How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
O.k Gauteng members, and few NW'ers.
Why don't we do a trail not too far from JHB and PTA, with a possible camp the Saturday, and even Friday night?
Seeing that it's a bit short notice, we can see if we can get a few people together for the Saturday 23 Feb.
That's just over 3 weeks to organise.
Let us see if we can do this guys. Seems it's only the Capies who's having fun.
Oh, also suggest which trail, please.

Last edited by ToyX4 on Thu Jan 31, 2008 12:34 pm, edited 1 time in total.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: How about a trail on 23 Feb '08
it's alive!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

Ek is nou tjoepstil... wil dit nie jinx nie.. :D

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Daai kan erg lekker wees. Ek ken ongelukkig nie baie trails met kamp geriewe nie.
To God be the glory
-
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Tue Jul 17, 2007 12:50 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: '91 Hilux DC 4x4 3.0L KZTE Eng.
- Real Name: Hilton
Re: How about a trail on 23 Feb '08
1991 Hilux D/Cab 4x4 3.0L KZTE Eng
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 23 Feb '08
De Wildt has camping facilities, near Hartbeespoort.
Swarthoek has camping facilities, and 4 different routes, 70 km north of Brits.
Leon, hoe ver van Jo'burg omtrent?
Swarthoek has camping facilities, and 4 different routes, 70 km north of Brits.
Leon, hoe ver van Jo'burg omtrent?
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Moegatle is ook nie te ver nie.
So die wat wil gaan, se waarheen, dan maak ons so :!:
So die wat wil gaan, se waarheen, dan maak ons so :!:
- Jaws
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
- Town: Sharonlea
- Vehicle: 2009 D4D 4x4
- Real Name: Herman
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Ek het Sondag die roete by Henops gedoen saam met `n vriend. R150 per voertuig met lekker braai geriewe half-pad deur deur die roete. Wat lekker was van die roete is dat die voertuie wat kans sien vir moeilker goed dit kan doen terwyl die ander `n makliker veby roete kan neem. Maar ek dink ook nie dat daar kamp geriewe is nie en die roete vat omtrent net 4 ure se ry.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Daai roete by Hennops is lekker maar net bietjie kort (vir my). Regtig 'n paar nice obsticles met 'n hele paar axle twisters. Ek het hom in die winter gedoen toe als nog droog was.
To God be the glory
- ARMAND
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Sat Oct 20, 2007 10:38 am
- Town: GAUTENG
- Vehicle: HILUX 4L
- Real Name: armand van rooyen
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Ek wil ook saam maar sal eers die saterdag middag daar kan wees,wat van as ons iewers naby kamp en dan die Sondag gaan ry?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Ek self is nog nie ge-gear met kamp toerusting nie. So ek sal either deur ry na waar ons gaan wees of akkomodasie kry daar naby. Maar ek is reg vir either Saterdag of Sondag of altwee :D :D
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Hey Riaan dis die naweek wat ek en jy en Eric en Ewald mos kaap toe gaan
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Bennie, my vrou sal mos nooit lat ek alleen Kaap toe gaan nie! Ek het maar net gegrap die ander dag. Sal graag wil, maar ek sal nie kan nie.
By De Wildt is daar chalets, en Moegatle ook.
http://www.dewildt4x4.co.za/
http://www.moegatle-lodge.co.za/
Kyk bietjie daar, dan besluit ons waarheen.
By De Wildt is daar chalets, en Moegatle ook.
http://www.dewildt4x4.co.za/
http://www.moegatle-lodge.co.za/
Kyk bietjie daar, dan besluit ons waarheen.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Yes Riaan,
Ek is game vir enige een van daai maar as ek een moet kies sou ek se Moegatle.
Ek is game vir enige een van daai maar as ek een moet kies sou ek se Moegatle.
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Moegatle is reg. Het self so gedink.
Se wie saamgaan, dan bespreek ek kampplek. Cassie, gaan jul in chalet bly, of deurgaan vir die dag?
Gaan ons dit dan maak vir Sondag trail ry?
Se wie saamgaan, dan bespreek ek kampplek. Cassie, gaan jul in chalet bly, of deurgaan vir die dag?
Gaan ons dit dan maak vir Sondag trail ry?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Riaan, Sal in 'n chalet bly maar as daar nie meer oor is nie sal ek deur ry ook.
