Page 1 of 1

Amarok training

Posted: Mon Jul 19, 2010 7:51 pm
by swartvark
Ouens, ek gaan more vir verkoopsopleiding op die VW Amarok.
Hopelik gaan ek kans kry om so bietjie 'off road' te ry.

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 19, 2010 8:05 pm
by Paul Grobler
Tiaan brag jy of moun jy

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 19, 2010 9:00 pm
by swartvark
Hehe.....brag.....Hoop nettie dis 'n teleurstelling nie, want dis my job om daai bakkies te verkoop.
Ek sal obviously vir julle laat weet hoe dit was.

Re: Amarok training

Posted: Tue Jul 20, 2010 9:30 am
by Traveler
As ek vir daai training gegaan het sou ek gemoan het.... :mrgreen:

So, hoe was dit gewees?

Re: Amarok training

Posted: Tue Jul 20, 2010 11:26 am
by Piesang
Tiaan ek wil net weet WAAR PARKEER JY JOU HILUX, parkeer jy hom voor die verkoop lokaal of moet jy hom iewers gaan wegsteek. :acute: :acute: :disgust: :disgust:

Dis nou soos 'n vegitaarier wat in 'n slaghuis werk.

Re: Amarok training

Posted: Wed Jul 21, 2010 11:34 am
by swartvark
Die opleiding was by Zevewacht Wine Estate.
Ek het geleentheid gehad om die Amarok 2.0 BiTurbo en die Toy 3.0 D4D op teerpad en off road te ry(back to back). :bye:

Vir die ouens wat 'n bakkie wil he, maar nie die luukshede van 'n SUV of luukse Sedan wil prysgee nie is die Amarok beslis 'n goeie opsie(hulle gaan hom bietjie goedkoper maak as Hilux).

Die teikenmark is Argentinie, Australie en RSA, so die bakkie is ontwerp vir ons omstandighede. :sunny: :sunny: :beach:

Die VW bereik 80% van sy torque teen 1200 revs.....so die enjin werk nie hard om te perform nie. Max Torque= 400Nm@1500-2000 revs. :training:.........en Low Range is mo&r laag!!


Ons het die Ford 2.5 diesel ook op die off road paaitjie gery en dit was self nie sleg nie. :goodjob:

maar........SFA bly KONING!!!! :cooldude: :cooldude: :cooldude: :twisted:

Re: Amarok training

Posted: Wed Jul 21, 2010 11:46 am
by swartvark
Piesang wrote:Tiaan ek wil net weet WAAR PARKEER JY JOU HILUX, parkeer jy hom voor die verkoop lokaal of moet jy hom iewers gaan wegsteek. :acute: :acute: :disgust: :disgust:

Dis nou soos 'n vegitaarier wat in 'n slaghuis werk.
HeHe......ek ry met die company se Polotjie werk toe. :picknose: :picknose: :blushing: :blushing:

Ek laaik die wolf in skaapklere gedagte. :cooldude: :cooldude:

Re: Amarok training

Posted: Wed Jul 21, 2010 1:24 pm
by ChrisF
So nou vir die GROOT vraag ....

Gaan jy nou maar werk soek by Toy om ordentlike bakkies te verkoop , OF gaan jy n target op jou rug verf (op die forum) ?


waars daai ikon van die maanetjie wat die pot STIR ?

Re: Amarok training

Posted: Wed Jul 21, 2010 5:10 pm
by swartvark
'n Hilux man sal 'n Hilux man bly. :cooldude: :cooldude: :cooldude:

Die ouens wat Nivaras, Colts en SUV's ry kan kom Amaroks koop. :picknose:

VW beoog om teen 2012 omtrent 15% van die D/C mark te vat. Hilux het tans 42% en Isuzu 18%.
So wat my aanbetref kan hulle maar die ander 40% oorvat. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Amarok training

Posted: Wed Jul 21, 2010 5:12 pm
by Alibaba
Hy park hom seker voor want dis mos 'n stealth. :thumbup:

Re: Amarok training

Posted: Thu Jul 22, 2010 9:11 am
by swartvark
:twisted:
Alibaba wrote:Hy park hom seker voor want dis mos 'n stealth. :thumbup:
:thumbup: :thumbup:
:shh: :shh: :shh: :shh: :shh: :shh: :shh: :shh: :shh:
Een van die dae gaan stealth mode nie meer help nie, want die Vark gaan binnekort klink soos 'n NASCAR!!!! :twisted:

