Page 1 of 1

Next RAV

Posted: Sat Jul 24, 2010 2:30 pm
by Traveler
Here is the next Toyota RAV.

Interestingly similar to the Tacoma in the lines of the nose.

Re: Next RAV

Posted: Sat Jul 24, 2010 9:32 pm
by OOOOMS
Tx Heinrich, not bad :thumbup:

On second thought it looks a bit like a mixture between a golf and a renault...

Re: Next RAV

Posted: Sun Jul 25, 2010 9:54 pm
by Traveler
Nee man, mix between golf and renault would look like a citroen. :mrgreen:

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 6:15 am
by Spartan
They should rather bring the Tacoma and Tundra to SA, we are snooped of all the nice stuff WHY

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 6:23 am
by CasKru
Daai RAV lyk glad nie te sleg nie :goodjob: :goodjob:

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 7:16 am
by Traveler
Dankie Cassie, bevind myself in solidariteit met jou.

Jaco, sal dit nou nie te lekker wees as ons hulle ook hier kan kry nie??

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 8:49 am
by Wave
The nose looks a little like the iX35...

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 9:08 am
by Traveler
:dontknow: Mmmmm, I'll have to look at the pictures a bit longer before I decide.

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 9:14 am
by CasKru
I like the look of the IX35 but like the look of the RAV much more :D: :D:

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 9:26 am
by Traveler
I am more partial to the looks on the new Sportage over that of the good looking iX35.

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 9:41 am
by CasKru
Traveler wrote:I am more partial to the looks on the new Sportage over that of the good looking iX35.
Nee feite daai. Kia bring nou nogal 'n klomp stunning voertuie uit. Maar om fair te wees moet mens die Sportage vergeluik met 'n Fortuner / Prado en in daai geval is hy op par met die Fortuner en lyk baie beter as die nuwe Prado

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 10:31 am
by Traveler
Jy verwys seker na die Sorento. Hy is mos nou deesdae sonder ladder frame chassis, en sy ground clearance is nou maar 187mm.

Sportage is die iX35 se boeta, op dieselfde onderstel gebou.

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 10:36 am
by CasKru
Traveler wrote:Jy verwys seker na die Sorento. Hy is mos nou deesdae sonder ladder frame chassis, en sy ground clearance is nou maar 187mm.

Sportage is die iX35 se boeta, op dieselfde onderstel gebou.
:scratch: :scratch: :blushing: :blushing:
Jy sien... het so bietjie confused geraak :picknose: :picknose:

Die Sportage en die Sorento lyk nogal erg baie dieselfde as ek nou daaraan dink. Daai Sportage staan op die selfde level as die IX35. Die RAV kry nogsteeds my vote

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 10:57 am
by Traveler
RAV kry ook my vote as die ene waar ek geld sal spandeer.

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 11:21 am
by Spartan
Ek raak nou deurmekaar met al die nuwe goed, hulle se die is n Highlander maar lyk vir my soos n Rav op steroids

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 11:46 am
by CasKru
Spartan wrote:Ek raak nou deurmekaar met al die nuwe goed, hulle se die is n Highlander maar lyk vir my soos n Rav op steroids
Sal ook nie omgee as so een in my garage staan nie

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 12:04 pm
by Traveler
Daai Highlander is regtig smart.

Herken hierdie ene??

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 1:44 pm
by george
die nuwe 4runner lyk nogal nie sleg nie
http://www.toyota.com/4runner/trims-prices.html

Re: Next RAV

Posted: Mon Jul 26, 2010 2:42 pm
by Spartan
Ek like hulle baie maar weereens word SA ge...... :silent: :silent: :thumbdown: :thumbdown:

Re: Next RAV

Posted: Tue Jul 27, 2010 11:24 am
by Traveler
Here is the face of RAV as from 2011 in the UK, probably what we will get.

Re: Next RAV

Posted: Tue Jul 27, 2010 11:33 am
by Spartan
Hier is 2010 4Runner wat ek persoonlik baie van hou.
http://www.inautonews.com/v/Cars/Toyota ... 0.jpg.html" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Next RAV

Posted: Tue Jul 27, 2010 12:33 pm
by Traveler
Baie netjies. Ek hou ook van sy lyne.

Re: Next RAV

Posted: Sat May 07, 2011 7:32 pm
by Klong se Pa
Die 4runner lyk soos 'n kruising tussen 'n Fortuner en 'n Dodge Nitro, maar ek hou daarvan. Sal graag wil weet met watse enjins hulle te koop is.

Sover my kennis strek is die Highlander basies 'n Aussie Camry wat gelig is en biekie offroad appeal gegee is, amper soos VW se CrossPolo. Ek dink hy kompeteer met karre soos Ford Territories in Aus.

Vroutjie is nog altyd mal oor 'n RAV, en sou graag die huidige D-4D wou koop. Sy hou van die bloue in die eerste pic, maar die laaste gryse trek haar nie.

Re: Next RAV

Posted: Sun May 08, 2011 11:09 am
by Mammabeer
Traveler wrote:Daai Highlander is regtig smart.

Herken hierdie ene??

Waar hewt jy n foto van my rustbucket gekry????? :twisted: :twisted: :twisted:

EK hou van die nuwe RAV......hopenlik as my swottings klaar is oor 2 jaar kan ek hom bekostig.....