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 23 Feb '08
O.K, so wie gaan saam/ who's goig to join us?
Riaan - Kamp; Vry & Sat
CasKru - Chalet; ????
Armand - Kamp; ????
Wie nog menere?
Riaan - Kamp; Vry & Sat
CasKru - Chalet; ????
Armand - Kamp; ????
Wie nog menere?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Riaan, Net so menings opname. Dink jy nie mens moet dit dalk 'n naweek aanskuif nie? Dan kan Bennie hulle ons join as hulle wil want die naweek wat ons aan dink is 'n paar van hulle oppad Kaap toe.
Ek het maar net along daai lyn gedink want dan kan dalk meer van ons gaan
Ek het maar net along daai lyn gedink want dan kan dalk meer van ons gaan
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Cas, dis juis hoekom ek dit vir daai naweek reel, nie regtig lus vir :arrow: lou :arrow: ulle nie
Terg net.
Ja sal ideaal wees as hulle kan saam. Ek kan nou weer nie die volgende naweek of enige naweek in Maart nie, eers weer vanaf middel April sal ek kan los kom. Ek kry kuikens 1 Maart, dan kan ek nie die plaas aan "afrika genade" oorlaat nie.
Wat van die naweek voor 23 Feb, 16 en 17 Feb?
Sal julle almal wat wil dan kan maak?
Terg net.
Ja sal ideaal wees as hulle kan saam. Ek kan nou weer nie die volgende naweek of enige naweek in Maart nie, eers weer vanaf middel April sal ek kan los kom. Ek kry kuikens 1 Maart, dan kan ek nie die plaas aan "afrika genade" oorlaat nie.
Wat van die naweek voor 23 Feb, 16 en 17 Feb?
Sal julle almal wat wil dan kan maak?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Thanks Riaan,
Ek is easy either way. Al naweek wat ek van weet wat ek vas is, is die laaste naweek in April wanneer ek gaan help met die Swazi Reg Raid.
Ek is easy either way. Al naweek wat ek van weet wat ek vas is, is die laaste naweek in April wanneer ek gaan help met die Swazi Reg Raid.
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Eks vas top die 2de week in Maart so sal die een moet mis.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Eish, dan gaan my plan nie werk nie.
Het so gedink, oorlat dit bietjie short notice is.
Cas, Armand, en wie anders wou gaan, Wat seg julle, gaan ons, of reel ons n ander naweek wat meer mense kan saamgaan?
Het so gedink, oorlat dit bietjie short notice is.
Cas, Armand, en wie anders wou gaan, Wat seg julle, gaan ons, of reel ons n ander naweek wat meer mense kan saamgaan?
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Ek sal graag nog Moegatle oordentlik wil doen, ons het hom laas deurgejaag in een dag. Miskien moet ons 'n properse outing reel soentoe vir 'n naweek iewers in April.
Dit behoort genoeg tyd te gee vir proper planning. Maar moenie dat dit julle stop om ietse in die tussentyd te reel nie. Miskien kan ek ook dalk vir eendag inpop as julle 'n ander datum reel en ek 'n tydjie kan afknyp
Dit behoort genoeg tyd te gee vir proper planning. Maar moenie dat dit julle stop om ietse in die tussentyd te reel nie. Miskien kan ek ook dalk vir eendag inpop as julle 'n ander datum reel en ek 'n tydjie kan afknyp
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Yes Riaan. Gooi mielies..... :)
Ons kan altyd weer gaan
Ons kan altyd weer gaan
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Dis regso Bennie. Ek try ook maar net. Eks nou nie so "pro" soos Niel nie
Cas en ander.
Ons gaan nogsteeds, want ons kan. Watter naweek is beste vir julle? Saterdag of Sondag trail ry?
Sover ek en CasKru wat gaan.
Cas en ander.
Ons gaan nogsteeds, want ons kan. Watter naweek is beste vir julle? Saterdag of Sondag trail ry?