Re: Amarok training

Posted: Thu Jul 22, 2010 11:18 am
by Piesang
swartvark wrote::twisted:
Alibaba wrote:Hy park hom seker voor want dis mos 'n stealth. :thumbup:
:thumbup: :thumbup:
:shh: :shh: :shh: :shh: :shh: :shh: :shh: :shh: :shh:
Een van die dae gaan stealth mode nie meer help nie, want die Vark gaan binnekort klink soos 'n NASCAR!!!! :twisted:
:think: :think: gaan dit nou 'n 3l ford of v8 Lexus wees

Re: Amarok training

Posted: Thu Jul 22, 2010 2:57 pm
by swartvark
:think: :think: gaan dit nou 'n 3l ford of v8 Lexus wees

Kom ons maak dit maar 'n 1.4 CITI Golf mouter met gate innie airbox!!! :haha: :lol: :lol: :lol:



Nee jong........Ford was nog nooit 'n opsie nie. :twisted: :twisted:


:cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude:

Re: Amarok training

Posted: Thu Jul 22, 2010 4:27 pm
by Piesang
swartvark wrote:
:think: :think: gaan dit nou 'n 3l ford of v8 Lexus wees

Kom ons maak dit maar 'n 1.4 CITI Golf mouter met gate innie airbox!!! :haha: :lol: :lol: :lol:



Nee jong........Ford was nog nooit 'n opsie nie. :twisted: :twisted:


:cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude:

Moet nie daai Golf weg gooi nie ek parkeer hom saam met die Toy onder die boom waar LD's en Nissans vas sit. :veryhappy: :laugh2: :lmao:

Re: Amarok training

Posted: Fri Jul 23, 2010 8:54 am
by Bosfebok
Baie mooi bakkie...ek moet se.

As hy net vir RSA in Afrika bedoel is, sal ek nie daai bakkie oor die grens vat nie..as iets breek, dan gaan jy laaaaaank sit en baaaaaaie pitte moet uithaal

Re: Amarok training

Posted: Fri Jul 23, 2010 10:12 am
by swartvark
Nee man......Die Amarok is ontwikkel met die drie hoof lande (markte)se behoeftes in gedagte...maw hitte, stof, swak diesel ens. :thumbup: :thumbup:

Dit gaan beslis nie NET in die drie lande beskikbaar wees nie. :mocking: :mocking: :drinks:

Re: Amarok training

Posted: Fri Jul 23, 2010 10:18 am
by vastrap
Tiaan
Die verkoopsman by VW Upington beweer hulle gaan die Amarok ook later met 'n V6 diesel uitbring het jy ook daai rumer gehoor of dink jy hy praat bollie?

Re: Amarok training

Posted: Fri Jul 23, 2010 4:54 pm
by swartvark
vastrap wrote:Tiaan
Die verkoopsman by VW Upington beweer hulle gaan die Amarok ook later met 'n V6 diesel uitbring het jy ook daai rumer gehoor of dink jy hy praat bollie?

Daai ou praat @#$!!

'n Groter minder ekonomiese en engine met meer Co2 uitskeiding is onnodig, want die 2.0BiTDi bakkie trek klaar beter as die D4D. :shock2: :shock2: :shock2: :oops: :oops:

Toyota sal hopelik bykom met hul volgende model vrystelling. :beg: :beg: :beg:

Re: Amarok training

Posted: Fri Jul 23, 2010 5:15 pm
by Mud Dog
That upper centre console looks like they took an el-cheapo cd player and built it into the dash ..... that part of the interior styling looks odd! :blink:

Re: Amarok training

Posted: Fri Jul 23, 2010 5:38 pm
by swartvark
The unit visible just above the gear lever is the Dual Climate Control System. :goodjob:
It is the same unit used in VW's other luxury vehicles like the CC, Touareg etc.

I'll post some specs as soon as I get my scanner sorted. :cooldude:

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 26, 2010 8:16 am
by swartvark
Have a look at these specs. :reading: :reading:
specs1.JPG
specs1.JPG (110.3 KiB) Viewed 8977 times
specs2.JPG
specs2.JPG (95.84 KiB) Viewed 8977 times
specs3.JPG
specs3.JPG (98.29 KiB) Viewed 8977 times

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 26, 2010 9:01 am
by Thabogrobler
Tiaan,

Daar by 'Rear Diff lock' se dit die Toy s'n sluit net 70%?

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 26, 2010 9:25 am
by Piesang
:think: :think: Is daar nie iewers in die forum se reels dat ander voertuie nie hier geadverteer mag word nie :think: :think:

Gister is daar om die potjie gesit en kuier en die gesprek tussen die NIE 4X4 manne het gedraai net oor die Amarok, hul kon nie eers die bakkie se naam onthou maar hy het 'n groot indruk gemaak onder hul.

En ek die eenigste 4x4 en Toyota man moes omtrend my man staan, gelukkig het ek Hilux se betroubare rekord gehad wat saam met my gestaan het :dance1: :dance1: . So ek dink nogal dit gaan Toyota se grootste kompetiesie word.

Wel met sy brandstof verbruik en ander speks gaan Toyota nogal op die neus kry. Die vraag is net hoe duur gaan hy jou kos teen oor die Toyota as hy by 150 000km kom en gaan hy ook gemaklik 300 000+ km kan doen. En as hy uit sy diensplan is gaan die gewone man kan bekostig om hom te laat diens?

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 26, 2010 9:42 am
by CasKru
Piesang wrote::think: :think: Is daar nie iewers in die forum se reels dat ander voertuie nie hier geadverteer mag word nie :think: :think:

Gister is daar om die potjie gesit en kuier en die gesprek tussen die NIE 4X4 manne het gedraai net oor die Amarok, hul kon nie eers die bakkie se naam onthou maar hy het 'n groot indruk gemaak onder hul.

En ek die eenigste 4x4 en Toyota man moes omtrend my man staan, gelukkig het ek Hilux se betroubare rekord gehad wat saam met my gestaan het :dance1: :dance1: . So ek dink nogal dit gaan Toyota se grootste kompetiesie word.

Wel met sy brandstof verbruik en ander speks gaan Toyota nogal op die neus kry. Die vraag is net hoe duur gaan hy jou kos teen oor die Toyota as hy by 150 000km kom en gaan hy ook gemaklik 300 000+ km kan doen. En as hy uit sy diensplan is gaan die gewone man kan bekostig om hom te laat diens?
Gelukkig het die Hilux nou al 'n 41 jaar perfekte track record en moet al die nuwe condendors hulleself nog bewys

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 26, 2010 2:53 pm
by swartvark
Thabogrobler wrote:Tiaan,

Daar by 'Rear Diff lock' se dit die Toy s'n sluit net 70%?
Ja ek verstaan self nie??? Miskien kan een van die meer tegniese ouens lig hierop werp. :reading:

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 26, 2010 3:06 pm
by swartvark
Die Kaapse manne kan die naweek bietjie na die Amarok display gaan kyk by Tygervalley Mall. :thumbup:

Ek hoop Toyota se volgende model is beter gespec, anders gaan hulle nuwe bakkies agter bly. :beg:

EK RUIL NATUURLIK MY SFA VIR NIKS!!!!!
:cooldude: :cooldude: :cooldude: :cooldude:

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 26, 2010 7:53 pm
by JohanM
Tiaan ek weet jy moet die voertuig verkoop, maar ek dink VW moet nog maar weer terug na die drawing board to gaan.

Hier is my opinie van die voertuig.

Die specs is nie bad nie. Baie Luxury en baie bling........Alles wat mense deesdae soek om die bure te impress. :banned: :banned:

Die torque op die Amarok is by Max net vir 500RPM???? Dit is belaglik as jy dink hoe nou die power band word omdat hy moet rev tot by 4000rpm om vinnig te versnel. Dan as jy 120 ry loop die enjin seker op 2000RPM wat max torque is, so as jy wil vinnig verby steek moet jy daai 6 speed roei. Watgebeur tussen 2000 rpm en 4000 rpm met die torque?? Het jy 'n kurwe wat wys hoe dit daal?? Ek het al daai enjin gery, en jy is besig met die ratte as jy wil verby steek.

Dankie maar dit is lekker om teen 110km/h in 5de te kan verbygaan sonder om te voel dat daar niks gebeur voor onder die kap nie.

