Guys I have seen so many of these Cruisers in Ethiopia and as you can see it is still in a very good condition. I cannot recall seeing one of these in SA before.
If there was a way to get them from there down here in SA as they are very cheap up there.
Cheers Frik
Lancruiser LX
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Lancruiser LX
Frik
Daai is mos die FJ40 my gat juk lankal, jy moet die nuwe series 70 sien oooooooooooootog. Ek dink ek het nou genoeg Hiluxse en moet so iets kry, hier in Saudi is hulle ook baie. Het al met die manne gepraat op die Cruiser forum en hulle like daai goed net so baie
Kyk wat het die mannetjie met een gedoen http://www.youtube.com/watch?v=-haicsGD ... DC9N0Iejdk" onclick="window.open(this.href);return false;

Last edited by Spartan on Tue Aug 17, 2010 6:26 pm, edited 1 time in total.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Lancruiser LX
Kyk kerels, Like is een ding maar al die K&D om hom tot hier te kry en dan vertel 'n goewement amptenaar jou jy mag hom nie inbring weens regulasie so en so en al die geite, sal enige ou se eetlus versteur.
MAAR iemand op LCC het een van Australie(?) af ingevoer so rukkie terug?
MAAR iemand op LCC het een van Australie(?) af ingevoer so rukkie terug?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Lancruiser LX
Jees nou raak ook sommer jeukerig die een op Video is awsome. Sommer lus en ry een terug van daarbo af wonder hoelank sal ek ry
Gaan juis volgende week terug
Ek glo dit is die anti venim vir enige Jeep.
Gaan juis volgende week terug
Ek glo dit is die anti venim vir enige Jeep.
Everything keeps going right Toyota
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Lancruiser LX
Van waaraf chomfrik wrote:Sommer lus en ry een terug van daarbo af wonder hoelank sal ek ry
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan