Idees vir 'n roete asb.

Tell us about your favorite 4x4 trail. Tell us how easy or difficult it was, is there escape routes for the faint hearted? Please add some photographs if you can.
Post Reply
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Idees vir 'n roete asb.

Post by TheoF »

Ek beplan 'n roete hie naby Mosselbaai oppi plaas ma wil dit lekker interessant maak ,ek soek idees help asb.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by OOOOMS »

Hoe groot is die plaas?

Watse terrein is daar?
User avatar
Turbo
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 345
Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
Town: Brackenfell Cape Off-road Country
Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
Real Name: Jaco

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by Turbo »

Jy sal ons maar moet nooi vir 'n naweek. :friends:
Dan kan os self sien hoe lyk dir terrein en dan raad ,gee. :drinks:
.Only when we are no longer afraid,do we begin to live
www.capeoffroad.co.za
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by TheoF »

400ha heuwelagtig .gee my nog so 2 maande dan behoort dit al die moeite werd te wees om te ry .Dit is nou nie asemrowende natuurskoon nie, maar dit is nie waaroor dit vir my gaan nie. Ek wil 'n plek maak wat die manne tap ,jy moet moeg wees as jy klaar is.Vir my om die plekke te kies is nie 'n probleem nie en met idees bedoel ek bv. 'n pad teen'n heuwel uit wat met water spreiers nat gehou word ,ek het bv.'n ou landrover wat ek op 'n spesifieke plek sal staanmaak wat die manne kan recover ,pale wat teen 'n helling uitgesleep word ens. Kom manne wat soek julle?'n girl met 'n mini in 'n mienie met 'n pap battery ens. laat die kreatiewe denke oorneem en stuur die idees.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by OOOOMS »

'n Lekker klein lapa met 'n uitsig waar die mense kan breakkie maak, met 'n uitsig. Of 'n rustic plekkie met stompe vir koffie en beskuit.

River crossings is altyd lekker op 'n roete.

Iets interessant vir die kinders. Hulle raak party maal verveeld op 'n roete.
User avatar
jan30
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 425
Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
Town: brackenfell
Vehicle: HILUX 2.8 D DC
Real Name: JAN

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by jan30 »

Ek dink ons moet 'n paar hilux manne bymekaar maak en 'n naweek daarvan maak dan ry ons sommer vir jou die roete uit :thumbup:
al wat ons nou van jou af soek is die datum :thumbup:
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by TheoF »

dankie Oooms jy het 'n belangrike pr punte daar. Wag eers met 'n datum jan, gee eers idees sodat ek die ding kan begin en klaarmaak anders ry jy verniet vanni kaap af hiernatoe.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by OOOOMS »

Dalk 'n paintball geweer vir die kinners om target te skiet, erens op die roete?
User avatar
jan30
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 425
Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
Town: brackenfell
Vehicle: HILUX 2.8 D DC
Real Name: JAN

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by jan30 »

Jy kort 'n groot bals seksie waar daar 'n paar escape routes is vir die nie hilux drywers. Waar manne soos ons ons vermoe kan toets teen iets wat glad nie logies doenbaar lyk nie. Dan moet daar 'n ordentlike steil klim wees wat geintegreer is met 'n Axle twister en 'n paar seksies waar ek met twee wiele teen 'n wal moet uitry dat dit voel of my bakkie op sy sy le. "n lekker braai area met genoeg skaduwee en iets vir al my moeite lol :lol:
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by Traveler »

Theo, wie weet dalk met so paar Hilux-gesinne wat daar kom kamp oor 'n naweek sal jou banne heelwat vinniger gebou of uitgele kan word.

Great idee om die kinders te kan besig hou.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by TheoF »

Ek hoor jou Hein ek dink daaroor.
User avatar
0000DS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1527
Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
Town: Roodekrans
Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
Real Name: Danelle

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by 0000DS »

Theo, ek gooi nou seker 'n klip in die bos, maar badkamer geriewe vir die dames sal lekker wees, veral die met klein dogtertjies.
Image
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: Idees vir 'n roete asb.

Post by TheoF »

Dankie Danelle, daar sal definitief geriewe wees.
Post Reply

Return to “Trail Reports”