Die Hilux se enjin se max torque is oor 1800RPM versprei en is tot 200 RPM laer as sy maks krag. Dit is amper 4 keer meer rev range op max torque wat 'n baie meer relaxed en drivable power band is. Op 120 loop die D4D by 2400 RPM Teen 3200 RPM loop die voertuig so skadu oor 160 km/h en is nogsteeds op max torque.

Dat die vw nou wel so baie torque het is great maar daai enjin gaan maar swaar sukkel in die duine teen 'n D4D. Ek persoonlik dink dat die enjin is great met sy verbruik en als, maar dit is alom bekend dat VW se 1.4TDI enjin is reuse flop was met die baie krag en turbo's wat nie hou nie. Ek vermoed die een gaan dieselfde paaidjie loop en nogmeer omdat nie almal skoon diesel gaan ingooi nie.

Ook die 17 duim tyres, gaan jou baie meer kos as 16 duim bande. Ook meeste 16 duim 4x4 bande het 'n beter load rating wat beteken die bande loop koeler selfs met vrag.

Persoonlik dink ek nogsteeds dit is goed dat hulle die kompetisie verstyf in die mark, maar as 'n harde 4x4, nee wat, hulle moet maar saam met die Navara's en Pathfinders gaan parkeer op die shopping mall's se sypaadtjies.

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 26, 2010 8:21 pm
by ChrisF
Johan ek wil nog self daai Amakrok behoorlik gaan toets bestuur, maar ek lees daai speks presies soos jy sê !

Hoe seg die Ingels man "No replament for displacement". Deur die jare was die beter 4x4's nog elke keer GROOT enjin was meestal idle en dan PERFORM as jy voet neersit, en AANHOU perform tot by die redline ...

Jy soek NIE n enjin was gerev moet word VOOR hy bietjie krag lewer nie - dan is jy reeds te vinnig vir die rowwe terrein. Net so kan jy nie aanmekaar rat verwissel wanneer jy uit n kort power band uit beweeg nie.

Wel so dink party van ons. Nou om te sien of daai moderne beetle ons gaan verkeerd bewys .....

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 26, 2010 8:27 pm
by CasKru
Toro-Adventures wrote:Tiaan ek weet jy moet die voertuig verkoop, maar ek dink VW moet nog maar weer terug na die drawing board to gaan.

Hier is my opinie van die voertuig.

Die specs is nie bad nie. Baie Luxury en baie bling........Alles wat mense deesdae soek om die bure te impress. :banned: :banned:

Die torque op die Amarok is by Max net vir 500RPM???? Dit is belaglik as jy dink hoe nou die power band word omdat hy moet rev tot by 4000rpm om vinnig te versnel. Dan as jy 120 ry loop die enjin seker op 2000RPM wat max torque is, so as jy wil vinnig verby steek moet jy daai 6 speed roei. Watgebeur tussen 2000 rpm en 4000 rpm met die torque?? Het jy 'n kurwe wat wys hoe dit daal?? Ek het al daai enjin gery, en jy is besig met die ratte as jy wil verby steek.

Dankie maar dit is lekker om teen 110km/h in 5de te kan verbygaan sonder om te voel dat daar niks gebeur voor onder die kap nie.

Die Hilux se enjin se max torque is oor 1800RPM versprei en is tot 200 RPM laer as sy maks krag. Dit is amper 4 keer meer rev range op max torque wat 'n baie meer relaxed en drivable power band is. Op 120 loop die D4D by 2400 RPM Teen 3200 RPM loop die voertuig so skadu oor 160 km/h en is nogsteeds op max torque.

Dat die vw nou wel so baie torque het is great maar daai enjin gaan maar swaar sukkel in die duine teen 'n D4D. Ek persoonlik dink dat die enjin is great met sy verbruik en als, maar dit is alom bekend dat VW se 1.4TDI enjin is reuse flop was met die baie krag en turbo's wat nie hou nie. Ek vermoed die een gaan dieselfde paaidjie loop en nogmeer omdat nie almal skoon diesel gaan ingooi nie.

Ook die 17 duim tyres, gaan jou baie meer kos as 16 duim bande. Ook meeste 16 duim 4x4 bande het 'n beter load rating wat beteken die bande loop koeler selfs met vrag.

