Maputo Elephant Reserve 2010

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Shamrock »

Hi almal,

Ons het sopas terug gekom van bg. Wat 'n wonderlike plek, gaan beslis volgende jaar terug. Dit was net ek en my vrou en ons het daar gekamp vir 11 dae.
Attachments
Oppad terug, een trotse Lux (en baas)
Oppad terug, een trotse Lux (en baas)
DSC_0144_01.JPG
DSC_0043.JPG
Die lekkerste paaie wat ek in my lewe gery het (wil dit net nie elke dag ry nie)
Die lekkerste paaie wat ek in my lewe gery het (wil dit net nie elke dag ry nie)
Baie mooi plek vir snorlkel, net my gat af geskrik toe ek en 'n "Blue spotted Staingray" amper koppe gestamp het (my naam issie Steve nie)
Baie mooi plek vir snorlkel, net my gat af geskrik toe ek en 'n "Blue spotted Staingray" amper koppe gestamp het (my naam issie Steve nie)
Dis die uitsig oor Ponta Milibangalala
Dis die uitsig oor Ponta Milibangalala
Die outjie is op die strand gelos gedurende spring gety
Die outjie is op die strand gelos gedurende spring gety
CSC_0165.JPG
User avatar
0000DS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1527
Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
Town: Roodekrans
Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
Real Name: Danelle

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by 0000DS »

Dit lyk lekker :thumbup: Julle het nie dalk 'n draai by Santa Maria gaan maak nie :?: Enige Ollies gesien?
Image
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by 2.8 d/cab SFA »

Oh wow very nice, nice pics
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
User avatar
Evert Deyzel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 149
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:21 am
Town: Pretoria
Vehicle: 94 Hilux DC 2.2
Real Name: Evert

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Evert Deyzel »

Hi Pieter

Is dit milibangalala?
Lyk vir my so...
Baie mooi

Evert
92 Hilux dc 2.2
MikeM suspension with 50mm lift


ImageImageImage
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Borntofish »

Nice! Bly om te sien die pad lyk beter. Ons was daar toe hulle die kraglyn gebou het! Het julle enige vis gevang terwyl julle daar was?
User avatar
Optimus Prime
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 550
Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
Town: Krp
Vehicle: Fortuner 4.0 v6
Real Name: Robert
Location: Gauteng

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Optimus Prime »

NOg pics en info ,wil ook so vinnige 3 dae trip soontoe maak .
Image

"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Shamrock »

0000DS wrote:Dit lyk lekker :thumbup: Julle het nie dalk 'n draai by Santa Maria gaan maak nie :?: Enige Ollies gesien?
Nee, was nie Santa Maria toe nie, sal volgende keer daar ook draai(visvang).
Het niks Olifante gesien nie, dink hulle is nie baie mal oor mense nie, met die oorlog en al het hulle (volgens die locals) 'n glei in mense gevang.
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Shamrock »

Ja, dis Ponta Milibangalala. Ek het so paar Snappers gevang maar moes ophou, ek was onder die indruk dat mens nie 'n visvang lisensie nodig het nie, maar die ou van "parke raad" het nie gedink ek is baie snaaks toe ek dit vir hom sê nie (as enige iemand anders iligting en korrekte pryse het hiervan sal ek dit waardeur, die ou wou een aan my verkoop vir R120.00!).
Ek sal vanaand na werk nog pics opsit.
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Shamrock »

DieBul wrote:NOg pics en info ,wil ook so vinnige 3 dae trip soontoe maak .
Hi Robert, ek het baie info en 'n padkaart van die reservaat binnekant. As jy my so paar dae gee sal ek dit alles vir jou PM, of stuur vir my jou e-mail adres dan mail ek dit vir jou.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Traveler »

Baie nice.

As mens van die kant af wil visvang in Mosambiek, waar is beter plek om heen te gaan?
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Shamrock »

Ek het net van die kant af vis gevang, maar die manne wat met die boot uit gegaan het het baie meer en groter gevang. Ek weet van die ander visvang plekke nie, was my eerste keer daar.
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Shamrock »

Nog so paartjies
Attachments
My porra is nie so goed nie, maar ek dink hulle praat iets van krokodil vel slaapsakke
My porra is nie so goed nie, maar ek dink hulle praat iets van krokodil vel slaapsakke
Dit maak die vroeg opstaan die moeite werd
Dit maak die vroeg opstaan die moeite werd
My gunsteling foto van die Lux, sover!
My gunsteling foto van die Lux, sover!
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Shamrock »

R&R en hout saag is 'n bollie idee! Gelukkig was die been daar op die saag te stop. Dis hoekom dit belangrik is om 'n goeie noodhulptas saam te vat. As die foto pla, sê asb dat ek hom afhaal. :thumbup:
Attachments
DSC_0989.JPG
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by OOOOMS »

Eina, janee dit is uiters belangrik om noodhulp kas (nie kassie nie) saam te vat. OOOODS vat altyd die hospitaal saam net ingeval :thumbup:
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by 2.8 d/cab SFA »

too much R&R :)
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by OOOOMS »

...or perhaps too little :lol: :lol: :lol:
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Shamrock »

:lol: In my defence I have to say that it was dark. :lol:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Maputo Elephant Reserve 2010

Post by Traveler »

Daai lyk EINA. Daar is gewoonlik darem been om dit te stop. :-)
Image
Image

Know what you don't know.
Post Reply

Return to “Trip Reports”