Petrus se "nuwe" Bakkie
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Petrus se "nuwe" Bakkie
Dankie aan almal wat gehelp het met die soektog :)
Ek wil net vir julle die resultaat wys van `n maand lange soektog
Ek wil net vir julle die resultaat wys van `n maand lange soektog
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Baie geluk Petrus.
Dit lyk sommer na 'n baie spoggerige Hilux daai. :o
Waar gaan ons ry ?
Dit lyk sommer na 'n baie spoggerige Hilux daai. :o
Waar gaan ons ry ?
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Mooi man
Smaak my dis 'n goeie week vir hiluxe koop
Gee bietjie info?
Smaak my dis 'n goeie week vir hiluxe koop
Gee bietjie info?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Dis `n 1997 model
2.4
196k km`s
Lyk soos nuut binne.
Amper nuwe bande + skok brekers
2 Eienaars - die laaste een het die bakkie 5 jaar gehad. Sy swaer voor hom.
Wat ek saam met die bakkie gekry gehet:
4 amper nuwe bande met rims - dieselfde as die op die bakkie
Colour coded groot deur canopy
Bak seiltjie met sy staaf as die canopy afgehaal word.
+ die bakkie se agterste flap (waarop HILUX 4x4 Raider 2.4 staan)
Jerry kanne
Yskas tussen die voorste sitplekke
`n klomp nuwe parte - vonkprop drade / vonk proppe / petrol pomp / tyre pomp / kinetiese strap / ens / ens.
Die aircon kort `n bietjie gas - sy maak nie baie koud nie.
Prys R85k
Dis seker aan die bo punt van die prys klas vir die bakkie, maar as jy al die ekstras optel dan was dit darem seker nie te rof nie.
Ek het bakkies gesien wat baie werk aan het vir nie veel minder nie en `n ou wil nie hare kloof nie.
Dis net geld :)

Last edited by Petrusd on Tue Sep 14, 2010 2:42 pm, edited 3 times in total.
- the BuTch3R
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 792
- Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
- Real Name: Shaun
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Baie nice, Petrus!
Kort net so bietjie modder
Kort net so bietjie modder
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Ek het hom dan nou net laat was :)
Daar is nog water druppel kolle onder hom op die teer :)
Daar is nog water druppel kolle onder hom op die teer :)
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Baie geluk ek het gedog jy gaan nooit een kry nie
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Dit klink sommer Klomp lekker
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Kan nie wag om te begin speel nie
, maar sal seker eers `n paar klasse moet loop
, maar sal seker eers `n paar klasse moet loop
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
mooi skoot Petrus... ek sien jy het sommer baie stiekers ook saam gekry...
Net dit
Net dit
dis maar soos dit is.. hulle maak nie te erg koud nie. Maar mens gee nie om om warm in so 'n mooi Hilux te ry nie..Die aircon kort `n bietjie gas - sy maak nie baie koud nie.
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Baie bly man ... Lyk nog mooi opgepas.
Het self maande lank gesoek. Ek's bevrees jy gaan sukkel om klas te draf met daai wa in jou agterkop die heel tyd....gaan ry die naweek iewers of kry 'n baksteen of bunk more se klasse sal niks sê nie..
Het self maande lank gesoek. Ek's bevrees jy gaan sukkel om klas te draf met daai wa in jou agterkop die heel tyd....gaan ry die naweek iewers of kry 'n baksteen of bunk more se klasse sal niks sê nie..
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Dit was `n ouerige oom se bakkie.ThysdJ wrote:mooi skoot Petrus... ek sien jy het sommer baie stiekers ook saam gekry...
Hy en die tannie het glo elke jaar `n ent op in afrika in gery.
Die bakkie ken glo al die lande onder in afrika. :) :)
- Maddoglips
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 777
- Joined: Wed Dec 09, 2009 11:49 am
- Town: P.E.
- Vehicle: Raider 2.2 4x4; Mikem 50mm raised suspension, long range tank, Monroe gasses all round.