Persoonlik dink ek nogsteeds dit is goed dat hulle die kompetisie verstyf in die mark, maar as 'n harde 4x4, nee wat, hulle moet maar saam met die Navara's en Pathfinders gaan parkeer op die shopping mall's se sypaadtjies.
So bek moet jam kry.... niks soos figures wat die waarheid praat nie :)

Re: Amarok training

Posted: Mon Jul 26, 2010 8:29 pm
by JohanM
Ek het vergeet die Hilux se wading depth is 700MM tenoor 500MM van die VW. Dalk nie baie nie, maar ek weet van die Touareg sage wat in Botswana afgespeel het, 400K skade omdat die voertuig deur te "diep" Water gery is.

Re: Amarok training

Posted: Tue Jul 27, 2010 8:19 am
by swartvark
swartvark wrote:'n Hilux man sal 'n Hilux man bly. :cooldude: :cooldude: :cooldude:

Die ouens wat Nivaras, Colts en SUV's ry kan kom Amaroks koop. :picknose:
Het julle die stelling gemis???? :lol:

Ek en VW stem volkome saam dat die voetuig meer 'n opsie is vir die luukse SUV mark bv ouens wat "horse boxes" sleep ens.
Dis is egter 'n feit dat daar 'n groot mark is vir D/C's wat nie gebruik word vir "bundu bashing" nie.

So waaroor stres julle? :lol: :lol: :twisted: :twisted: :twisted:
Amarok_Dakar_download11.jpg

Re: Amarok training

Posted: Tue Jul 27, 2010 9:01 am
by swartvark
Toro-Adventures wrote: maar dit is alom bekend dat VW se 1.4TDI enjin is reuse flop was met die baie krag en turbo's wat nie hou nie. Ek vermoed die een gaan dieselfde paaidjie loop.
Dis nou van die Amarok topic af, maar kom ek roer die pot nog so 'n bietjie. :D: :x :x :x :x
Solank julle verstaan ek doen dit nie om lelik te wees nie....ek love my SFA. :beg:


DOWNSIZING TAKES THE SPOILS AT THE 12TH INTERNATIONAL ENGINE OF THE YEAR AWARDS

Powerful Volkswagen 1.4-liter TSI Twincharger engine scoops top award at the International Engine of the Year Awards for second consecutive year
Intelligent Fiat 1.4-liter MultiAir Turbo is voted most exciting new engine of the year
Volkswagen's outstanding 1.4-liter TSI Twincharger has secured overall honors at the International Engine of the Year Awards 2010. The powerful yet diminutive engine, which won the overall Awards' title for the first time last year, boasts almost 180bhp despite its small capacity, thanks to the intelligent use of both a turbocharger and a supercharger. The engine is now a popular choice for customers across much of the VW model range, including the Golf, Scirocco, Eos and Tiguan ranges; it is also found in the Seat Ibiza Cupra derivative.

Dean Slavnich, editor of organizing magazine Engine Technology International and co-chair of the 72-strong international judging panel of esteemed motoring journalists, said: "It is a fantastic achievement for VW to have won the award for a second consecutive year, and it demonstrates that engine downsizing is very much here to stay. We've seen more new engines launched into the market than ever before in the Awards' history, and the vast majority of them were below 1.8 liters. That VW's clever 1.4-liter Twincharger is still proclaimed by the judges as the best engine on sale in the world today demonstrates the class of this highly refined trend setter."

Of the 66 new engines to come to market over the past year, it was Fiat's 1.4-liter MultiAir Turbo engine that impressed the judging panel the most, the unit being named New Engine of the Year 2010. This innovative Italian powerplant, which uses an extremely advanced valvetrain to boost performance and yet save fuel, is currently used to great effect in the Alfa Romeo Mito and Giulietta ranges.

Further downsized engines also tasted Awards success, with Toyota finally receiving some positive news when its 1.8-liter electric-motor-boosted hybrid unit won the Green Engine of the Year award. The engine powers the Prius and Auris/Corolla models. Toyota also continued its dominance in the Sub 1-liter sector, its 999cc, three-cylinder engine once again taking class honors.

But it wasn't all about being small. At the other end of the engine capacity spectrum, Mercedes-AMG absolutely asserted its authority in the Best Performance Engine category, with its 6.2-liter V8 engine winning for a second time. This awesome engine also scooped the Above 4-liter title.

