Page 1 of 1

Kantoor met 'n uitsig

Posted: Wed Jun 30, 2010 10:05 am
by Piesang
Ek is nie seker of ek dit hier of onder humor moet plaas nie

Dit is wat gister voor my kantoor/winkel gebeur het.

Hou ingedagte dit is waar ek my hilux parkeer.

Image
Image
Image
Image
Image
Image

Oja ek moet bysê ek parkeer my hilux net daar in die somer as dit droog is :lol: :lol: :lol:

Re: Kantoor met 'n uitsig

Posted: Wed Jun 30, 2010 10:18 am
by Vlak vark
Jy het so pas nog n moontlike klient verloor. :LoL:

Re: Kantoor met 'n uitsig

Posted: Wed Jun 30, 2010 10:20 am
by Piesang
Vlak vark wrote:Jy het so pas nog n moontlike klient verloor. :LOL:
Toemaar jy wil nie hoor wat Willie gesê het toe ek die fotos neem en sê ek gaan dit hier plaas nie.

Re: Kantoor met 'n uitsig

Posted: Wed Jun 30, 2010 12:26 pm
by OOOOMS
Piesang wrote:
Vlak vark wrote:Jy het so pas nog n moontlike klient verloor. :LOL:
Toemaar jy wil nie hoor wat Willie gesê het toe ek die fotos neem en sê ek gaan dit hier plaas nie.
Hy het seker gese: "Toemaar dit gebeur baie met my...."

:lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Kantoor met 'n uitsig

Posted: Wed Jun 30, 2010 12:38 pm
by Piesang
OOOOMS wrote:
Piesang wrote:
Vlak vark wrote:Jy het so pas nog n moontlike klient verloor. :LOL:
Toemaar jy wil nie hoor wat Willie gesê het toe ek die fotos neem en sê ek gaan dit hier plaas nie.
Hy het seker gese: "Toemaar dit gebeur baie met my...."

:lol: :lol: :lol: :lol:
Ek moet darm tot Willie se reding kom en by sê, hy is nog besig om die LD op tebou en het nog nooit vantevore ge4x4 nie, behalwe vir hier om die gebou teen die walle te op en af.

Re: Kantoor met 'n uitsig

Posted: Wed Jun 30, 2010 12:45 pm
by OOOOMS
Dan moet jy hom leer se: "Dit gaan nog baie met my gebeur...."

:lol: :lol: :lol:

Re: Kantoor met 'n uitsig

Posted: Wed Jun 30, 2010 1:10 pm
by ChrisF
LEKKER parkeer area ... :)

Re: Kantoor met 'n uitsig

Posted: Wed Jun 30, 2010 1:21 pm
by OOOOMS
ChrisF wrote:LEKKER parkeer area ... :)
Maar net vir Hilux's :wink:

Re: Kantoor met 'n uitsig

Posted: Wed Jun 30, 2010 3:11 pm
by koeka
Knap gedaan Pieta :thumbup: :thumbup: :thumbup: klink-klare bewys van hoe goed Landies eintlik is !! :mrgreen: :mrgreen:

Re: Kantoor met 'n uitsig

Posted: Wed Jun 30, 2010 4:39 pm
by Piesang
OOOOMS wrote:
ChrisF wrote:LEKKER parkeer area ... :)
Maar net vir Hilux's :wink:
Ek parkeer my Golf ook daar.

Re: Kantoor met 'n uitsig

Posted: Sun Jul 04, 2010 4:31 pm
by Bloues
Laat hom die ding verkoop en eerder 'n HILUX koop --- baie minder sukkel !!!!!!
Willie ons maak staat op jou vir die verkoopie.....!!!