- Real Name: Zane
- Location: Port Elizabeth
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Nah Congrats
Good looking van you got there, enjoy it
It's better to Burn Out then Fade Away.
- Doom
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 346
- Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
- Town: Windhoek
- Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Willem
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Knap gedaan.
Jy sal darem seker die bakkie kom wys as jy weer vir die skoonmense kom kuier? (ek hoor dit moet nie te gereeld gedoen word nie - net een keer in 'n jaar en dan moet dit ook nog op vanaf 'n foto wees).
Mag jy vele genotvolle en veilige kilo's afle in jou trokkie.

LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
- Strassie
- High Range 2WD
- Posts: 25
- Joined: Sun Aug 29, 2010 6:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux 4.0l 4x4 d/c
- Real Name: Eben
- Location: Pta
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Baie geluk! Ek dink dis baie bakkie vir min geld!
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Baie dankie :)Doom wrote:Knap gedaan. Jy sal darem seker die bakkie kom wys as jy weer vir die skoonmense kom kuier? (ek hoor dit moet nie te gereeld gedoen word nie - net een keer in 'n jaar en dan moet dit ook nog op vanaf 'n foto wees). Mag jy vele genotvolle en veilige kilo's afle in jou trokkie.
Ons kom elke 2`e jaar op.
Ek probeer om darem altyd `n week of wat op Henties te wees sodat ek darem kan probeer visvang. Dit sukkel maar meeste kere :)
Dankie :)Strassie wrote:Baie geluk! Ek dink dis baie bakkie vir min geld!
Ek kon seker goedkoper weggekom het, maar as jy al die ekstra`s se 2`e handse waardes aftrek het ek maar omtrent R72K vir net die bakkie betaal.....
Nou het ek darem meer opsies.
Groete
Petrus
- Tiger7
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 972
- Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
- Real Name: Jonathan
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Baie geluk mater,
- IVY
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Mon Aug 23, 2010 7:36 pm
- Town: Knysna
- Vehicle: Toyota Hilux DC 4x4
- Real Name: Isak
- Club VHF Licence: Skillie
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Geluk Petrus; mooi bakkie. Ek dink nie die prys was te erg nie ek het 80k vir my 93 model betaal.
If you are going to spend 40% of your live in a car then spend it in a Toyota.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Very nice, Petrus! Mag jy baie jare se 'joy & happiness' uit jou bakkie kry!
Nou... wat is die bakkie se naam?
-F_D
Nou... wat is die bakkie se naam?
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Thank you SirFamily_Dog wrote:Very nice, Petrus! Mag jy baie jare se 'joy & happiness' uit jou bakkie kry!
Nou... wat is die bakkie se naam? -F_D
Nothing comes to mind as yet :)Family_Dog wrote:...Nou... wat is die bakkie se naam? -F_D
Ek moet nog gewoont raak aan die gevoel om uit eindelik die bakkie te hê.
Ek het lank gesoek.
Selfs my vorige kar moes eintlik `n lux gewees het, ek het toe ook gesoek, die vlees was daai tyd te swak :)
Die keer het ek hom gekry
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Wat van Job, ek meen jy het regtig Job se geduld gebruik voor jy gekoop het
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
I second!Spartan wrote:Wat van Job, ek meen jy het regtig Job se geduld gebruik voor jy gekoop het
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
En hy gaan die Job gedoen kry ook... :razz: :razz:Spartan wrote:Wat van Job, ek meen jy het regtig Job se geduld gebruik voor jy gekoop het
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Geluk Petrus.
Dit lyk na 'n mooi wa. Enige ou wat 'n SFA koop se kop is reg aangeskroef.
Dit lyk na 'n mooi wa. Enige ou wat 'n SFA koop se kop is reg aangeskroef.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Dankie :)
Ek het vergget om te noem dat die bakkie ook `n dual battery sisteem het met `n battery.
Ek het vergget om te noem dat die bakkie ook `n dual battery sisteem het met `n battery.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Congrats Petrus! An exceptionally nice looking vehicle ... can see that it was well cared for! Enjoy!