The Awards, which are judged by 72 motoring journalists from 35 countries from four continents, also rewarded a variety of other manufacturers for engine excellence across a number of different categories. BMW scooped four awards: one for the best 1.4-liter to 1.8-liter class with the Mini Cooper S 1.6-liter turbocharged engine; one for producing the best 1.8-liter to 2-liter engine with its 2-liter diesel Twin-Turbo unit; another for its 3-liter DI Twin-Turbo engine; and finally its mighty 4-liter V8 M engine secured the award for best 3-liter to 4-liter engine. Meanwhile Audi's 2.5-liter turbocharged engine that powers the TT RS won the 2-2.5-liter category.

The 12th annual International Engine of the Year Awards ceremony took place at Engine Expo 2010 in Stuttgart, Germany, on the 23 June. The event, one of the annual highlights of the automotive industry calendar, saw a total of 11 awards given to those manufacturers judged to have achieved excellence in their powertrain engineering.


International Engine of the Year Awards 2010 jury
Argentina: Carlos Angio, Pablo Jorge Gualtieri; Austria: Horst Bauer; Australia: John Carey, Bill McKinnon; Belgium: Etienne Visart de Bocarmé; Brazil: Marcelo Moura; Canada: David Booth, Marc Lachapelle,Jim Kenzie, Richard Russell; China: Gary Tsang; Czech Republic: Tomas Hyan; France: Christophe Congrega, Thierry Etienne, Benoît Pérot, Yves Maroselli; Egypt: Mohamed Sheta; Germany: Thomas Imhof, Georg Kacher, Jürgen Lewandowski, Juergen Zoellter; Greece: Nikos Kounitis; Netherlands: Jeroen Jongeneel; Hungary: Gabor Szécsényi; India: Hormazd Sorabjee, Adil Jal Darukhanawala; Ireland: Padraic Deane; Italy: Lorenzo Facchinetti, Marco Marelli, Massimo Nascimbene; Japan: Yasuhiko Kawamura, Jack Yamaguchi; Mexico: Rogelio Rivera, Sergio Oliveira; New Zealand: Brian Cowan; Poland: Robert Bielecki; Portugal: Joaquim Oliveira, José Vieira; Philippines: Carl Cunanan; Romania: Dan Vardie; Russia: Leonid Golovanov, Mikhail Podorozhansky; Slovenia: Tomaz Porekar; South Africa: Jake Venter, Francois Rabe; South Korea: Charley Chae; Spain: Arturo de Andrés; Sweden: Rolf Gildenlöw; Thailand: Richard Kajornsak Leu; Turkey: Halit Bolkan; Ukraine: Oleg Vasilevsky; UK: John Simister, Dean Slavnich, Paul Horrell, Graham Johnson; USA: Mike Allen, Dan Carney, Ken Gross, Patrick Hong, Frank Markus, Marc Noordeloos, Dennis Simanaitis, Chris Walton, Jason Cammisa, Eddie Alterman, Dave VanderWerp; International Judges: Matt Davis, Peter Lyon, Greg Kable, Peter Nunn, Peter Robinson

The International Engine of the Year Awards are presented by Engine Technology International magazine, published by UKIP Media & Events. The Awards involve the voluntary participation of 65 leading motoring journalists from 32 countries. Engine Technology International receives no advertising or financial support from any car manufacturer or distributor.

Re: Amarok training

Posted: Sun Aug 01, 2010 4:22 pm
by Niel
Had a look at the Amarok today and I must say pleaseing on the eye and comfortable seats. Big load bin .....

Their claim to fame is
1) more than 1000km on a full tank
2) 7.9 l /100km's
3) more than a 1000kg payload at 45 degree incline

Re: Amarok training

Posted: Sun Aug 01, 2010 7:50 pm
by swartvark
Yip...and the 2800kg towing capacity with trailer assist (almost like traction control for braked trailer).

I hope the students who were attending to the display at Tygervalley Centre were helpfull?

Re: Amarok training

Posted: Mon Aug 02, 2010 10:20 pm
by Johan Kriel
Soos gese n goeie teerpad 4x4 :tease:

Re: Amarok training

Posted: Wed Aug 04, 2010 2:43 pm
by ChrisF
Tiaan het jy die Amakrok artikel in die "Engineering news" gesien ? PM my jou fax of epos dan kan ek dit vir jou aanstuur.

Re: Amarok training

Posted: Sat Aug 07, 2010 11:31 am
by swartvark
Thanks :thumbup: