Page 1 of 1

Serendipity, Naboomspruit

Posted: Wed Aug 11, 2010 1:46 pm
by Ou vale1
Miskien kan Johan vir ons 'n naweek hier bymekaar sit, dis 'n lekker roete en die kinders word ook besig gehou, swem in rots poele, kyk wild http://www.serendipitytrails.co.za

Re: Serendipity, Naboomspruit

Posted: Wed Aug 11, 2010 1:53 pm
by Spartan
My swaer was al daar en se dit is n lekker plek.

Re: Serendipity, Naboomspruit

Posted: Wed Aug 11, 2010 7:41 pm
by OOOOMS
Dankie Koos, dis nou die plek waarvan jy my nou die dag van vertel het :thumbup:

By watter kamp het julle gekiep?

Jaco, moet ons weer vir julle wag?????? :eh:

PS, Jahan, is in die wildtuin tot Saterdag....sal hom moet wakker maak onder daai Maroela boom.... :heat:

Re: Serendipity, Naboomspruit

Posted: Wed Aug 11, 2010 8:06 pm
by Spartan
OOOOMS wrote:Jaco, moet ons weer vir julle wag??????
:blackeye: :blackeye: :lol: :lol:

Re: Serendipity, Naboomspruit

Posted: Thu Aug 12, 2010 6:45 am
by Ou vale1
Yes Mark, dis die plek. Ons het in die boomhuis gebly,beste was 'n open plan loo buite waar jy vroeg oggend kon rustig sit en voels kyk!

Re: Serendipity, Naboomspruit

Posted: Sat Aug 14, 2010 5:31 pm
by JohanM
OOOOMS wrote:PS, Johan, is in die wildtuin tot Saterdag....sal hom moet wakker maak onder daai Maroela boom.... :heat:
Johan is terug van die Maroela boom en die mampoer wereld af...... :drinks:

Ons sal so naweek reel na Serendpity toe ook asook na Moegatle toe. Sal julle ophoogte hou soos ons aangaan.

As jy nog plekke was en weer wil gaan ry saam met die klub, stuur vir my 'n PM sodat ek 'n lys kan bymekaar sit sodat ons kan begin ry.... :thumbup:

Re: Serendipity, Naboomspruit

Posted: Mon Aug 16, 2010 6:54 pm
by Ou vale1
:alvarin: Hi Johan, Ooooms en SWAMBO het my die naweek in 'n blik gedruk vir Thabazimbi, probeer net om ou vale se pyne uit te sorteer, anders moet ek my trots sluk en met die Isuzu ry. Laat weet of daar nog plek is dan doen ek gou 'n transfer vir die booking. :dash:

Re: Serendipity, Naboomspruit

Posted: Mon Aug 16, 2010 7:18 pm
by JohanM
Ou vale1 wrote::alvarin: Hi Johan, Ooooms en SWAMBO het my die naweek in 'n blik gedruk vir Thabazimbi, probeer net om ou vale se pyne uit te sorteer, anders moet ek my trots sluk en met die Isuzu ry. Laat weet of daar nog plek is dan doen ek gou 'n transfer vir die booking. :dash:
Koos daar is nog plek vir julle op die naweek Thabazimbi toe. :thumbup: :thumbup: Stuur gou daai vorm en die bewys van oordrag dan sal ek sommer woensdag as ek daar is hulle klaar betaal en reel dat alles reg is. :dance1: