D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Earlier this year 'nitram' Martin and I went to get some spares. He got front brake pads for his Cruiser and me for my D4D.
Standard D4D Front Brake Pads - Standard
80 Cruiser Front Brake Pads - KD2208 (D3233)
We opened the boxes and compared notes (brake pads) and to my surprise the top 'line-up holes' matched :!: The only difference was that the Cruisers brake pad surface was larger about 15 - 20% except for a small minor differences.
Soos ek verstaan het die 2009 / 2010 (facelift) al reeds groter brake callipers.
So I bought a pair of front Cruiser pads for R205.00 and today tried fitting them.
Top standard D4D brake pads
Bottom 80 Cruiser brake pads Outer hole's line up Brake pad surface area Area's of the Cruiser brake pad removed Well I will be fitting mine in about 15 000km and with 15 - 20% more stopping power, it is sure to make a difference.
Also handy when perhaps stuck in a remote area

-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Tue Nov 02, 2010 5:48 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4L Manual, OME Suspension, Long range tank, Dual battery, Conqueror Conquest, BFG 31.5"
- Real Name: Mouton
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Mark, vertaan ek reg dat jy die Cruiser pads effe gesny het m te pas?
Mouter
Mouter
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Dit is korrekMouter wrote:Mark, vertaan ek reg dat jy die Cruiser pads effe gesny het m te pas?
Mouter
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Ek het nou so bietjie gesoek op die forum oor die Vigo shape en brieke, maar konnie 'n anner thread kry nie.
Ek het 'n 2006 4.0, en sy brieke voel wel, onvoldoende. Ek moes nou die dag baie hard rem, en dit het net gevoel of die bakkie net nie wil stop nie. Ek sou verwag het dat die ABS moes inskop, maar niks. Dit het gevoel asof ek die briek pedaal deur die vloer gaan trap.
Met sy diens vrydag het ek gevra dat hulle die remme toets, maar hulle reken die remme is nog fine.
Enige advies ?

As jy wil uitvind of jou ABS werk, gaan stop op jou buurman se sypaadjie se gras, die een wat jou die meeste irriteer, jy sal vinnag uitvind of die ABS werk of nie....tersmit wrote:Ek het nou so bietjie gesoek op die forum oor die Vigo shape en brieke, maar konnie 'n anner thread kry nie.
Ek het 'n 2006 4.0, en sy brieke voel wel, onvoldoende. Ek moes nou die dag baie hard rem, en dit het net gevoel of die bakkie net nie wil stop nie. Ek sou verwag het dat die ABS moes inskop, maar niks. Dit het gevoel asof ek die briek pedaal deur die vloer gaan trap.
Met sy diens vrydag het ek gevra dat hulle die remme toets, maar hulle reken die remme is nog fine.
Enige advies ?
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Die probleem is, dit is asof hy net nie hard genoeg briek vir die ABS om in te skop nie.
Ek wil nie weet wat ek gaan doen as ek moet hard briek met 'n vrag nie
Ek wil nie weet wat ek gaan doen as ek moet hard briek met 'n vrag nie
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Tertius, het jy al jou 'discs' laat skiem? Myne was ook swak gewees en het dit toe laat doen en het onmiddelik die verskil gevoel toe nadat dit gedoen was
Voel bietjie me jou vingers of die disk, glad of diep glevies in het.
Voel bietjie me jou vingers of die disk, glad of diep glevies in het.
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Hi Mark
Ek het al gevoel, en dit voel 100%.
Ek dink ek gaan maar die bakkie vat na iemand anders om die brieke te check, net 'n 2de opinie te kry.
Ek sien julle se dat die nuwe hilux bakkies se brieke ge "upgrade" is voor.
Kan ek die mod laat maak aan my bakkie ?

- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Mark.OOOOMS wrote:
and with 15 - 20% more stopping power,
Gee jy om om die stelling te verduidelik? Die enigste manier hoe ek kan sien dat jy beter gaan stop is deur die wrywing te vermeerder, en 'n groter kontak area tussen dieselfde materiale gaan dit nie doen nie.
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
More pad on the disc (larger) will give you more stopping power surely?
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Confirmed, the 2009 / 2010 facelift has larger disc and calliper. The mod has been done but done through Toy is a costly route....tersmit wrote:Hi Mark
Ek het al gevoel, en dit voel 100%.
Ek dink ek gaan maar die bakkie vat na iemand anders om die brieke te check, net 'n 2de opinie te kry.
Ek sien julle se dat die nuwe hilux bakkies se brieke ge "upgrade" is voor.
Kan ek die mod laat maak aan my bakkie ?
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Ek sal eerder http://www.powerbrake.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false; se 4x4 opsie mod doen voor ek toyota toe gaan.
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
Jy is heeltemal reg AJA.J. wrote:Ek sal eerder http://www.powerbrake.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false; se 4x4 opsie mod doen voor ek toyota toe gaan.
Ek het dit interessant gevind indien erens stranded in die buiteland waar Cruiser parte seker meer bekombaar sal wees as D4D parte.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
OOOOMS wrote:More pad on the disc (larger) will give you more stopping power surely?
I don't see how. The contact pressure is equal to the Force applied (N) divided by the contact area. So if you make the pad larger the contact pressure will be lower. Either way - if you look at friction calculations - area never plays a role. IMHO the pads will last longer, and you may expect less fade.
Think about it this way - can you make the ABS activate with your current brake setup - if you can, then the friction isn't a problem any way.
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
If you make the contact area smaller (in this case the brake pad) you will have less stopping power, not so? So a larger pad should do the opposite and as you say last longer.Uys wrote:OOOOMS wrote:More pad on the disc (larger) will give you more stopping power surely?
I don't see how. The contact pressure is equal to the Force applied (N) divided by the contact area. So if you make the pad larger the contact pressure will be lower. Either way - if you look at friction calculations - area never plays a role. IMHO the pads will last longer, and you may expect less fade.
Think about it this way - can you make the ABS activate with your current brake setup - if you can, then the friction isn't a problem any way.
ABS would be great, yes
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: D4D 2005 - 2009 Front Brake Mod
I believe this is an issue with the D4D with ABS. I have a client that has replaced the ABS pump (Toyota's recommendation), new discs and pads OEM. The pedal feels spongy. When compared to my non-ABS '05 there is a distinct difference in the braking action so to speak.tersmit wrote:Ek het nou so bietjie gesoek op die forum oor die Vigo shape en brieke, maar konnie 'n anner thread kry nie.
Ek het 'n 2006 4.0, en sy brieke voel wel, onvoldoende. Ek moes nou die dag baie hard rem, en dit het net gevoel of die bakkie net nie wil stop nie. Ek sou verwag het dat die ABS moes inskop, maar niks. Dit het gevoel asof ek die briek pedaal deur die vloer gaan trap.
Met sy diens vrydag het ek gevra dat hulle die remme toets, maar hulle reken die remme is nog fine.
Enige advies ?
What I have found is that applying a light pressure to the pedal first (burning the brakes) does improve the the braking action significantly. But after a few km's it then goes back to the spongy feel. We adjusted the rear brake bias up which improved it slightly but I don't believe this to be the issue. Next stop, to play with different shoe and pad compounds/makes.
P.S. The Powerbrake stuff is awesome!!! Fitted it on fast road cars, track cars, Landcruisers and Navara's. Not a single complaint yet from any client.