Page 1 of 1

Rit verslag

Posted: Thu Oct 07, 2010 12:21 pm
by Buffalo Soldier
Goed, alles is te groot, sal maar net die klein fototjies hier plaas. Geniet dit.....

Re: Rit verslag

Posted: Thu Oct 07, 2010 12:26 pm
by Petrusd
Mooi Foto`s :thumbup: :thumbup:

Re: Rit verslag

Posted: Fri Oct 08, 2010 8:28 am
by Uys
Ockert- waar was dit? Daai ingangg lyk amper na Kharma Rhino?

Re: Rit verslag

Posted: Fri Oct 08, 2010 9:43 am
by Buffalo Soldier
Uys, nee, was Ndlovu kamp, Hlane, Swaziland. Vrek droog gewees. Sou weer wou gaan wanneer dit gereen het. Van die roetes was toegegroei. Nou moet ek so bietjie aandag gee aan die voertuig. Maar darem nie te erg nie. Hulle is besig om bietjie skoon te maak. Het ook elke dag brandhout gekry, soveel jy nodig het.

Groetnis.

Re: Rit verslag

Posted: Fri Oct 08, 2010 1:35 pm
by Wild Style
Smart pictures! :thumbup: