Turbo for 2.4D 2L2

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Umvubu
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 152
Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
Town: Lydenburg
Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
Real Name: Ezere Du Plessis

Turbo for 2.4D 2L2

Post by Umvubu »

My Hilux het die standaard 2.4D 2L2 enjin sonder die turbo. Ek wil graag 'n turbo insit om 'n bietjie meer oemf te kry. Sal julle my aanraai om dit dit doen ? Hoeveel sal dit my enjin lewe beinvloed. Die enjin is omtrent 18 maande volledig oorgedoen. Met my 31's haal ek skaars 90-100 km/h op die lang pad en 50-60 km/h opdraande. My diff ratio is 4.875 en ek wil nie graag daaraan krap nie.
Opinies of raad ?
Ek sal dit waardeer. :? :?:
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
DOELLOOS

Re: Turbo for 2.4D 2L2

Post by DOELLOOS »

Leer ken die woord 'geduld', of koop 'n ander bakkie.

Ongelukkig werk hierdie tipe conversions nie altyd soos wat jy dit beplan nie, en kanse is goed dat jy alle betroubaarheid by die deur sal uitgooi as jy 'n turbo wil opgooi.

Maar kom ons hoor wat die ander manne se...

:?
User avatar
Umvubu
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 152
Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
Town: Lydenburg
Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
Real Name: Ezere Du Plessis

Re: Turbo for 2.4D 2L2

Post by Umvubu »

Geduld .....die het ek geleer toe ek my Lux gekoop het. Ek toets maar net die water. My vriende se altyd "Wil jy jaag of 4x4 ?" . Wel ek wil SPEEL en nie jaag nie. Die turbo sal lekker wees maar ek wil nie my enjin opneuk nie. Met difflocks voor en agter maak dit op vir die krag wat ek kortskiet. :D
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Turbo for 2.4D 2L2

Post by BenHur »

Toyota het die 2L in beide die normale 2L en die 2L-T uitgebring, maar ek glo nie die 2L en die 2L - T het presies die selfde specifikasies nie. Gewoonlik het Turbo engines laer kompressie.

Vologens Wikipedia is die engines se kraglewering soos volg

2L (2446 cc) SOHC, 62 kW at 4200 rpm and 165 Nm at 2400 rpm;
2L-T (2446 cc) SOHC, 69 kW at 4000 rpm and 215 Nm at 2400 rpm

Die waarlik nie die moeite werd om so 'n groot conversion aan te pak vir so min "gain" nie, want die gain is meer in torque as in krag en jy soek meer krag vir meer spoed. "n elektriese fan in plaas van die huidige meganiese een sal jou amper dieselfde krag wins gee. :shock: :shock: :twisted: :twisted:

As jy meer spoed soek en betroubaarheid wil behou kry 'n ander een. Jou keuses met diesel is min wat performance aan betref. Met petrol is dit bietjie beter as jy wil vinniger ry. 'n 22R gee jou 72 kW en 'n 7MGE so omtrent 150 kW :twisted: :twisted:
User avatar
wombat
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Fri Dec 07, 2007 2:38 pm
Town: kaapstad
Vehicle: Legend40 D/C 4x4
Real Name: johann

Re: Turbo for 2.4D 2L2

Post by wombat »

Selfde. Ek laaik die betroubaarheid en eenvoud van die 2L, en sal nie daai gemoedsrus opgee vir bietjie meer woema nie. Maar met 'n 2L moet jy RUSTIG wees...
User avatar
Umvubu
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 152
Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
Town: Lydenburg
Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
Real Name: Ezere Du Plessis

Re: Turbo for 2.4D 2L2

Post by Umvubu »

Ek weet een ding verseker, my ou 2.4tjie sal nog loop wanneer meeste nuwer enjins die gees begin gee het. Die diesel is 'n plesier in ons 4x4 klub se speelgat. Hy skop baie van die ander manne stof i :D n die oë. Sonder turbo sal hy maar moet bly, ek is nie lus vir probleme nie. :D
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
DOELLOOS

Re: Turbo for 2.4D 2L2

Post by DOELLOOS »

Jy kan my SupraLux koop as jy wil, maar ek dink nie jy gaan van daai spoed hou nie...

Sy byt, kou en sluk is net so hard soos sy blaf, eintlik nog 'n bietjie erger...

:twisted:

On second thoughts....

:twisted:
User avatar
Umvubu
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 152
Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
Town: Lydenburg
Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
Real Name: Ezere Du Plessis

Re: Turbo for 2.4D 2L2

Post by Umvubu »

Ek sal 10-1 my "maker" ontmoet met daai reus van jou as ek nou skierlik met hom moet ry ..... maar ek is nie bang nie net miskien dom. :twisted:
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
Post Reply

Return to “The Workshop”