Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
"Soos elke jaar van tevore, hou Hekpoort Laerskool weer ‘n 4x4 wat die hele gesin betrek! Daar is iets vir oud en jonk! Die naweek van 9 en 10 Oktober 2010 moet dus oopgehou word vir ons 4x4!
Saterdag 9 Oktober toets bestuurders en hul 4x4 voertuie, hul bestuursvernuf op ons uiters uitdagende baan. Biertuin met “Big Screen”vir Curriebekerwedstryde, asook heerlike kos is beskikbaar. Veilige oornag-kampstaanplek met geriewe vir die wat by ons wil kamp is beskikbaar vir slegs R100 per staanplek vir maksimum 4 persone en R50 per persoon ekstra! Na 13 jaar van baie sukses kan u verseker wees van ‘n goed georganiseerde naweek vol pret en plesier!
Op Sondag 10 Oktober is daar weer ‘n spesiale roete vir die gesin wat deur die Magalies omgewing gaan! Halfpad deur die roete sal ‘n heerlike “brunch” bedien word waarvandaan ons weer verder sal ry!
NUWE KOMPETISIE/UITDAGING!!!!
Daar gaan vanjaar ‘n spankompetisie ook wees ! 5 voetuie van ‘n klub of span se punte word bymekaar getel en gedeel om ‘n gemiddeld te bepaal om sodoende die beste klub/span vir die dag aan te wys! Klubs/spanne (bv TOYOTA vs LANDROVER of Brits klub vs Randfontein klub) kan mekaar uitdaag ! Daar is GEEN ekstra koste hieraan verbonde , slegs die normale inskrywingsgeld!! WIE GAAN WEN????
KOSTES:
Saterdag:
Kompetisie: R250 inskrywingsgelde (Bestuurder en navigator-toegang ingesluit)
Toegang: Slegs R20 per persoon (Toeskouers)
Sondagroete:
R200 per voertuig (brunch vir 2 persone ingesluit)
R30 per persoon ekstra vir Brunch!
Kontak:
Alex 072 307 8265
Jaco 082 854 5422
Hoop om julle daar te sien! Maak dit ‘n heerlike gesinsnaweek!"

If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Yehha, dis 'n baie lekker event vir toeskouers en deelneemers
Sien julle beslis daar
Sien julle beslis daar
- Harties
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Riaan
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Klink soos 'n awesome dag! Tel my in..
Mark , kom maak 'n draai by my die saterdag oggend vir koffie , dan ry ons saam van my plek af! Net om die draai
Mark , kom maak 'n draai by my die saterdag oggend vir koffie , dan ry ons saam van my plek af! Net om die draai
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Riaan, eks in Thabazimbie......
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Kom ons begin eerder 'n lys van wie daar GAAN wees?
1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) ?
5) ?
ens...
1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) ?
5) ?
ens...
- Harties
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Riaan
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Ag dankie Markie, vryf dit nou in!! :problem: :problem:OOOOMS wrote:Riaan, eks in Thabazimbie......
geniet dit en post die pics!
- Swart Baard
- High Range 4WD
- Posts: 60
- Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
- Real Name: Burgert
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Wel, ek is daar, ry saam met Andre. So sal julle daar sien.
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
ons sal kom vir die kuier en sondag roete 3xtrokkies
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Kom ons begin eerder 'n lys van wie daar GAAN wees?
1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) ?
....ens
1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) ?
....ens
- 000MSS
- Low Range 4WD
- Posts: 159
- Joined: Wed Oct 21, 2009 9:09 am
- Town: Western Cape
- Vehicle: Anything i want :)
- Real Name: Marco
- Location: Sedgefield
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
ONE LIFE! DRIVE A TOYOTA!
DUST IS A DIFFERENT KIND OF STATUS SYMBOL!!!
DUST IS A DIFFERENT KIND OF STATUS SYMBOL!!!
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Lekke-lekke, ek mis nie weer uit nie.
1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)

Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds

- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Ek is seker al teen daai tyd platsak, maar as daai plaas bakkie nog diesel in het, kom kuier ek ook - al is dit net om 'n bier saam met julle te kom drink.
Hennie
Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
- TOKKELOS 1
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: TOYOTA
- Real Name: RICHARD
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Hallo maatjie.Gaan ook daar wees,kyk bietjie hier
- Attachments
-
- HEKPOORT 2010(ZELNA 036.JPG (74.99 KiB) Viewed 6369 times
-
- HEKPOORT 2010(ZELNA 028.JPG (70.95 KiB) Viewed 6369 times
-
- HEKPOORT 2010(ZELNA 013.JPG (78.93 KiB) Viewed 6369 times
-
- 08052010085.JPG (26.42 KiB) Viewed 6369 times
-
- 08052010086.JPG (27.04 KiB) Viewed 6369 times
hoekom?WANT EK KAN!!!
B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
- 00LA
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Wed Dec 09, 2009 9:25 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Louis
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Sal ook daar wees kamp en die Sondag roete ry dis n great event
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Sien julle daar Andre! Ons sal die usual suspects wees.......
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) ?
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) ?
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
ons sal 4 voertuie wees-
Creamsoda en Mammabeer
Throttleboy en Miss M
Danie D en Gwar
Tazz en Mev Tazz.....
Creamsoda en Mammabeer
Throttleboy en Miss M
Danie D en Gwar
Tazz en Mev Tazz.....
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
As die dinge so bly soos nou, dan sal ek ook daar kan wees.
1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) Throttleboy en Miss M
13) Danie D en Gwar
14) Tazz en Mev Tazz.....
15) Johan + David + Susan

Johan Marais
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Ek sou "gelike" het om julle te join maar ek wou al vir n hele ruk Superman ry en het klaar betaal en als
Enjoy
Enjoy
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Wie gaan nog die dag bywoon en kom kuier?
- TOKKELOS 1
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: TOYOTA
- Real Name: RICHARD
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Ek sien nie my en Zelna se naam op lys nie?OOOOMS wrote:Wie gaan nog die dag bywoon en kom kuier?
hoekom?WANT EK KAN!!!
B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Copy, paste en sit self jou naam op....moet ons ook vir jou doek aansit
Wanneer gaan jy weer kom koffie drink?
Wanneer gaan jy weer kom koffie drink?
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
OOOOMS wrote:Copy, paste en sit self jou naam op....moet ons ook vir jou doek aansit
Kom ek help maar
1) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) Throttleboy en Miss M
13) Danie D en Gwar
14) Tazz en Mev Tazz.....
15) Johan + David + Susan
16) Richard en Zelna
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) Throttlebottley en Miss M
13) Danie D en Gwar
14) Tazz en Mev azz.....
15) Johan + David + Susan
16) Richard en Zelna
17) Blom & Ciska

Grensvegter van LANDROVIA
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Kan nie wag nie
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Ons ook nie!
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
BUMP

blom wrote:) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) Throttlebottley en Miss M
13) Danie D en Gwar
14) Tazz en Mev azz.....
15) Johan + David + Susan
16) Richard en Zelna
Nice pic Andre, ek het dit gesien van 'n ander angle af......anper.....
Wie gaan nog daar wees, dis 'n baie, baie lekker event
17) Blom & Ciska
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Hier is die link en pics van die jaar se event
viewtopic.php?f=51&t=11730&hilit=hekpoort+dag" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=51&t=11730&hilit=hekpoort+dag" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
En daar is ons ook op die agtergrond....
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Wie is die?
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Nou hoe het ek hulle gemis..... ?:oops:
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Nog net 'n paar slapies.....
Ek sien daar word die week reen voorspel hier in GP
Weet iemand iets van die Sondag roete?
Ek sien daar word die week reen voorspel hier in GP
Weet iemand iets van die Sondag roete?
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Sorry, ek moet so bietjie skip gee op Hekpoort. Ek gaan so 'n bietjie af Vrystaat toe om by my broer te gaan inloer.
Hy het so bietjie ondersteuning nodig op die oomblik.
...... maar ek sal steeds gaan stof maak (of modder) terwyl ek daar is gaan ons sommer Didibeng ry.
Hy het so bietjie ondersteuning nodig op die oomblik.
...... maar ek sal steeds gaan stof maak (of modder) terwyl ek daar is gaan ons sommer Didibeng ry.
Know what you don't know.
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Die ontbyt Sondag oggend sal gehou word by INKWE (plek van die tier).
R200 per voertuig en dit sluit ontbyt in vir x2, en ingang tot INKWE.
Voertuie sal om 08h00 Sondag oggend vertrek in groepe, vanaf Hekpoort Laerskool.
2X4 pic-up sal dit kan maak tot by die ontbyt area (geen platkarre) en vir die res van die roete 4x4 alleenlik!

- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
HELLLL, maar dit lyk LEKKERRR!!!!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Beslis, ek mis dit vir niks nieswartvark wrote:HELLLL, maar dit lyk LEKKERRR!!!!!
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
En altyd die lekkerste hoendertjies....... :wink2:
Chicken on the spit :!: :!: :!:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Daai hoenders het 'n helse suprise gekry toe hulle op daai Ferris-wheel geklim hetOOOOMS wrote:En altyd die lekkerste hoendertjies....... :wink2: Chicken on the spit :!: :!: :!:
To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Daai is Hannes Creamsoda as ek dit nie verkeerd het nieOOOOMS wrote:Wie is die?
To God be the glory
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Het vandag 'n flip geneem en toe die pic geneem van die terrein.
Die skool veld is waar almal bymekaar kom, parkeer en kamp.
Die 4x4 baan is tueen die bosse, waar 'n rivier loop
Die skool veld is waar almal bymekaar kom, parkeer en kamp.
Die 4x4 baan is tueen die bosse, waar 'n rivier loop
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Ou vale gaan dit nie maak nie, het vandag 'n nuwe shifter by Spitronics opgetel en moet die central console herbou en alles rewire, gaan bietjie tyd vat. Volgende jaar.............. Sal reg wees vir Serendipity!
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Bring ma, seun, ouma en jou kamera, en kom ondersteun die manne wat ryOu vale1 wrote: Ou vale gaan dit nie maak nie, het vandag 'n nuwe shifter by Spitronics opgetel en moet die central console herbou en alles rewire, gaan bietjie tyd vat. Volgende jaar.............. Sal reg wees vir Serendipity!
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Ja OOOMS, en as ek terugkom by die huis het die Tandmuis daai shifter gefit en gewire! Het baie werk die naweek, ons sal dit nie maak nie.
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Trade daai Tandmuis in :wink2: Hy hou jou mos wag van lekker dinge afOu vale1 wrote:Ja OOOMS, en as ek terugkom by die huis het die Tandmuis daai shifter gefit en gewire! Het baie werk die naweek, ons sal dit nie maak nie.
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
So 'n bek moet jam kryOOOOMS wrote: kamera, en kom ondersteun die manne wat ry
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Riaan is Oupa se clutch uitgesorteer?OOOOMS wrote:blom wrote:) Pype - Andre
2) OOOOMS / OOOODS - Mark / Danelle
3) Harties - Riaan
4) Swart Baard - Burrie
5) Andrevt - Andre en x3 Vans
6) 000MSS - Marco & Suzette
7) Bosfebok - Otto, Estelle en Mignon. (Ek sal definitief oorslaap ook...)
8) ToyX4 - As ek vir Oupa n nuwe clutch insit betyds
9) Traveller - Heinrich & Nadene
10) OOLA - Louis & Gesin
11) Mammabeer & Hannes Creamsoda
12) Throttlebottley en Miss M
13) Danie D en Gwar
14) Tazz en Mev azz.....
15) Johan + David + Susan
16) Richard en Zelna
Nice pic Andre, ek het dit gesien van 'n ander angle af......amper.....
Wie gaan nog daar wees, dis 'n baie, baie lekker event
17) Blom & Ciska
Wie gaan nog kom?
-
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Wed Nov 25, 2009 9:42 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Prado 3.0l Tdi
- Real Name: Estienne
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Ek gaan `n draai maak
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
I'm there in thought. In reality, I will be travelling back home from Durbs on Saturday, but Jacques & Brenda will be representing me.
Be kind to them, they drive a LR... :)
-F_D
Be kind to them, they drive a LR... :)
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Cool will look out for themFamily_Dog wrote:I'm there in thought. In reality, I will be travelling back home from Durbs on Saturday, but Jacques & Brenda will be representing me.
Be kind to them, they drive a LR... :)
-F_D
Eric you have a safe trip :!:
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Sun Jan 24, 2010 6:18 pm
- Town: hekpoort
- Vehicle: hilux 4x4
- Real Name: Tracy
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
I live in hekpoort - so will be there at some stage with the my pride and joy - will be on my own, so hope to meet up with other members.. :) :)
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Looks like it will be a lekka event, I'm at RDW this weekend with friends , been trying to arrange since last year. Next year...
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Mark, clutch is reg. Net so 2 goed wat ek nog moet uitsorteer. Sal more my finale antwoord kan gee. Wag vir parte!!!
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Riaan, parte toe gekry? Ons gaan so na 07h00 daar wees!
Sien uit na die dag
Sien uit na die dag
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Yes, centre bearing gister ingesit, maar het hom laat gister gekry. En nou wil dit voorkom of die propshaft gebalanseer moet word. Ek gaan nie kan bywoon nie. Sorry. Geniet dit
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Dis 'n jammer Riaan :!:ToyX4 wrote:Yes, centre bearing gister ingesit, maar het hom laat gister gekry. En nou wil dit voorkom of die propshaft gebalanseer moet word. Ek gaan nie kan bywoon nie. Sorry. Geniet dit
Was 'n wonderlike dag gewees. Baie aksie en baie geluk aan Andre 'Pype' / Burrie 'Swartbaard' wat 2de plek gevat het in hulle klas met Klaas!!!!
Nie seker waar Blom / Ciska ge-eindig het nie, maar ek neem aan in die top drie!
Vrek warm daar in die poort en daar was honderde mense wat die dag kom geniet het.
Pics to follow....later....eks moeg