Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Thanx Ciske, ek sal vir hulle vra as ek vrydag daar aankom
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Hier is n kaart van Ou Skip Karavaan Park.
Riaan, jou chalet is gemerk met die klein sirkel nommer 50 en deel n gesametlike muur met n ander eenheid.Aan die regterkant is daar kampeerders - seker so 30 m weg. Het ook pics.
Ek het pics maar sal dit later oplaai. Daar is n afdak seker so 35 sqm en dan is daar geboude braais - geen dromme op die picnic site nie die gras is mooi groen en kort en daar is hier en daar n kraan en daar is n straatlig naby die braaiplek. Die picnic are is omtrent 300m lank en ongeveer 50m breedt. Daar is ook ander braai plekke weg van die afdak braai plek. Die hele picnic area is vir die Hilux groep. Daar is nie abusie geriewe nie en die kampeer geriewe of swembad se ablusies sal seker die naaste wees. Die X op die kaart merk die ingang en dan n regs na die kamp plek deur die parkeer area en dan met n nou paatjioe teen die bultjie af en dan is jy op die gras en kan kamp op slaan waar jy wil.
Daar is wel n shop maar ek weet nie wat hulle alles verkoop nie.

- Attachments
-
- scan0001.pdf
- (1.28 MiB) Downloaded 126 times
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Hoe weet jy in watter chalet ek bly, Niel? Gaan jy saam kom braai die aand?
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Ek is daar vir die braai die aand ja - ek het jou details gegee en gese ek wil graag kom kyk en terugvoering gee aan die mense wat van ver af kom
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Ag dis gaaf, dankie Niel.
Hoe ver is Ou Skip van AD af?
Dan ontmoet ons volgende week!
Hoe ver is Ou Skip van AD af?
Dan ontmoet ons volgende week!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Dit is seker so 20 km give or take.
gaan gaaf wees om die gesigte te sien
gaan gaaf wees om die gesigte te sien
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Sal later pics laai dit sukkel maar op die stadium :evil:
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Johan - ek het gereel dat ons n paar dromme by hulle kan kry Vrydag - so ja daar is dromme.
Manne ek kan nie meer wag nie.
Groete
Manne ek kan nie meer wag nie.
Groete
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Gysie, is there still camping spots available... trying to organise that we camp from Friday, it just a little difficult with Swambo and the kids... having to do the marshalling thing...
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Mr B - there is always please let me know and I will book for you. It wont be on our big site big close by on your own site.
Jaco's and my wife is staying at the camp on Saterday - theres a pool and the beach is just over the road. So if your wife wants to stay at camp there will be other wifes.
Let me know
Jaco's and my wife is staying at the camp on Saterday - theres a pool and the beach is just over the road. So if your wife wants to stay at camp there will be other wifes.
Let me know
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Mr BMr_B wrote:Gysie, is there still camping spots available... trying to organise that we camp from Friday, it just a little difficult with Swambo and the kids... having to do the marshalling thing...
My vrou en kinders gaan ook saam vir die hele naweek maar is nie lus om die saterdag in die duine te wees nie so
hulle gaan by die kamp plek agter bly en daar relax, die sondag sal hulle saam met my aan die fun day deelneem.
So as jou vrou besluit om dalk by die kamp plek agter te bly sal daar company wees.
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Ouens ek is geworried met al die vrouens by die kamp as ons daar kom is alles onderste bo.
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Onderste bo vir ons, maar reg volgens hulle....Gysie wrote:Ouens ek is geworried met al die vrouens by die kamp as ons daar kom is alles onderste bo.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
My vrou en kinders gaan ook nie saam nie. So al die mammies en kinders kan mekaar geselskap hou.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Voor jy jou kan kry het hulle n Tupperware party aan voor ons nog n WP oorwinnings party kan begin!
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Ok, my sh*t is ook geboek vir Saterdagaand in Ou Skip. Sien julle daar.
Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Lekker manne - lyk my ons gaan n rekord he van hiluxe in Ouskip ook - ek moet maar vir Toyota bel en se hulle moet kom kyk hoe word dinge gedoen.
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
- ndekock01
- High Range 4WD
- Posts: 33
- Joined: Thu Dec 24, 2009 2:14 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 2010 Hilux D4D D/C 4x4 Legend 40
- Real Name: Nico
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Weet iemand of daar nog plek in die chalets is by Ou Skip?? SWAMBO en kamp is nie lekker maatjies nie!!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Oor net meer as 3 ure vat ons die pad. Sien julle mense die naweek.
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Arrive alive! Riaan ek wens julle n veilige rit toe, maak seker niks bly agter nie!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Veilig ry ouens!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Dankie. Ons sal mooi ry. Oupa se gat is vol gelaai, dink ek moet n paar goed agter los.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Mr B and family are booked for OuSkip... Fri and Sat!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
There goes the neighbourhood...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
ThysdJ wrote:There goes the neighbourhood...
just make sure Mr B gets to Atlantis on Saturday and not stay with ladies and start knitting
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Pienk toiletseat and toilet-roll holders? Or maybe a new brand of hand knitted seat covers?george wrote: just make sure Mr B gets to Atlantis on Saturday and not stay with ladies and start knitting
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Nuffing wrong with knitting...
Thys, George please make sure you have your no.6 needles, not no.9's like last time... with Neils lego and my knitting we will definitely have ball!
Thys, George please make sure you have your no.6 needles, not no.9's like last time... with Neils lego and my knitting we will definitely have ball!
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Dankie Vader vir vylige rit. Geniet die Kaap. Die wind wat hier waai bring julle reen.ToyX4 wrote:Ons is in die Kaap. Lekke wind wat julle het!
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Welcome to the Promised Land!ToyX4 wrote:Ons is in die Kaap. Lekke wind wat julle het!
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Welkom hier in die Stormers Land - bly julle het veilig gery. Moet nie worry dat dit so rustig hier is nie dit is normaal ons jaag nie soos julle daarbo nie ons jaag net teen duine uit.
Mr B. did you book under the hilux rally group?
Kan nie meer wag tot more nie ons beoog om teen 14h00 te ry so ons sal 15h00 by ouskip wees.
Mr B. did you book under the hilux rally group?
Kan nie meer wag tot more nie ons beoog om teen 14h00 te ry so ons sal 15h00 by ouskip wees.
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
As ek die baas se arm gedraai kan kry, sjoe hy is baie grooter as ek, dan behoort ek ook daai tyd daar te wees.Gysie wrote: Kan nie meer wag tot more nie ons beoog om teen 14h00 te ry so ons sal 15h00 by ouskip wees.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
WELKOM IN DIE KAAP
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Welkom Riaan, nou is jy tuis in WP land. Ek hoor Mark en Cas het ook vielig in die Weskus aangekom.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Of course!Gysie wrote:Mr B. did you book under the hilux rally group?
- Stubs
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1006
- Joined: Tue Jan 19, 2010 1:00 pm
- Town: Onrusrivier Hermanus
- Vehicle: 89, Hilux D/cab 3.0L V6 Ford !!
- Real Name: Stuart
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Truck is packed and clean !!! beers already on chill, just needs to be Friday, looking forward to meeting everyone !!!!!
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Kan ons die game kyk by Ou Skip Saterdag?
Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Ja Ali by Ou Skip is daar blykbaar fasiliteite...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- ndekock01
- High Range 4WD
- Posts: 33
- Joined: Thu Dec 24, 2009 2:14 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 2010 Hilux D4D D/C 4x4 Legend 40
- Real Name: Nico
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
SWAMBO is 'n staatmaker. Sy het 'n karavaan gehuur en staanplek gereel by Ou Skip van more af. Die man sleep sommer die karavaan en slaan hom op en weer af. Ek het nie eers geweet daar is sulke dienste nie!! So sien almal die naweek!!!
