Page 1 of 1

4x4 roete naby Bloem of Kimberly

Posted: Fri Aug 06, 2010 10:00 am
by CHOMPFS
Ons hou so elke 3 maande n sales kompetiesie vir ons kliente dan vat ons hulle weg vir n naweek maar die plekke raak nou op hier om die kos potte . Was al by van Zoelens hoek , Moolmanshoek , Rebellie , Koranna brake a way , Trans boegoe , Witsand , tussen riviere !
Is daar ander plekke waarvan iemand weet wat ons kan probeer . Roetes moet maklik wees die groot koppe hier ry almal Jeeps (3)

Re: 4x4 roete naby Bloem of Kimberly

Posted: Fri Aug 06, 2010 10:19 am
by Spartan
Jy kan hulle ook De Brug toe vat na die ratel baan toe :twisted: :twisted:

Re: 4x4 roete naby Bloem of Kimberly

Posted: Fri Aug 06, 2010 10:26 am
by OOOOMS
Is Berakah, te ver?

Anders gesels met Johan - aka Toro Adventures, hy ken ook van baie plekke :thumbup:

Re: 4x4 roete naby Bloem of Kimberly

Posted: Fri Aug 06, 2010 11:44 am
by CHOMPFS
Ja Jaco
Dus nogal skerp maar onthou ek het maar net n gewone rec kit . Ek soek darem nog my bonus kersfees dus hoekom ek hulle my van tyd tot tyd laat sleep . Ek maak dit regverdig ek mag net 4x2 ry en as ek sukkel sit ek die diff lock aan . Hou hulle egos groot en jou bonus bly groot .