Fuel guage

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Fuel guage

Post by Hi-Hilux »

Ek het hulp nodag asb, my fuel gadge is besig om vir my mal te maak. Hy sal nou kwart wys dan ry ek om die blok en parkeer dan wys hy leeg, nou nou sal hy weer bietjie meer as leeg wys, ek het nie n konstante lesing nie. Het die naweek grootfontein toe gery, dis 60km en het volgens gadge halwe tenk gebruik. Is daar n manier om te toets wat is foutief, is dit die naald of die unit in die tenk self? Iemand het vandag gese ek moet die 2 drade wat bo die tank sit teen die chassis druk om n dead short te maak en as die naald dan vol wys is die naald reg, weet nie so lekker nie klink vir my meer na namibiese boere plan. Enige raad? Ek sal die tank uithnaal as ek moet, het dit mos baie op die 2.7i gedoen oor sy petrol pomp.
Last edited by Hi-Hilux on Tue Sep 21, 2010 10:03 pm, edited 1 time in total.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Fuel gadge

Post by CasKru »

Klink vir my na suspect connections. Spuit dalk so bietjie contact cleaner
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Fuel gadge

Post by OOOOMS »

Klink vir my ook soos so iets
CasKru wrote:Klink vir my na suspect connections. Spuit dalk so bietjie contact cleaner
Trevor, wat is jou konsumsie op jou Lux?
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Fuel gadge

Post by Hi-Hilux »

Eerstens sien ek nou eers my spelling...gadge...gauge klink seker beter.
Mark dit was altyd so 6 gewees toe val dit na 4.5 en na die carb gediens is was dit 6.5 alles in die dorp, maar ek twyfel of dit reg is oor my gauge. Sal dit moet meet as ek weer volmaak. Het gister gekyk as die naald onder empty is en ek gooi R100 (13L) dan wys hy die lux is half, dit is mos nie reg nie? En dan op die 13l kry ek tussen 70 en 80km. Dalk moet ek maar die unit in die tenk koop en by cymot die aparte gauge self.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Fuel gadge

Post by OOOOMS »

Janee, so iets sal my ook grensloos irriteer :twisted: :twisted: :twisted:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Fuel gadge

Post by OOOOMS »

Lees bietjie hier: viewtopic.php?f=3&t=8823&hilit=fuel+gauge+sfa" onclick="window.open(this.href);return false;
en viewtopic.php?f=3&t=7658&hilit=fuel+gauge+sfa" onclick="window.open(this.href);return false;
en viewtopic.php?f=3&t=911&hilit=fuel+gauge+sfa" onclick="window.open(this.href);return false;
en nog 'n en... viewtopic.php?f=3&t=507&hilit=fuel+gauge+sfa" onclick="window.open(this.href);return false;
dalk help dit?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Fuel guage

Post by OOOOMS »

Trevor, het jy toe die probleem gekry of uitgesorteer?
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Fuel guage

Post by Hi-Hilux »

Mark ek het n nuwe guage en float ding gekoop, wou dit laas naweek in gesit het maar kon nie. Hopenlik in die week of naweek
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Fuel guage

Post by OOOOMS »

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
HiluxJunkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
Town: Middelburg MP
Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
Real Name: Simon
Club VHF Licence: N15

Re: Fuel guage

Post by HiluxJunkie »

Hi-Hilux wrote: Ek sal die tank uithnaal as ek moet, het dit mos baie op die 2.7i gedoen oor sy petrol pomp.
Praat bietjie uit ? Wat se foutjie was daar ? Pomp kisboude ? Sit pomp in tenk ?
2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!
ImageImageImageImageImage
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Fuel guage

Post by Hi-Hilux »

ja die pomp sit in die tenk, jy moet die hele tenk uithaal. Die terug sit is die ergste, het my exhaust agter ook af gehaal net om plek te kry om te werk.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
troskie3
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Wed Sep 22, 2010 9:22 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.2 SFA D/C 4x4 '90
Real Name: Bernard

Re: Fuel guage

Post by troskie3 »

myne doen die selfde (as ekke reg verstaan...) maar dis my heat guage.

maar ek glo dis net 'n swak konneksie, want sy temp sal normaal wys , dan met bietjie grondpad se skud wys hy niks nie, ek kry hom weer reg met 'n "ligte stamp" bo die speedo dan wys hy weer die korrekte temp.

hoe swaar is julle voete kerels, myne is ook 'n 2.2 '90 d/c 4x4 en ekke kry gemideld 8,4km/L IN DIE STAD!?!? (en ja, ek werk my somme korrek uit...)
Post Reply

Return to “The Workshop”