Another name suggestion .... PetLux :)
Jinne, I hear this all too often .... don't know about other's experiences, but mine used to work like a bomb ... even used to get condensation vapour blowing from the vents. I think it all needs to be set up correctly and I had also fitted a Merc radiator fan in front of the aircon condenser / radiator that would kick in with the aircon for extra air flow ... especially when moving with low motor revs. Only needed to top up gas every 3 to 4 years. :razz:ThysdJ wrote:mooi skoot Petrus... ek sien jy het sommer baie stiekers ook saam gekry...
Net ditdis maar soos dit is.. hulle maak nie te erg koud nie. Maar mens gee nie om om warm in so 'n mooi Hilux te ry nie..Die aircon kort `n bietjie gas - sy maak nie baie koud nie.
Another name suggestion .... PetLux :)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Ons het nog een van die bakkies by die werk en sy AC werk ook nog baie goed...Mud Dog wrote:Jinne, I hear this all too often .... don't know about other's experiences, but mine used to work like a bomb ... even used to get condensation vapour blowing from the vents. I think it all needs to be set up correctly and I had also fitted a Merc radiator fan in front of the aircon condenser / radiator that would kick in with the aircon for extra air flow ... especially when moving with low motor revs. Only needed to top up gas every 3 to 4 years. :razz: Another name suggestion .... PetLux :)
Dis defnitief iets wat aandag sal kry voor baie ander speel goed :)
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
soek en jy sal vind Netjies baie netjies veral met al daai extras
- jan30
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 425
- Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
- Town: brackenfell
- Vehicle: HILUX 2.8 D DC
- Real Name: JAN
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Nou kom die lekker deel. Besluit wat om volgende te doen want hy sal nie lank standaard bly nie :evil: En dan die volgende kwaal waar gaan al die geld vandaan kom om al daardie veranderinge te maak
Ek hoop jys reg vir laaaank se kopkrap en budgets oordoen.
Hy lyk nice geniet hom en voorspoed.
Ek hoop jys reg vir laaaank se kopkrap en budgets oordoen.
Hy lyk nice geniet hom en voorspoed.
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Ek het toe vanoggend tyd gehad om die A/C gou te laat "service"ThysdJ wrote:Die aircon kort `n bietjie gas - sy maak nie baie koud nie.
dis maar soos dit is.. hulle maak nie te erg koud nie. Maar mens gee nie om om warm in so 'n mooi Hilux te ry nie..
Het dit by NDA Auto Electrical op Stellenbosch laat doen - vra vir Nico.021 8864542
Blykbaar werk my bakkie se A/C met "die nuwe gas"
Hulle het eers die gas herwin wat nog in die sisteem is - toe die olie - en toe die sisteem getoets vir lekasies.
Al hierdie aksies is deur `n masjien gedoen wat alles outomaties doen.
Die operator moet net so elke nou en dan "Enter" druk op die keypad.
En toe weer nuwe gas/olie/kleurmiddel(dye) ingesit.
Ek was so 75 minute daar - Ek het lekker met die ouens gesels so dit kan korter gedoen word..... :)
Resultate:
Tempratuur gemeet in die boonste middelste airvent met so +/- 10cm insteek temp meter ---- 2.8C !!!!
Dis nou sommer lekker koud nou in die Bakkie
Toe ek die bakkie afsit was selfs die sleutels yskoud.
Ek is baie tevrede - ek hoop net dit is nie van te korte duur nie.
Prys - R waarde was minder as 4 kiste Castle bier :wink2: :wink2:
Last edited by Petrusd on Tue Oct 05, 2010 1:58 pm, edited 1 time in total.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Klink lekker Petrus. Miskien moet ek maar weer Kaspaas se A/C ook laat regmaak, somer is op pad..
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Gelukkig was daar niks fout nie - alles werkThysdJ wrote:Klink lekker Petrus. Miskien moet ek maar weer Kaspaas se A/C ook laat regmaak, somer is op pad..
Ek kan net bysê dat Toyota my na NDA toe gestuur het vir die AC.....