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Nico - hoop jy het onder die Hilux span bespreek?
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
some pics of the picnic spot at Ou Skip
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Hey Niel, ek is seker daai chalet is my chalet.
Ek wil net nog iets se - PPPPPPPPPPPRRRRRRRRROOOOOOOOOOOVVVVVVVVVVVVIIIIIIIIINNNNNNNNNNNNNCCCCCCCCEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!
Ek wil net nog iets se - PPPPPPPPPPPRRRRRRRRROOOOOOOOOOOVVVVVVVVVVVVIIIIIIIIINNNNNNNNNNNNNCCCCCCCCEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
ToyX4 wrote:
Ek wil net nog iets se - PPPPPPPPPPPRRRRRRRRROOOOOOOOOOOVVVVVVVVVVVVIIIIIIIIINNNNNNNNNNNNNCCCCCCCCEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!
But ofkos ja!!!!!!!!!
Sien julle manne vanmiddag, my biertjies is klaar koud!
Ek ry op die laatste 14H00 van Langebaan af so behoort so 15H20 by Ou Skip in te wals.
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Karavaan is gepak.
Nou moet SWAMBO net lekker vroeg van die werk af kom, sodat ons die pad kan vat.
Ek het besluit dat dit nie reg sal wees as ek dan nou moet werk vandag nie
Nou moet SWAMBO net lekker vroeg van die werk af kom, sodat ons die pad kan vat.
Ek het besluit dat dit nie reg sal wees as ek dan nou moet werk vandag nie
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
TGIF
Ek glo nie een van ons gaan vandag baie produktief wees nie.
Ons gaan ok 12 uur shop toe maak en gaan pak.
Vanoggend gou nog so paar laaste draaie ry vir die nodige goedjies.
Sien julle manne later by OU SKIP
Ek glo nie een van ons gaan vandag baie produktief wees nie.
Ons gaan ok 12 uur shop toe maak en gaan pak.
Vanoggend gou nog so paar laaste draaie ry vir die nodige goedjies.
Sien julle manne later by OU SKIP
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
FEEL IT, IT IS HERE..............
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
O jirretjie tog.... HKGK!
Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Just waiting for the wife then,to Ou-Skip
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
PPPPPPPPPPPRRRRRRRRROOOOOOOOOOOVVVVVVVVVVVVIIIIIIIIINNNNNNNNNNNNNCCCCCCCCEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Riaan gooi nat pappie WP jou lekker ding . Ek kry nou soveel SMS'e en emails van die Shark supporters af - lyk my hulle dink hulle het klaar die game gewen
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
I recon you earnd your wings today.stubs5536 wrote:Truck is packed and clean !!! beers already on chill, just needs to be Friday, looking forward to meeting everyone !!!!!
Weldune today
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Ek wens ek het meer fotos geneem van die lekker kamp braai wat ons gehaat het, hier is n paar.
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Die kuier was baie lekker gewees, nice om 'n paar name en gesigte bymekaar te sit
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Mark
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet, net jammer julle was so skielik weer weg, ek wou nog Maandag
kom groet en vir jou n snoek saam bring toe se Pieter julle het klaar gery.
Next time.
Ek is bly julle is veilig terug by die huis!
Groete van my gesin.

Dis nou jammer, ons sou maklik langer kon gebly het, maar ons moes ongelukkig Noordwaarts keer aangesien kinners en al weer ook by die skool moes kom....Johannes van die See wrote:Mark
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet, net jammer julle was so skielik weer weg, ek wou nog Maandag
kom groet en vir jou n snoek saam bring toe se Pieter julle het klaar gery.
Next time.
Ek is bly julle is veilig terug by die huis!
Groete van my gesin.
Maar dankie in elk geval, dalk volgende keer
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Stubs, nice pic in the latest sa4x4 mag
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Niel my seun en sy maatjie is ook in die sa4x4 mag, hulle sit agter die bakkie en games speel.Niel wrote:Stubs, nice pic in the latest sa4x4 mag