoop dit help...
...annersins, kom kuier, dan brand ons daai outjie lekker in

Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Swart Pot Voorberyding
'n Brass borsel voor aan jou boor help nogal met die skuur deel.
Know what you don't know.