Page 1 of 1

Where to go .... ?

Posted: Thu Nov 04, 2010 6:45 pm
by ChrisF
A few years back the wife and I got on our motorcycle and rode from Cape Town to St Lucia, and then back via another route - with NO pre-planning. As the sun started setting we looked around for a place to stay over. BEST trip we ever did. BUT, this was "out of season".

Now I am toying with the idea of doing the same in December, this time with the 4x4.

Worst case, we are totally self sufficient and can sleep in the back of the bakkie on some deserted dirt road ....


Few questions, to those that have done this -

- which "areas" would you aim for, and which would you avoid" in December ? (thinking climate, and scenery ...)

- Would you attempt something like this in peak season ? (not that I have too much of choise ... most of my leave must be taken in the builders holiday)

- any other advice ?



Ek het dit ook op die ander forum geplaas, maar sal graag ook van die Hilux familie wil hoor .....

Re: Where to go .... ?

Posted: Thu Nov 04, 2010 10:14 pm
by OOOOMS
Persoonlik sal ek weg bly van die Natal kus, want al die Soppiloppies is daar, in der duisende..... :thumbdown: Plus die humiditeit is erg :thumbdown:

Wat van Namibia :thumbup: Dalk kry ons mekaar iewers in die Noorde :?:

Anders die Vrystaat, daar is baie mooi plekke om te sien en explore :wink2:

Re: Where to go .... ?

Posted: Fri Nov 05, 2010 3:25 pm
by ChrisF
Ons paspoorte is nog nie uitgesorteer nie, so Namib is vir eers uit.

Raak Vrystaat nie ongeskik warm die tyd van die jaar nie ?

Ek is baie lief vir Oudtshoorn / Die Hel, maar dit is TE warm in December.

Maar dan bygesê al bly mens by die huis gaan dit lelik warm raak, so as mens darem net n plekkie kan kry met n koel watertjie om in af te koel ....

Re: Where to go .... ?

Posted: Fri Nov 05, 2010 4:18 pm
by george
Ek sit self met so 'n idee en speel.Dit gaan net volgende jaar wees.April/Mei.
Wil die Baviaans en dan deur die oos-kaap ry en miskien so 'n draai in Leshoto en Transkei maak.
Maar wil ook net ry 'n slag sonder om te veel te bespreek.

Re: Where to go .... ?

Posted: Fri Nov 05, 2010 4:24 pm
by ChrisF
Solank dit buite seisoen is kan mens dit maklik doen. O-ja en teen daai tyd is dit al heelwat koeler.

Maar nou ja, my verlof is in Desember so ek gaan dit maar probeer .....