Page 1 of 1

Swaziland

Posted: Wed Sep 29, 2010 11:01 am
by Traveler
Any places that are really worth visiting in Swaziland??

Planning a trip there for December.

Re: Swaziland

Posted: Wed Sep 29, 2010 11:10 am
by CasKru
Glas fabriek (Ngwenya Glass) , Gras fabriek, kers fabriek.

Ezilwini valei.

Re: Swaziland

Posted: Wed Sep 29, 2010 11:20 am
by andrevt
die pad van barberton in na swazi na piggs peak is n moet VOETSPORE was daar deur en die video wat hulle gedoen het help ook

Re: Swaziland

Posted: Wed Sep 29, 2010 11:51 am
by Traveler
Plan is om in te gaan by Oshoek, beslis (weer) by die glasfabriek te stop. Dan te ry tot by Mlilwane en daar oor te bly vir 'n dag of twee en die omgewing te verken. Dan te gaan tot by Hlane, en dan 'n dag of twee daar oor te bly en die omgewing van daar te verken (Swaziland is ook net so groot). Dan op dag 5 uit te gaan by Jeppes Reef.

Maar met wat jy noem Andre kan ek dan eerder via Piggs Peak ry na Baberton via Bulembu.

Re: Swaziland

Posted: Wed Sep 29, 2010 12:14 pm
by andrevt
saddleback pas is magic en dan verder die gronpad wat links uitdraai na na louisville verby shiya lo ngube dam is great daar deur die berge. dis basies die ou pos koets roete ,kyk ook daar na die ou goud myne en kuier in bulembo by die myn, die ou koekepan lyn sorg vir mooi photies

Re: Swaziland

Posted: Wed Sep 29, 2010 1:39 pm
by Traveler
:thumbup: :thumbup: Thanks Andre, ek sal die lysie aanvul met "moet" besoekplekke.

Verblyf by Mlilwane en Hlane is regtig billik.

Re: Swaziland

Posted: Wed Sep 29, 2010 3:32 pm
by ChrisF
sal die thread moet dophou. suider afrika het darem net so BAIE plekke waar ek nog n draai moet maak. :)

Re: Swaziland

Posted: Wed Sep 29, 2010 9:05 pm
by warthog
Heinrich, ons gaan naweek van 16e Pigg's Peak toe saam een van die bil's. Herrinner my net daarna om vir jou update te post.

Andre, weet nie wanneer was jy hier nie, maar die pad vanaf die Bulembu grenspos is nou geteer tot in Barberton.

So Heinrich, jy't een van twee keuses:
-of jy ry met die teerpad tot so 15 clicks voor Barberton, en draai dan regs af na die Shiyalongubo dam toe, dis 'n grondpad, baie mooi tussen plantasies ens deur, by die dam en myn verby deur Louisville, die hoof(stad) van die ou Kangwane tot waar die pad T-aansluit met die Barberton-Kaapmuiden R38

-die ander alternatief is om so 3 kilo's na die Bulembu grenspos links op die grondpad af te draai na die ou Msauli Myndorpie toe. Ook 'n mooi kronkelpaadjie af in die vallei, tot in die verlate dorpie- hartseer hoe dit nou totaal in verwaarloosheid verval. Ry dwarsdeur die dorpie en reguit aan met die grondpad tot jy regas draai Badplaas toe