Engine liggie het aan gekom
- NicoP
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 357
- Joined: Tue Mar 23, 2010 8:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7, SFA conversion, 33" Maxxis, 4.5 inch lift
- Real Name: Nico
- Contact:
Engine liggie het aan gekom
Van oggend toe ek ry in centurion kom die engine liggie aan en my speedo werk nie. Gaan die 2 hand aan hand? Ek het van centurion na krugersdorp gery en 130km later loop die bakkie nog soos n droom behalwe vir die speedo wat nie werk nie. Enige idee wat dit kan wees. Ons ry dinsdag namibia toe en is nie lus vir sukkel nie
- NicoP
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 357
- Joined: Tue Mar 23, 2010 8:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7, SFA conversion, 33" Maxxis, 4.5 inch lift
- Real Name: Nico
- Contact:
Re: Engine liggie het aan gekom
Dawid dankie vir di oproep.
Dis darm net die kabel wat gebreek het
Dis darm net die kabel wat gebreek het
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Engine liggie het aan gekom
Die twee werk saam, die ECU kan nie die roadspeed lees nie dis hoekom die liggie aankom. Kry maar die oorspronklike Toyota speedo kabel en roeteer hom ver weg van die exhaust manifold en draai asbes lap of iets derglikes om om die hitte weg te hou. Die Midas and self opgemaakte kabels spring.
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: Engine liggie het aan gekom
Geen Props