30 Sept - 3 Okt Kiris, Aroab, Namibia
Posted: Tue Aug 03, 2010 11:27 pm
Het hierdie per epos ontvang:
Vir meer inligting laai ondertsaande vorm af.Uitnodiging
Bring vriende en familie en breek weg vir 'n onvergeetlike
naweek in Namibia en ervaar ons pragtige land, sy
skoonheid, kulture en vriendelike mense
'n Naweek vol pret vir die hele gesin,
o Toets jou bestuursvernuf in sand,
o Tydrenne op die Pan,
o Prys uitdeling Saterdag aand.
o Vat jou tyd en drink die natuurskoon van die Kalahari in.
o Motorfietse en vierwiel fietse is ook welkom'