Sover ek en CasKru wat gaan.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: How about a trail on 23 Feb '08
En hier dag ek al die tyd jy dra die broek by die huisToyX4 wrote:Bennie, my vrou sal mos nooit lat ek alleen Kaap toe gaan nie!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 23 Feb '08
Ek wil baie graag saam. Dink ek gaan se dis vir werk.BenHurBul wrote:En hier dag ek al die tyd jy dra die broek by die huisToyX4 wrote:Bennie, my vrou sal mos nooit lat ek alleen Kaap toe gaan nie!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Bring jou vrou tot by die familie in Joburg dan tel ons jou en Eric sommer daar op...
Luister nou mooi laat 'n ou getroude jou gou leer. Dit gaan oor shares. Kry nou eers jou shares reg by jou vrou. Koop gou vandag vir haar 'n box chocholates as sy vra hoekom dan sê jy: ag sommer net omdat sy vir jou spesiaal is.
Dan vat haar jy haar more aand uit vir ete en koop Maandag vir haar blomme. As sy verbaas is vertel jy net vir haar dis omdat jy opnuut begin besef het wat se juweel van 'n vrou jy het, en dat sonder haar hulp en bystand sou jou boerdery nie 'n sukses gewees het nie. Die heeltyd moet jy subtiel sorg dat jy nice is met haar, maar so dat sy nie onraad bemerk nie.
Dan vertel jy vir haar Donderdag so uit die bloute van hierdie geleentheid van 'n leeftyd wat vandag (Donderdag) opgekom het, en speel so bietjie emosional blackmail tricks op haar en sê jy sal vreeslik geniet as sy jou sal toelaat om saam te gaan, maar dis net jammer dat sy nie kan saamkom nie want jy sal dit nogal ge-like het as sy kon saamkom.
As jy dit reg doen smeek sy jou dat jy saam met ons moet gaan want jy verdien die blaaskansie.
Luister nou mooi laat 'n ou getroude jou gou leer. Dit gaan oor shares. Kry nou eers jou shares reg by jou vrou. Koop gou vandag vir haar 'n box chocholates as sy vra hoekom dan sê jy: ag sommer net omdat sy vir jou spesiaal is.
Dan vat haar jy haar more aand uit vir ete en koop Maandag vir haar blomme. As sy verbaas is vertel jy net vir haar dis omdat jy opnuut begin besef het wat se juweel van 'n vrou jy het, en dat sonder haar hulp en bystand sou jou boerdery nie 'n sukses gewees het nie. Die heeltyd moet jy subtiel sorg dat jy nice is met haar, maar so dat sy nie onraad bemerk nie.
Dan vertel jy vir haar Donderdag so uit die bloute van hierdie geleentheid van 'n leeftyd wat vandag (Donderdag) opgekom het, en speel so bietjie emosional blackmail tricks op haar en sê jy sal vreeslik geniet as sy jou sal toelaat om saam te gaan, maar dis net jammer dat sy nie kan saamkom nie want jy sal dit nogal ge-like het as sy kon saamkom.
As jy dit reg doen smeek sy jou dat jy saam met ons moet gaan want jy verdien die blaaskansie.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Jinne Bennie jy IS 'n hond my bra!!!
Dis presies wat ek sou gedoen het...
Dis presies wat ek sou gedoen het...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Bennie, hoekom lyk dit vir my jy moes al voorheen 'n plan maak om op 'n trip te gaan
'n Ou hand....
Maar die probleem is as sy deur die plannetjies sien en jou dan melk sonder dat jy agter kom ... if miskien vat sy jou hilux deur die drive thru......
'n Ou hand....
Maar die probleem is as sy deur die plannetjies sien en jou dan melk sonder dat jy agter kom ... if miskien vat sy jou hilux deur die drive thru......
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Nee wat dis wat ek sien my chommies doen wat nie die broek dra nie. In my huis dra ek die broek.CasKru wrote:Bennie, hoekom lyk dit vir my jy moes al voorheen 'n plan maak om op 'n trip te gaan
'n Ou hand....
As jy al lankal getroud is is al wat jy doen as volg:
Jy kry so 'n twinckle in jou oog en dan sê jy: "Hoe lyk dit ek, voel romanties gaan ons die kinners by jou ma aflaai sodat ons die huis vir onsself het?" Dan sê sy: "Waar is jou 4x4 buddies het hulle jou nie nodig nie.... ":twisted:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Ook seker net as jou vrou se jy magNee wat dis wat ek sien my chommies doen wat nie die broek dra nie. In my huis dra ek die broek.
