Hier is ons drie Toyota's.
"The gaint killer" (Condor), "Gat Stamp" (Wit SFA) en "nogie n naam nie" (Blou SFA)
Die Condor het n Detroit Locker in en die wit SFA se lockers le in my kantoor, reg om in te sit. Dit was die "Aan pa van pa" kersgeskenk. Voor en agter is altwee Lock-rite lockers.
"Nogie n naam nie" moet so lyk as ek klaar is met haar.
C_B
Toyota, Toyota, Toyota
-
- High Range 4WD
- Posts: 53
- Joined: Sat Dec 22, 2007 8:23 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2.2 SFC Hi Lux
- Real Name: Charles Pearce
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Toyota, Toyota, Toyota
C_B,
"Nameless" gaan seker baie mooi lyk as jy klaar met haar is! Neem baie fotos asb. terwyl jy besig is met die opbouing daarvan.
-F_D
"Nameless" gaan seker baie mooi lyk as jy klaar met haar is! Neem baie fotos asb. terwyl jy besig is met die opbouing daarvan.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage