Page 1 of 1

Lancruiser LX

Posted: Tue Aug 17, 2010 6:05 pm
by frik
Guys I have seen so many of these Cruisers in Ethiopia and as you can see it is still in a very good condition. I cannot recall seeing one of these in SA before.

If there was a way to get them from there down here in SA as they are very cheap up there.

Cheers Frik

Re: Lancruiser LX

Posted: Tue Aug 17, 2010 6:16 pm
by Spartan
Frik
Daai is mos die FJ40 my gat juk lankal, jy moet die nuwe series 70 sien oooooooooooootog. Ek dink ek het nou genoeg Hiluxse en moet so iets kry, hier in Saudi is hulle ook baie. Het al met die manne gepraat op die Cruiser forum en hulle like daai goed net so baie :thumbup: :thumbup:
Kyk wat het die mannetjie met een gedoen http://www.youtube.com/watch?v=-haicsGD ... DC9N0Iejdk" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Lancruiser LX

Posted: Tue Aug 17, 2010 6:24 pm
by Thabogrobler
Kyk kerels, Like is een ding maar al die K&D om hom tot hier te kry en dan vertel 'n goewement amptenaar jou jy mag hom nie inbring weens regulasie so en so en al die geite, sal enige ou se eetlus versteur.

MAAR iemand op LCC het een van Australie(?) af ingevoer so rukkie terug?

Re: Lancruiser LX

Posted: Tue Aug 17, 2010 6:38 pm
by frik
Jees nou raak ook sommer jeukerig die een op Video is awsome. Sommer lus en ry een terug van daarbo af wonder hoelank sal ek ry :crazy:
Gaan juis volgende week terug

Ek glo dit is die anti venim vir enige Jeep.

Re: Lancruiser LX

Posted: Tue Aug 17, 2010 7:18 pm
by Spartan
frik wrote:Sommer lus en ry een terug van daarbo af wonder hoelank sal ek ry
Van waaraf chom :?: :?: