Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Saterdag, 31 July, hou ons ons eerste craft/bush market by Bosvark.Ons het reeds al tien uitstallers wat wissel van samoosas tot ysterware. Live entertainmaent gaan ook aangebied word vir die oggend.so as als reg verloop lyk dit of dit n stunning dag kan wees.Soek tans ook na nog uitstallers!!!!!!!
Het ook met Kumho gepraat vir display.Wat is die kanse dat ons n paar n paar voertuie deur die baan kan trek om die plek? Met die AAWDC net om die draai(14 Aug) is dit goed om te oefen vir oulaas.Selfs al gooi ons n special uit vir die dag!(R100)
Kom ons gaan ondersteun!!!
Wie gaan kom saam speel?
Het ook met Kumho gepraat vir display.Wat is die kanse dat ons n paar n paar voertuie deur die baan kan trek om die plek? Met die AAWDC net om die draai(14 Aug) is dit goed om te oefen vir oulaas.Selfs al gooi ons n special uit vir die dag!(R100)
Kom ons gaan ondersteun!!!
Wie gaan kom saam speel?
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Mark, dit klink baie goed!!! Ek sal gou kyk of so kan reel dat ek daar is....
Johan Marais
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Ag lekker ek sou dit graag wou bywoon maar ek gaan my agter bumper bou daai naweek
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
enjoy guys I am in East london for leave, so next time
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
dag manne
dit klink lekker,ongekukkig kan ek julle eers die middag sien
dit klink lekker,ongekukkig kan ek julle eers die middag sien
SKRIK NIKS
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Ons, sal seker van so 09h00 daar wees, kom ons(Hilux ouens) daag op in groot nr's
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Neem vriende van VSA om te jag, so ek is "ongelukkig" nie in die omgewing nie.
Know what you don't know.
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Mark ons sal ook eers die middag daar wees. Ons gaan bietjie tegniese goed offen die ogend by n' top secret plek
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Ai ouens!! Ons is in Kaapstad daai naweek .... Sien julle 'n anner keer
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Mark, is dit waar julle laas was - by die kwekery?
Hennie
Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Yip, daar waar ons die GPS dag gehad het. Op Robert Broom Drive, Noordheuwel
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Nov 02, 2009 9:17 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Disco 3 V8 SE
- Real Name: Liza
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Mag dalk nie n hilux ry nie,maar sal julle beslis join.Klink goed!!!
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Goed so Liza, onthou net my bottomless coffie wat nog vir 9maande geldig is
Gaan daar ook van daai lekker burgers wees?
Gaan daar ook van daai lekker burgers wees?
-
- High Range 4WD
- Posts: 44
- Joined: Sun Nov 02, 2008 5:15 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: kzte 4x4
- Real Name: Patrick
- Location: Johannesburg
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Jammer mense - I have the kids arriving from France on the 31st.......have abrilliant day!!
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Ek sien die manne was weer vandag lekker besig om die baan reg te kry vir Saterdag
Jan / Liza wie gaan Saterdag daar sing?
Jan / Liza wie gaan Saterdag daar sing?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Bosvark 4x4 Fun Day 31 July
Waar is die pic's?
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!