Off road training

Proper 4x4 training is important for all 4x4 owners.
Post Reply
franco
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Mon Apr 12, 2010 3:24 pm
Town: Middelburg mp
Vehicle: 88 Hilux
Real Name: John

Off road training

Post by franco »

Ons venue is baie naby aan reg ek sal jul op hoogte hou maar dit sal in die maand nog wees vandaar kan die ouens hul kursus boek soos dit hul gaan pas.
Ons het n nice venue opgestel in Marble hall op n wildsplaas jul kan dan jul kursus as n manne naweek of as gesin doen.Die kursus is geakrediteer by teta
en jou sertifikaat word deur african offroad academy uitgereik.

Enige navrae kontak my gerus
0795148551
John
Post Reply

Return to “Off-road Training”