Page 1 of 1

Laerskool Sanddrift Bosveld Rally

Posted: Wed Aug 18, 2010 12:06 pm
by Traveler
Hierdie mag dalk interessant wees.

http://www.laerskoolsanddrift.co.za/ind ... age344.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Kontakpersoon is Johan O82 4233 nege-vier-een

Re: Laerskool Sanddrift Bosveld Rally

Posted: Wed Aug 18, 2010 12:14 pm
by OOOOMS
Tx Heinrich, lyk my ons is 2 jaar te laat....

Weet jy wanneer die event gehou gaan word, of moet ons Johan kontak?

Re: Laerskool Sanddrift Bosveld Rally

Posted: Wed Aug 18, 2010 12:20 pm
by CasKru
OOOOMS wrote:Tx Heinrich, lyk my ons is 2 jaar te laat....

Weet jy wanneer die event gehou gaan word, of moet ons Johan kontak?
:mocking: :mocking: :mocking: :mocking:

Re: Laerskool Sanddrift Bosveld Rally

Posted: Wed Aug 18, 2010 12:53 pm
by Traveler
Ek verstaan dit is 28 Augustus...... hierdie jaar.....

:laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Ek moet nie so baie pilletjies drink vir my voet nie. :picknose:

Re: Laerskool Sanddrift Bosveld Rally

Posted: Wed Aug 18, 2010 1:14 pm
by OOOOMS
Traveler wrote:Ek verstaan dit is 28 Augustus...... hierdie jaar.....

:laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Ek moet nie so baie pilletjies drink vir my voet nie. :picknose:
Oh, nog steeds seer :o:

Re: Laerskool Sanddrift Bosveld Rally

Posted: Wed Aug 18, 2010 1:19 pm
by CasKru
OOOOMS wrote:
Traveler wrote:Ek verstaan dit is 28 Augustus...... hierdie jaar.....

:laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Ek moet nie so baie pilletjies drink vir my voet nie. :picknose:
Oh, nog steeds seer :o:
Laat OOOODS jou van op jou voet park dan kyk jy hoe lank vat dit om reg te kom :twisted: :twisted:

Heinrich... jy hou jou pose goed want ek kon nie eers sien jy loop mank of jou voet is seer toe jy vroeer hier was nie... Daai rolstoel werk goed ne :twisted: :twisted:

Re: Laerskool Sanddrift Bosveld Rally

Posted: Wed Aug 18, 2010 2:05 pm
by Traveler
Cassie, ek het heelwat van sulke grys en oranje/wit pilletjies in my bloedstroom.... :mrgreen:

Re: Laerskool Sanddrift Bosveld Rally

Posted: Wed Aug 18, 2010 2:16 pm
by CasKru
Jouprodol?

Re: Laerskool Sanddrift Bosveld Rally

Posted: Wed Aug 18, 2010 2:31 pm
by Traveler
Nee wat, daai *.*prodolle is so goed soos smarties.