Page 1 of 1

Missing Posting

Posted: Wed Oct 20, 2010 9:01 pm
by Kagiso
Ek het vroeer vandag 'n draadjie geplaas oor woolworths wat alle Christelike tydskrifte van hulle rakke verwyder het - ek wil weet WIE hat daai posting verwyder?

Re: Missing Posting

Posted: Wed Oct 20, 2010 9:08 pm
by ThysdJ
EK het hom geskuif... na die Inspirational forum toe wat spesifiek daar geplaas is vir godsdienstige aangeleenthede.

Re: Missing Posting

Posted: Wed Oct 20, 2010 9:16 pm
by CasKru
Oom Mac ons sal jou by daai forum gedeelte toegang gee

Re: Missing Posting

Posted: Tue Oct 26, 2010 5:44 pm
by Kagiso
Dankie Cas - het hom daar opgespoor.
Thysie - is reg so - laat net die arme stomme "author" ook weet. Maar nou weet ek ook waar ok s/g posse te plak inni toekoms.
Ek naam aan dis ook die regte adres vir die Uitreik programme vi volgende jaar ??

Re: Missing Posting

Posted: Tue Oct 26, 2010 8:26 pm
by ThysdJ
Sorry stomme author, ek het gedink jy weet lankal van die Inspirational forum. :twisted: :twisted:

Re: Missing Posting

Posted: Tue Oct 26, 2010 8:51 pm
by Blackadder
Word hy weg gesteek...???

Re: Missing Posting

Posted: Tue Oct 26, 2010 9:18 pm
by ThysdJ
Jy kan vir Cassie of Pieter vra om jou access te gee. :thumbup:

Re: Missing Posting

Posted: Fri Nov 19, 2010 9:23 pm
by Kagiso
Hey Haaij hoeijjj manne -- If you don't have it, get it. That is Access to the Inspirational forum. I have placed an invite there for an Outreach to Angola in 2011.
Grutnisse
Oompie