Page 1 of 1

4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010 met foto's

Posted: Wed Aug 25, 2010 8:45 am
by Vlak vark
Maruisjnr. van 4x4 community reel n gesinsnaweek op hulle plaas naby ohrigstad.
Daar is n paar opsticals wat gery gaan word.
Daar sal ablusie geriewe wees, asook baie hout.


Daar was al van die forum lede wat al saam met hom gekamp het.
Hy gaan die naweek plaas toe om alles voor te berei.
Hier is die link op 4x4 community

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=61705" onclick="window.open(this.href);return false;

Soos ek inligting kry sal ek dit ook deur gee.

die kostes is R200 vir die naweek.

Tx

Nico

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010

Posted: Wed Aug 25, 2010 11:01 am
by Spartan
Ag nee man, ek maak die 29 Sep klaar hier, laat ek sien wat kan ek reël met die Human Remains afdeling (HR). :twisted: :twisted:

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010

Posted: Tue Sep 07, 2010 12:59 pm
by Vlak vark
hier is n paar pix van die storte wat Maruis gebou het en die campsite.

Image

Image

Image




Ek is besig om die eilands gevoel te kry. :think: :think:

Wie kom saam ? :sleep: :sleep:

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010

Posted: Tue Sep 21, 2010 8:13 am
by Vlak vark
bly almal by die huis die naweek ?

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010

Posted: Tue Sep 21, 2010 8:15 am
by Traveler
Vlak vark wrote:bly almal by die huis die naweek ?
Ek is in Lesotho, maar ek het dit vir julle in die nuusbrief gesit. :thumbup:

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010

Posted: Tue Sep 28, 2010 4:08 pm
by OOOOMS
Nico, hoe was julle naweek toe gewees?

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010

Posted: Tue Sep 28, 2010 4:45 pm
by Vlak vark
dit was lekker, baie lekker. Net bietjie besig by die werk. Selfoon kan nie fotos crob nie.sal hopelik vanaand na b/down fotos oplaai.

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010

Posted: Wed Sep 29, 2010 7:24 am
by 0000DS
Ons wag nog vir die foto's :boss:

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010 met foto's

Posted: Wed Sep 29, 2010 2:41 pm
by Vlak vark
die kampeer terein
Image

Image

Image

Image

Image

Image

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010 met foto's

Posted: Wed Sep 29, 2010 2:42 pm
by Traveler
Nico, dit lyk BAIE smart, en asof julle great tyd gehad het.

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010 met foto's

Posted: Wed Sep 29, 2010 4:34 pm
by OOOOMS
Dankie Nico, laat ek net my farlookers gaan haal.... :tease: :tease: :tease:

Re: 4x4 Naweek naby ohrigstad 24 September 2010 met foto's

Posted: Wed Sep 29, 2010 5:04 pm
by Vlak vark
Ek sukkel n bietjie met die crop :alvarin: vir onderstel on 733 by 548 te wees volgens paint.maar danksy photobucket is hulle 120x60 :shock2: :shock2:
sal weer probeer. :problem: :problem: