Kantoor met 'n uitsig
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Kantoor met 'n uitsig
Ek is nie seker of ek dit hier of onder humor moet plaas nie
Dit is wat gister voor my kantoor/winkel gebeur het.
Hou ingedagte dit is waar ek my hilux parkeer.
Oja ek moet bysê ek parkeer my hilux net daar in die somer as dit droog is
Dit is wat gister voor my kantoor/winkel gebeur het.
Hou ingedagte dit is waar ek my hilux parkeer.
Oja ek moet bysê ek parkeer my hilux net daar in die somer as dit droog is
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Kantoor met 'n uitsig
Jy het so pas nog n moontlike klient verloor. :LoL:
Last edited by Vlak vark on Wed Jun 30, 2010 10:21 am, edited 1 time in total.
One life, one dream, one toyota
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Kantoor met 'n uitsig
Toemaar jy wil nie hoor wat Willie gesê het toe ek die fotos neem en sê ek gaan dit hier plaas nie.Vlak vark wrote:Jy het so pas nog n moontlike klient verloor. :LOL:
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Re: Kantoor met 'n uitsig
Hy het seker gese: "Toemaar dit gebeur baie met my...."Piesang wrote:Toemaar jy wil nie hoor wat Willie gesê het toe ek die fotos neem en sê ek gaan dit hier plaas nie.Vlak vark wrote:Jy het so pas nog n moontlike klient verloor. :LOL:
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Kantoor met 'n uitsig
Ek moet darm tot Willie se reding kom en by sê, hy is nog besig om die LD op tebou en het nog nooit vantevore ge4x4 nie, behalwe vir hier om die gebou teen die walle te op en af.OOOOMS wrote:Hy het seker gese: "Toemaar dit gebeur baie met my...."Piesang wrote:Toemaar jy wil nie hoor wat Willie gesê het toe ek die fotos neem en sê ek gaan dit hier plaas nie.Vlak vark wrote:Jy het so pas nog n moontlike klient verloor. :LOL:
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Re: Kantoor met 'n uitsig
Dan moet jy hom leer se: "Dit gaan nog baie met my gebeur...."
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Kantoor met 'n uitsig
LEKKER parkeer area ... :)
Re: Kantoor met 'n uitsig
Maar net vir Hilux'sChrisF wrote:LEKKER parkeer area ... :)
- koeka
- Low Range 4WD
- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 29, 2008 2:09 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: Toyota hilux D/C 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Rudi
- Contact:
Re: Kantoor met 'n uitsig
Knap gedaan Pieta klink-klare bewys van hoe goed Landies eintlik is !!
Koeka
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
Ek stoot eerder my Toyota!! voordat ek n Land Rover ry!!
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Kantoor met 'n uitsig
Ek parkeer my Golf ook daar.OOOOMS wrote:Maar net vir Hilux'sChrisF wrote:LEKKER parkeer area ... :)
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Kantoor met 'n uitsig
Laat hom die ding verkoop en eerder 'n HILUX koop --- baie minder sukkel !!!!!!
Willie ons maak staat op jou vir die verkoopie.....!!!
Willie ons maak staat op jou vir die verkoopie.....!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....