LOLJy kry so 'n twinckle in jou oog en dan sê jy "Hoe lyk dit, ek voel romanties gaan ons die kinners by jou ma aflaai sodat ons die huis vir onsself het?" Dan sê sy: "Waar is jou 4x4 buddies het hulle jou nie nodig nie.... ":twisted:
Niemand sit op myyy kop nie.... dit is my vrou se plek
To God be the glory
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Ten minste is daar darem iets tussen hom en sy vrou...
AFSTAND!!!
AFSTAND!!!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
I've decided I'm going to Moegatle for 16 and 17 Feb, because this is the only time in the next 2 too 3 months I will be able to get away.
CasKru, still gonna join us?
Looks like no one else is interested?
CasKru, still gonna join us?
Looks like no one else is interested?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Yebo..... hoe meer hoe beter. :)
Hoe lank se ry is dit vir jou van Ottosdal af?
Hoe lank se ry is dit vir jou van Ottosdal af?
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Volgens my garmin, 221 km. Cas, het vir jou e-mail gestuur
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Sorry man. Nie gesien nie...... het nog 'n probleem met my oe vanoggend.... kan myself nie sien werk nie :)
To God be the glory
-
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
- Town: Melville
- Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
- Real Name: Anton
- Location: Johannesburg
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Hi Guys, are you still going to Moegatle next weekend? I might want to join you guys for the trip.
1996 D/C Hilux Raider with 2.7i 3RZ Engine
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Yip,CasKru and I are going. I'll pm you tonight.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Ek wil net seker maak. Julle ouens weet Moegatle is 'n begeleide toer en julle moet vooraf met die ouens reel. Kyk op hulle site vir details. Dis 'n exelent trip het al die eendag shorend version gedoen. Sal graag weer wil gaan, eendag.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Bennie, ek is arm, maar ek is nie so vrek onnosel nieBenHurBul wrote:Ek wil net seker maak. Julle ouens weet Moegatle is 'n begeleide toer en julle moet vooraf met die ouens reel. Kyk op hulle site vir details. Dis 'n exelent trip het al die eendag shorend version gedoen. Sal graag weer wil gaan, eendag.
Het klaar bespreek en als uitgevind wat ek moet weet. Sal net more hoor of daar akkomodasie vir Skydive is.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Weet nie so mooi van daai een nie. Iemand wat in Pretoria gebore is en nou in Ottosdal bly en dan nog steeds vir WP skree kan nie die skerpste tool in die skuur wees nieToyX4 wrote: Bennie, ek is arm, maar ek is nie so vrek onnosel nie
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Bennie, dis nie dom nie. Dis die goeie opvoeding wat my pa my gegee het.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Riaan soos ek jou laas by Berakah gesê het jy het nie sh1t groot geword nie maar wel groot shit geword.
-
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
- Town: Melville
- Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
- Real Name: Anton
- Location: Johannesburg
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Thanks Riaan, het vir jou e-mail gestuur. Sal dalk net deurkom vir die dag en dan weer terug ry JHB toe. Sal more bevestig dat ek kan saam.
1996 D/C Hilux Raider with 2.7i 3RZ Engine
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
-
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
- Town: Melville
- Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
- Real Name: Anton
- Location: Johannesburg
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Hi Riaan, jammer man, gaan dit nie kan maak nie. Julle moet dit geniet, dit is 'n baie lekker trail.
1996 D/C Hilux Raider with 2.7i 3RZ Engine
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
2006 Land Cruiser 105 GX 4.2
170 Hornet Parachute 0-200 in 10 sec
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Bad luck Anton. Hopelik volgende keer. Dan sal ons die ding vroegtydig reel, want lyk my die Gautengers het nie so baie tyd en geld soos die Capies nie
-
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Tue Jul 03, 2007 11:03 pm
- Town: Melville
- Vehicle: 96 Hilux D/C Raider 4x4 2.7 3RZ Engine Detroit Front Locker Gearmax Rear Locker Front and Rear Integrated Bumpers Full OME 265 BFG Muds
- Real Name: Anton
- Location: Johannesburg
Re: How about a trail on 16 & 17 Feb '08, not 23 Feb????????????
Het julle toe dit roete gedoen? En hoe was dit? Enige fodies?