Projek Hilux 2010
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Projek Hilux 2010
Ek het vanoggend my bakkie gaan aflewer en is baie opgewonde om hom Vrydag weer te gaan haal.
Brood en water vir die res van die maand of sal ek sê res van die jaar
Brood en water vir die res van die maand of sal ek sê res van die jaar
Re: Projek Hilux 2010
Mooi man, gaan goed lyk
Re: Projek Hilux 2010
Eish, I still need one of those dual battery system (battery) boxes!
- ismail
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 758
- Joined: Fri Jul 13, 2007 10:05 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux '03 2700i SC 4x4
- Real Name: Ismail
- Location: Cape Town
Re: Projek Hilux 2010
very smart, would be a seeing a before pic
'93 DC 2.2 4x4 33" BF KM2's 60mm lift, Fakawi Canvas Canopy. SOLD
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Projek Hilux 2010
Ek wag nog steeds vir my bakkie, moes nuwe wheel nuts bestel want die oorspronklike nuts is te kort. Hulle het darem belowe ek kan hom more na werk gaan haal
Re: Projek Hilux 2010
.....soos 'n kind wat moet wag om sy verjaardag geskenk oop te maak...
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Projek Hilux 2010
Het my bakkie vandag terug gekry! Sjoe maar daai Coopers kan raas, dit klink soos 'n vliegtuig.
Ek sal more gou 'n paar foto's neem, dit was al donker toe ek by die huis kom.
Ek sal more gou 'n paar foto's neem, dit was al donker toe ek by die huis kom.
Re: Projek Hilux 2010
Sien uit na die pics
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Projek Hilux 2010
Verbeel jou maar dis n paar Kalahari leeus as daai bande so grom . Ek ry die laaste 6 jaar net MTR's en hoor dit nie eens meer nie.....behalwe dalk as ek n naweek met die Yaris gery het en terug in die Hilux klim Dit klink inelkgeval vir my gulp-oopruk-lekker as daai wiele so sing tussen die plat karre
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Projek Hilux 2010
dit lyk drem lekker .............gaan groot bostoe.......of gaan huistoe
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Projek Hilux 2010
Hier is so paar foto's. Ek is baie p off met die ou wat die werk gedoen het. Die voorwiele skuur nog teen die wheel arches en die compressor was nie eers heel vas nie. Ek het hom nog nie betaal nie, maar daar gaan 4 ure se labour afgetrek word van daai invoice!!
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Projek Hilux 2010
PRAGTIG MAN!!!!! Wat is die size van die bande?
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Projek Hilux 2010
Skuur die bande nie dalk teen die voor bumper nie? My 32's het net net geraak aan die bumper maar het die wheel arches geclear. Sny toe maar so stukkie van die tupperware aan die binnekant af..... nooit weer n probleem gehad nie...
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Projek Hilux 2010
Wat staan op daai SA - plakker agter op die bakkie?
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Projek Hilux 2010
Natuurlik sal die bande smart lyk, dit is Cooper's.
Frikkie, daai Hilux van jou staan trots. Dit lyk sommer eersteklas.
Frikkie, daai Hilux van jou staan trots. Dit lyk sommer eersteklas.
Know what you don't know.
Re: Projek Hilux 2010
Baie mooi Frikkie :!:
Wats volgende....
Wats volgende....
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Projek Hilux 2010
MOOI ! :)
Het jy die mounting plate vir die yskas ? Ek het eers my een vas gestrap, maar GENIET nou die mounting plate En dan later die "jassie" om die yskas te beskerm.
Het jy die mounting plate vir die yskas ? Ek het eers my een vas gestrap, maar GENIET nou die mounting plate En dan later die "jassie" om die yskas te beskerm.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Projek Hilux 2010
265/75/16 op 'n 8j rimAfrican Child wrote:PRAGTIG MAN!!!!! Wat is die size van die bande?
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Projek Hilux 2010
"I love my Country but I fear my Covernment"African Child wrote:Wat staan op daai SA - plakker agter op die bakkie?
Ek bedoel niks daarmee nie, net 'n sticker wat ek op 'n Amerikaanse website gesien het en toe verander ek die vlag so bietjie.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Projek Hilux 2010
Ingeboek vir Unichip die 22ste November.OOOOMS wrote:Baie mooi Frikkie :!:
Wats volgende....
Howlingmoon Roof top tent en Underbody protection. Maar dit sal seker eers wees as die Engselse somer weer begin en as ek weer genoeg gespaar het. Sjoe die goed kos baie geld!
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Projek Hilux 2010
Ja ek het gekyk na die mouning plate, dit was nog ekstra £130 so toe los ek dit maar eers. Koop toe eerder 'n CB radio.ChrisF wrote:MOOI ! :)
Het jy die mounting plate vir die yskas ? Ek het eers my een vas gestrap, maar GENIET nou die mounting plate En dan later die "jassie" om die yskas te beskerm.
Hulle het vir my gesê dat jy kry nie 'n jassie vi die 50lt twin nie ek sal moet 'n bietjie navrae doen op daai een.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Projek Hilux 2010
Hulle JOK vir jou !
Kyk op my ELDERS thread. Ek het dieselfde 50 liter twin.
Mounting plate was R500 (?)
Omtrent dieselfde vir die jassie.
Kyk op my ELDERS thread. Ek het dieselfde 50 liter twin.
Mounting plate was R500 (?)
Omtrent dieselfde vir die jassie.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Projek Hilux 2010
Die jassie maak ook verskil op die energie verbruik van jou yskas.
Met die jassie aan hardloop my Snowmaster Twin 60 deur die nag op die High Cycle Delco Vrieskas teen -4Deg C, en Yskas teen +4Deg C, en dan dui die battery controller aan dat ek nog 11.9V se charge oor (dit is wel dan in die rooi liggies).
Met die jassie aan hardloop my Snowmaster Twin 60 deur die nag op die High Cycle Delco Vrieskas teen -4Deg C, en Yskas teen +4Deg C, en dan dui die battery controller aan dat ek nog 11.9V se charge oor (dit is wel dan in die rooi liggies).
Know what you don't know.