Dust proof tailgate
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Dust proof tailgate
Hello Julle
Ek weet die is al baie gevra maar vir een of ander rede kry ek nou nie n thread nie op "search " nie (miskien verkeerde spelling )
Ekt bietjie gaan 4x4 ry weer vandag en daar was BAIE stof tot my vleis wat ek gebraai het was vol stof :x :x
Hoe kry ek my tailgate stof dig???
Help

- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Dust proof tailgate
Hi AJ
Ek het net gister weer aan my bakkie se tailgate gewerk ek sal so paar foto plaas later die week. Ek het met my laaste 4x4 trip baie grondpad gery die enigste plek waar daar stof in gekom het was waar die kappie op die klap toemaak. So ver werk my ander planne, ek het by ons hardware store van daai plak rubber gekoop wat jy gebruik om jou huis se vensters en deure te seel. Ek het dit orals geplak waar ek dink daar kan water of stof inkom.
Hier is solank een foto,sal dalk nie lekker kan sien nie, maar ek het ook my drawer system tot teen die agterklap gebou, so wanner jy dit toemaak dan druk dit teen die mat wat ook baie help
Groete
Frikkie

Eish Frikkie, ek sien jy kan nog daai Afrikaans lekker skryfFred79 wrote:Hi AJ
Ek het net gister weer aan my bakkie se tailgate gewerk ek sal so paar foto plaas later die week. Ek het met my laaste 4x4 trip baie grondpad gery die enigste plek waar daar stof in gekom het was waar die kappie op die klap toemaak. So ver werk my ander planne, ek het by ons hardware store van daai plak rubber gekoop wat jy gebruik om jou huis se vensters en deure te seel. Ek het dit orals geplak waar ek dink daar kan water of stof inkom.
Hier is solank een foto,sal dalk nie lekker kan sien nie, maar ek het ook my drawer system tot teen die agterklap gebou, so wanner jy dit toemaak dan druk dit teen die mat wat ook baie help
Groete
Frikkie
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Dust proof tailgate
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Dust proof tailgate
Dankie Oom F_D
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Dust proof tailgate
A.J ek het die selle probleem gehad maar nou kry ek niks stof agter in nie sien fhoto van my 'Dust proof tailgate'.
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Dust proof tailgate
Afrikaans sal saam met my graf toe gaan eendag!OOOOMS wrote:Eish Frikkie, ek sien jy kan nog daai Afrikaans lekker skryfFred79 wrote:Hi AJ
Ek het net gister weer aan my bakkie se tailgate gewerk ek sal so paar foto plaas later die week. Ek het met my laaste 4x4 trip baie grondpad gery die enigste plek waar daar stof in gekom het was waar die kappie op die klap toemaak. So ver werk my ander planne, ek het by ons hardware store van daai plak rubber gekoop wat jy gebruik om jou huis se vensters en deure te seel. Ek het dit orals geplak waar ek dink daar kan water of stof inkom.
Hier is solank een foto,sal dalk nie lekker kan sien nie, maar ek het ook my drawer system tot teen die agterklap gebou, so wanner jy dit toemaak dan druk dit teen die mat wat ook baie help
Groete
Frikkie
- Hilux2Hilux
- High Range 2WD
- Posts: 25
- Joined: Wed May 28, 2008 6:43 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Toyota Hilux
- Real Name: Derick
Re: Dust proof tailgate
Pype kan ons nie 'n naby foto kry nie asb?
Hilux 3.0 D4D, OME, Duel Battery, PBE Charger, Long Range Tank, GME300,ARB Bullbar and Winch, Replacement Rear Bumper, Bakkie Slide and Water Tank
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Dust proof tailgate
Sal moet neem, ek sal die naweek dit doenHilux2Hilux wrote:Pype kan ons nie 'n naby foto kry nie asb?
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Dust proof tailgate
R.465 vir 'n 'dust proof kit' op die nuwe hilux by 4x4 Megaworld in Vanderbijlpark. Kom gesels met my vir afslag en sommer 'n gratis installasie ook!!!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Dust proof tailgate
Ja, sal 'n plan kan maak. Het hulle in verskillende modelle en 'n "universal" een ook maar hulle verkil maar min.
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Dust proof tailgate
Julle kan dust proof soveel soos wat julle wil, maar die eenvoudigste maklikste manier is om positive pressure binne in die canopy te kry. Dan het julle nie allerhande rubbertjies en goete nodig nie.. En stof is 'n blikslaer, as daar net 'n klein gaatjie is kom hy in solank daar negative pressure in die canopy is.
Maak die skuifruitjie aan die voorkant van die canopy oop om lug te skep en die stof uit te hou. Die ander voordeel van positive pressure is dat dit verhoed dat stof in so 'n dik laag aan die agterkant van die voertuig opbou.

Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...

-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Dust proof tailgate
Het deur Lesotho gery, en daar was meer as genoeg stof, en ek het beste resultaat gekry deur met die voorste venstertjie oop te ry. Ek wil wel kyk hoe ek daai klap agter wel bietjie meer stofdig kan maak.
Know what you don't know.
-
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Thu Feb 25, 2010 11:48 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 'n Freaken Polo
- Real Name: Nicolaas
Re: Dust proof tailgate
Wat is alles in so 'n dust proof kit want hemel weet ek gaan dit ook moet doen. Was dec in die kaap op van die grond paaie en mos na die tyd allles was wat agter in was.
Weet nie hoekom hulle nie net dit seel as hulle die canopy op sit nie.