Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Hoe het julle manne gemaak om jul trokkies veilig te hou teen gretige vingers?
Ek weet, die nuwe goed is reeds versorg, maar wat gedoen met die oues van dae(SFA's)?
Is gearlock genoeg? Laat hoor van julle
Ek weet, die nuwe goed is reeds versorg, maar wat gedoen met die oues van dae(SFA's)?
Is gearlock genoeg? Laat hoor van julle
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- jan30
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 425
- Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
- Town: brackenfell
- Vehicle: HILUX 2.8 D DC
- Real Name: JAN
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Hulle laat hulle deur niks keer deesdae nie, ek sit met dieselfde vrees. Ek het al gedink om 'n slang im my bakkie te los
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Custom security is die beste tipe volgens my
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Jan... you got a 2.8D... if stolen... you can track it down on foot... and follow the smoke signal!
I've got something unique in my lux... make it difficult to steal, unless the wouldbe thief carries a generator and angle grinder around in his kit! And no it's not a gear or steering lock!
I've got something unique in my lux... make it difficult to steal, unless the wouldbe thief carries a generator and angle grinder around in his kit! And no it's not a gear or steering lock!
- jan30
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 425
- Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
- Town: brackenfell
- Vehicle: HILUX 2.8 D DC
- Real Name: JAN
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
I wish i am busy with the V6 convertion so ill have to stark practicing my sprintsMr_B wrote:Jan... you got a 2.8D... if stolen... you can track it down on foot... and follow the smoke signal!
I've got something unique in my lux... make it difficult to steal, unless the wouldbe thief carries a generator and angle grinder around in his kit! And no it's not a gear or steering lock!
Well as soon i got my bakkie back ill come and cry by you for some advice
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Then we can track it via the inevitable oil trail on the road!jan30 wrote:I wish i am busy with the V6 convertion...
- jan30
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 425
- Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
- Town: brackenfell
- Vehicle: HILUX 2.8 D DC
- Real Name: JAN
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
i thought of enlarging the sump so i can drive further before having to top up my oil
But hey it will at least be driving unlike my diesel
But hey it will at least be driving unlike my diesel
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Jip, ek sien julle manne is aan die spoorsny!!
OK, ernstig nou, het julle al iets in die lyn van elektronika soos immobiliseerder of so iets?
Mr B, vertel meer, ek luister met gespanne aandag :wth:
Jan... you got a 2.8D... if stolen... you can track it down on foot... and follow the smoke signal!
Ek het eerder gedink aan 'n bloedspoor en dis verseker nie my bloed nie...Then we can track it via the inevitable oil trail on the road!
OK, ernstig nou, het julle al iets in die lyn van elektronika soos immobiliseerder of so iets?
Mr B, vertel meer, ek luister met gespanne aandag :wth:
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Willem,Doom wrote:OK, ernstig nou, het julle al iets in die lyn van elektronika soos immobiliseerder of so iets?
Mr B, vertel meer, ek luister met gespanne aandag :wth:
Onthou hierdie info wat ons hierso opsit is deur enige iemand leesbaar. So ek stel voor jy stuur 'n PM vir Mr_B sodat hy jou meer kan vertel van sy "wapens"......
Dit sal nou nie veel nut he om ons geheime aan almal uit te laat nie.... :alvarin:
Johan Marais
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Mud Dog, jy het my laat dink . . . :wink2:
- Attachments
-
- d8.jpg (7.42 KiB) Viewed 1952 times
-
- d7.jpg (7.29 KiB) Viewed 1952 times
-
- d6.jpg (7.66 KiB) Viewed 1952 times
-
- d5.jpg (8.82 KiB) Viewed 1952 times
-
- d4.jpg (9.28 KiB) Viewed 1952 times
-
- d3.jpg (7.54 KiB) Viewed 1952 times
-
- d2.jpg (9.94 KiB) Viewed 1952 times
-
- d1.jpg (10.88 KiB) Viewed 1952 times
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
of dalk so iets . . . :wth:
- Attachments
-
- d13.jpg (5.21 KiB) Viewed 1951 times
-
- d12.jpg (8.34 KiB) Viewed 1951 times
-
- d11.jpg (11.32 KiB) Viewed 1951 times
-
- d10.jpg (9.37 KiB) Viewed 1951 times
-
- d9.jpg (7.41 KiB) Viewed 1951 times
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
That last one is NICE !! But apparently it is not legal ... something about the "@@$" theives human rights.
WHAT ABOUT MY RIGHT TO KEEP WHAT I WORKED FOR ?
thanks, feel better now that I got that off my chest.
WHAT ABOUT MY RIGHT TO KEEP WHAT I WORKED FOR ?
thanks, feel better now that I got that off my chest.
- Maverick131
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D
- Real Name: Jacus
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Chris ek is saam met jou - wat van die eienaar se regte! Dammit man - my broer se kar juis laas week voor sy kantoor gesteel. Maak mens sommer die m...r in!!
Willem, ander opsie is die car track opsies wat daarbuite is: Tracker/Netstar/CTrack ens... Klink my hulle het relatiewe goeie sukses met die opspoor van jou voertuig - weet net nie of mens altyd die ding wil terug hê as die booswigte soos die duiwel met hom gejaag het nie - beperkte skade aan JOU voertuig is nou nie juis prioriteit by hulle nie.

Life can be a tough journey - So drive a Hilux!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Maverick131
Ek het voor heen by een van die tracking companies gewerk en sal dit voorstel aan enige iemand wat sy voertuig wil terug 'no matter what'
Maar ongelukkig is die stelsel net so goed soos wat hy weg gesteek is.
Ek het een in 'n hilux "gedeaktivate" binne 15sec. solank die tegnikus nie enige luidrade los, nie en jy hom toestemming gee om 'n heleklomp panele uit te haal, sal die diewe sukkel om die stelsel te vernitig.
Maar weer eens 'n Custom jobbie is die beste!
Hoe minder mense weet van hom hoe beter!

To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
Ons het jare terug n LR gehad om ons boot by die see te "launch", wou nie die lux laat roes nie, Elk geval, ons het die ding se sleutels verloor, toe "hotwire" my pa dit, en sit toe n "killswitsh" soos op die boot onder die dash in, so as jy die lr wil start moet jy eers die peniekie insit en dan die drade op die "ignition" kruis (aangesien ons nie sleutels gehad het nie) wel die idee is nogsteeds "sound" as n "anti theft" sesteem, sit n "killswitsh" in voor jou "ignition" op n plek waar net jy weet daarvan,
Dis my 2 sent
Dis my 2 sent
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Gesoek: hulp teen herverdeling van rykdom
idee Juan steek net die switch en koneksies goed weg!
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!