Angels Place - Volunteers required!

Post Reply
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Angels Place - Volunteers required!

Post by OOOOMS »

Epos van Angels Place:

"NS: ons het Saterdag 17 & 24 Julie Werkersdag by Angels Place waar ons ‘n stoorkamer en kantoor gaan bou. Ons benodig nog ‘n paar handige hande om te kom help Saterdag. Indien van julle moontlik beskikbaar is om ons te kom help laat weet my asb"

Die werksgroep begin 08h00 - 14h00 die Saterdag.

Ouens / vrouens wat beskikbaar is om te help, kontak asb:
Liana Petzer

Tel: 011 760 313three
Sel: 083 661 753two
Angels Place: 011 672 056two

Melville Laan 53
Roodepoort
Discovery
User avatar
Toerboer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 319
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
Real Name: Marius

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by Toerboer »

Jammer Julle

Ons sal graag wil help,maar ek is klaar bespreek vir daardie datums.Laat weet as daar weer so iets gedoen gaan word.

Lekker bou.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by OOOOMS »

:okay:
chopper

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by chopper »

Waar kan ons meer uitvind oor wat die mense doen?
Baie dankie
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by OOOOMS »

Soek jy die link?

Hoop dit help :yahoo:

http://www.angelsplace.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
You tube video http://www.youtube.com/watch?v=mpQ03OzcLC4" onclick="window.open(this.href);return false;

Eks so bietjie styf van die gewerkery vandag......

Volgende Saterdag moet ons klaar maak. Is daar iemand naby wat weet hoe om dry walls op te sit?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by OOOOMS »

Epos versoek van Angels Place:

Ons het toe Saterdag begin om die Angels Place stoor en kantoor gebou.



Baie dankie aan Jaco. Karel en Mark vir julle kosbare tyd en vakmanskap. Ons waardeer jul tyd meer as wat ons in woorde kan sê.



Donderdag word die elektriese werk gedoen en dan wil ons Saterdag 24 Julie voortgaan om die “dry-walling” vas te slaan en rakke te bou. Indien daar van julle is wat nog kan kom hand bysit Saterdag sal ons dit waardeer en die werk kan dan soveel vinniger afgehandel word. Dis ook chaos vir die kinders omdat hulle studie kamer nou die stoor kamer is om dat alles wat in die garage was nou in die studiekamer is en ons wil maar so gou as moontlik weer alles terug kry na normaal.



As jy kan kom help, bring ‘n boor met boorpunte saam. Indien jy ‘n elektriese skroewedraaier het sal dit ook handig wees.



Lekker dag





Liana Petzer

Tel: 011 760 3133

Sel: 083 661 7532

Angels Place: 011 672 0562

Melville Laan 53

Discovery

1709

Reg no: 054-137-NPO

http://www.angelsplace.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by OOOOMS »

Ons soek nog x2 helpers :thumbup:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by Traveler »

Dink nie ek kan my dag balanseer dat hy sal werk nie.
Image
Image

Know what you don't know.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by OOOOMS »

Dis nou 'n klein wereld. Ons was vanaand by die Wes Rand Eistedtford, en een van die dogters by Angel's Place het daar gesing.

Toe sy ons in die saal sien het sy dadelik breed geglimlag en vriendelik kom groet. Bly om te sien hulle word deur die gemeenskap aanvaar :thumbup:

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by OOOOMS »

Update: Die dry walling is nog nie klaar nie....ongelukkig het niemand opgedaag nie.....

Dry walling, ceiling's en verf moet nog gedoen word.

Jaco, kan jy asb vir ons datums gee, wanneer julle weer gaan begin?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by OOOOMS »

Volgende werksdag is die 14de Augustus:

'"ns gaan weer
voortgaan op 14 Augustus met ons bouwerk by Angels Place. Ek stuur die
keer 'n meeting request uit sodat julle nie dink dis maar 'n email wat ek
vir die hele distribusie lys stuur nie. Daar is van julle wat van die
begin ingekoop het op Angels Place en gese het Angels Place gaan nie net
'n "once off" wees nie, maar 'n commitment. Die laaste 2 Saterdae het
net 3 manne opgedaag en ons is opreg dankbaar daarvoor maar ek dink ons
kon al klaar gewees het indien ons meer hande gehad het. Ek weet tyd is
kosbaar vir almal van ons; maar ek wil julle uitdaag om dalk net 2 ure
van jou tyd te kom gee op Saterdag 14 Augustus, dis chaos in die huis
met die kinders se studie kamer wat nou die stoor kamer is en ons wil so
gou as moontlik weer alles terug na normaal kry.\nHoop om julle te sien
Saterdag 14 Augustus".

Laat asb weet indien julle kan help :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Angels Place - Volunteers required!

Post by OOOOMS »

Versoek per epos, vandag gekry:
Ai julle, ek het al so gewens ons is al klaar met die stoor en kantoor
bou, maar met die min hande gaan dit maar stadig. Karel het voorgestel
dat ons hierdie Saterdag weer 'n paar uur insit en dan sal ons maar
iemand kry om al die afwerking te doen. As julle beskikbaar is sal dit
soooooooooooooo waardeer word. Karel sal eers teen 9h00 Saterdag by
Angels Place kan wees en ons wil graag teen 14h00 klaar maak.\nLaat weet
maar as julle bereid is om weer van julle kosbare tyd te gee Saterdag.
PM my maar indien iemand kan help :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Post Reply

Return to “Gauteng”