Battery Monitoring System in the making.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Battery Monitoring System in the making.
I had a brain wave about building a battery monitoring system for my Tersmit Battery.
The project is still not complete but looks like it'll work.
I decided to convert one of my old multimeter's into a permanent 12V monitoring system, took some
figuring out but if you know something about electronics it is quite easy.
I'll send the completed project photo's at a later stage.
Hope this idea could be of assistance to others, I just can't get to like the LED monitoring systems
and so the idea started.
Wish me luck.
Compared with another multimeter, good reading!

-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Battery Monitoring System in the making.
Interessting.That would be more acurrate than the led's on a Luna monitor.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Battery Monitoring System in the making.
My point exactly!legend35 wrote:Interessting.That would be more acurrate than the led's on a Luna monitor.
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Battery Monitoring System in the making.
Baie naais idee. Jy sal seker nog die 9v battery moet behou, of hoe?
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Battery Monitoring System in the making.
Mmmmmm! Stille waters diepe grond!
Wie sou geweet het jy ken nog electronics ook?!
Hou ons op hoogte! Lyk na 'n lekker project!
Wie sou geweet het jy ken nog electronics ook?!
Hou ons op hoogte! Lyk na 'n lekker project!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Battery Monitoring System in the making.
Nope, n LM7809 +9V voltage regulator sal die werk van die 9V battery doen.Bushwacker wrote:Baie naais idee. Jy sal seker nog die 9v battery moet behou, of hoe?
Hoe meer konstant die supply volage (9V) bly hoe meer akkuraat sal die 12V reading wees.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Battery Monitoring System in the making.
Polarbear2008 wrote:Mmmmmm! Stille waters diepe grond!
Wie sou geweet het jy ken nog electronics ook?!
Hou ons op hoogte! Lyk na 'n lekker project!
Theunis, moet nie die boek van buite lees nie jong.
Ek is nou wel n see man maar wat ek op see doen het alles met elektronika te doen, dit is my ambag.
Ek hou maar daarvan om myself eenvoudig te laat lyk maar my kop is vol strooi jong,
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Battery Monitoring System in the making.
Kwaai Johan, hou ons op hoogte. Wat dink ons resident evel (GertC) hiervan
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Battery Monitoring System in the making.
HU? Wies GertC?Bushwacker wrote:Kwaai Johan, hou ons op hoogte. Wat dink ons resident evel (GertC) hiervan
Re: Battery Monitoring System in the making.
Johannes, al ding wat my sou pla is die kwaliteit van daai LCD display. Ek het al so twee van die goedkoper units gehad (weet nie van daai geel een nie) maar na 'n ruk werk die display nie meer so lekker nie....?
Die beter kwaliteid eenhede hou heelwat beer, nog nie 'n probleem gehad met een van hulle nie
Maar, anders is dit 'n goeie idee
Die beter kwaliteid eenhede hou heelwat beer, nog nie 'n probleem gehad met een van hulle nie
Maar, anders is dit 'n goeie idee
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Battery Monitoring System in the making.
Point taken, maar ek gaan ook nie n duur mulitmeter opsny hiervoor nie,OOOOMS wrote:Johannes, al ding wat my sou pla is die kwaliteit van daai LCD display. Ek het al so twee van die goedkoper units gehad (weet nie van daai geel een nie) maar na 'n ruk werk die display nie meer so lekker nie....?
Die beter kwaliteid eenhede hou heelwat beer, nog nie 'n probleem gehad met een van hulle nie
Maar, anders is dit 'n goeie idee
As die een nie lank hou nie bou ek my eie een, dit sal nou n lekker projek wees.
Ek het lanklaas logic design gedoen, moet bietjie kyk of ek dit nog in my het.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Battery Monitoring System in the making.
Jis Johan... ek like jou idee. Mag dalk self so iets aanpak. Maar sou jy dalk nou besluit om jou eie een van scratch af te bou met 'n LCD screen mag ek dalk jou eerste customer wees
To God be the glory
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Battery Monitoring System in the making.
CasieCasKru wrote:Jis Johan... ek like jou idee. Mag dalk self so iets aanpak. Maar sou jy dalk nou besluit om jou eie een van scratch af te bou met 'n LCD screen mag ek dalk jou eerste customer wees
Ek gaan volgende week weer weg vir 2 maande op see, dis gewoonlik dan wat ek baie tyd het om
te werk aan idees en die is n projekie wat ek dink ek moet aanvat, baie manne sal belangstel self al
is dit net om hul hoof battery te monitor.
Hou jou op hoogte.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Battery Monitoring System in the making.
Dankie... sal gaaf weesJohannes van die See wrote:CasieCasKru wrote:Jis Johan... ek like jou idee. Mag dalk self so iets aanpak. Maar sou jy dalk nou besluit om jou eie een van scratch af te bou met 'n LCD screen mag ek dalk jou eerste customer wees
Ek gaan volgende week weer weg vir 2 maande op see, dis gewoonlik dan wat ek baie tyd het om
te werk aan idees en die is n projekie wat ek dink ek moet aanvat, baie manne sal belangstel self al
is dit net om hul hoof battery te monitor.
Hou jou op hoogte.
To God be the glory
Re: Battery Monitoring System in the making.
Mens kry mos deesdae so unit wat jy by jou sigarette lighter jack inplug wat vir jou die lesing gee van jou volts op jou battery. Sal dit nie makliker wees nie?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Battery Monitoring System in the making.
En wat daarvan as ek my sigarette lighter wil gebruik?OOOOMS wrote:Mens kry mos deesdae so unit wat jy by jou sigarette lighter jack inplug wat vir jou die lesing gee van jou volts op jou battery. Sal dit nie makliker wees nie?
Die ander opsie is natuurlik so iets...
To God be the glory
Re: Battery Monitoring System in the making.
Meer so iets met LCD display:
http://www.alibaba.com/product-gs/28047 ... ltage.html" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.alibaba.com/product-gs/28047 ... ltage.html" onclick="window.open(this.href);return false;
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Battery Monitoring System in the making.
Ja nee daar is al soveel produkte op die mark, ek gaan nie eers probeer geld maak uit n nuwe ontwerp nie, maar dit wat ek
in gedagte het het n digital sisplay en moet n Volt en Amp lesing gee en moet kan toggle tussen die hoof battery en die tweede battery.
Daar bestaan klaar baie silke eenvoudige ontwerpe, mens hoof nie eers self kop te krap oor die ontwerp nie.
Die ding met n sigaret lighter plug in is dat hy of net die hoof battery gaan monitor of altwee in parallel.
Wat as jy die tweede battery isolate, dan gaan daai meter net die hoof battery monitor, wat help dit.
n Baie nice en eenvoudige LCD [0V-70V] - [10A] meter kos $39.95 deur die DIY electronics hobbie manne, ek sal een inbring
en die PCB's locally vervaardig, die komponente behoort maklik bekombaar te wees, dan kyk ons wat gebeur van daaraf.
Geen besigheid planne maar n paar bucks betaal weer iets anders.

Stem saam Johannes, dis lekker om te eksperimenteer met die goed, al blaas jy 'n paar goed op in die proses....het dit al baie keer self gedoen...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Battery Monitoring System in the making.
Ek wonder nou net, jy sê jy gaan aan die projek werk terwyl jy die twee maande op see is... nou waar is die electronic shops op see vir die tipe projek? Of gebruik jy DHL om die goed na jou toe te "Ship"
To God be the glory
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Battery Monitoring System in the making.
Jip, reg geraai.CasKru wrote:Ek wonder nou net, jy sê jy gaan aan die projek werk terwyl jy die twee maande op see is... nou waar is die electronic shops op see vir die tipe projek? Of gebruik jy DHL om die goed na jou toe te "Ship"
Enige parte wat ek nodig het vir my eie werk of wat ookal word vir ons ge-DHL, Ons skip kan mos by n hawe in gaan of selfs as ons offshore sit is daar weekliks crew change bote wat op en af beweeg en deliviries doen as dit nodig is.
Ons sit nie op see met af gekapte hande nie,
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Battery Monitoring System in the making.
Als klink goed en wel maar my probleem met so self doen projek is dat dit moet ten alle tye netjies lyk. Dit moet lyk soos iets wat jy van die rak af gekoop het. Jy kan enige iets monitor of enige iets op n` 16 x 2 lcd screan skryf. Van water temp,oildruk jou main batt en slave batt se volts en amps. dit is nie die trick nie, maar hoe kry jy hom netjies en klein verpak? En as jy `n redelike verpaking kry kos dit meer as die electronica wat jy gebruik het vir die projek. Wel dit is gewoontlik my probleem met al my self doen projekte.
Ek glo julle ander manne het baie beter planne as ek. my houvas is verpakking.
Sterkte met jou projek. Dink dit is n` goeie idee.
Ek glo julle ander manne het baie beter planne as ek. my houvas is verpakking.
Sterkte met jou projek. Dink dit is n` goeie idee.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Battery Monitoring System in the making.
Gert
Ek is met jou, selfde issues!
Ek kan nie eers ordentlik kers geskenke toe draai nie!
Ek is met jou, selfde issues!
Ek kan nie eers ordentlik kers geskenke toe draai nie!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Battery Monitoring System in the making.
Daai is 'n goeie ding want anders sou julle die haaie attrack hetJohannes van die See wrote:...Ons sit nie op see met af gekapte hande nie,
To God be the glory
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Battery Monitoring System in the making.
Hi Johan,Johannes van die See wrote:Ja nee daar is al soveel produkte op die mark, ek gaan nie eers probeer geld maak uit n nuwe ontwerp nie, maar dit wat ek
in gedagte het het n digital sisplay en moet n Volt en Amp lesing gee en moet kan toggle tussen die hoof battery en die tweede battery.
Daar bestaan klaar baie silke eenvoudige ontwerpe, mens hoof nie eers self kop te krap oor die ontwerp nie.
Die ding met n sigaret lighter plug in is dat hy of net die hoof battery gaan monitor of altwee in parallel.
Wat as jy die tweede battery isolate, dan gaan daai meter net die hoof battery monitor, wat help dit.
n Baie nice en eenvoudige LCD [0V-70V] - [10A] meter kos $39.95 deur die DIY electronics hobbie manne, ek sal een inbring
en die PCB's locally vervaardig, die komponente behoort maklik bekombaar te wees, dan kyk ons wat gebeur van daaraf.
Geen besigheid planne maar n paar bucks betaal weer iets anders.
Al hierdie een klaar gemaak?
Cheers,
C
1998 Hilux D/C Lexus VVTi