Page 3 of 3

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 16, 2010 9:43 am
by Doom
Ek moet net hier lees, dan besef ek weereens hoeveel stof tot dankbaarheid ek het ...
(kon ook so gewees het soos al hierdie geraamtes in die kaste...) :acute: :acute:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 16, 2010 1:14 pm
by the BuTch3R
Ja, Willem......the reflection of perfection, mos :wink2:

ps - I see your avatar also smaaks his Guitar Hero :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 29, 2010 10:18 am
by Hilux01
OK read acouple of stuff here and gave me enough confidence to post my own :blushing:

1. Ek hou van kosmaak :dance1:
2. Gelukkig het ek nie n pienk hemp nie :cooldude: try to keep it real
3. Ek sal n slang en spinnekop enige dag aanvat, en moes al n mamba of 2 in die veld trotseer, maar ek is skrikkerig vir daai groot rooi en groen springkane :blushing: weet nie hoekom nie
4. Ek haat dit om te verloor maar bly steeds n Cheetah (Vrystater in murg en been) Gelukkig was 2004 - 2010 nie te bad nie :blackeye:
5. Ek het n ligte graad van hoogte vrees - maar dit stop my nie om die BosMerc berg op te vat nie
6. Kyk "Boer soek n vrou" op kyknet en geniet dit nogal..people are funny things :lmao:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 29, 2010 3:13 pm
by Family_Dog
5. Ek het n ligte graad van hoogte vrees -
Ek suffer nogal badly van hoogtevrees. Ek ry nooit op 'log bridges' niue, en selfs nie 'oprampe' as ek nie grond langs my kan sien nie.

Eerste keer toe ek op Berakah gery, het myself amper doodgeskrik toe ek 'Elephant Hill" en die "Mineshaft" gery het... maar ek het dit gedoen!! Kan nie onthou of my oe oop of toe was nie... :mrgreen:


-F_D

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 29, 2010 3:27 pm
by Hilux01
Hehe.

Eric nee wat daai tipe goed is ok vir my, dis waar die passes regtig teen die afgrond loop waar ek wit kneukels op die stuurwiel hou...

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 29, 2010 3:48 pm
by Family_Dog
You mean like this...
road-of-death2.jpg
road-of-death2.jpg (68.59 KiB) Viewed 6233 times
Guoliang-Tunnel-2.jpg
guoliang7.jpg

:mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:


-F_D

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 29, 2010 3:50 pm
by Bester
Dis vir my baie moeilik om oor sulke goed te praat - meeste mense verstaan nie en maak allerhande afleidings as hulle dit hoor maar ek voel dit is tyd dat ek hieroor praat:

:oops: Ek het al 'n Ford besit.... :oops:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 29, 2010 4:33 pm
by CasKru
Bester wrote:Dis vir my baie moeilik om oor sulke goed te praat - meeste mense verstaan nie en maak allerhande afleidings as hulle dit hoor maar ek voel dit is tyd dat ek hieroor praat:

:oops: Ek het al 'n Ford besit.... :oops:
:shifty: :shifty: :shock2: :shock2: :shock2: :sobbing: :sobbing: :sobbing: :dash: :dash: :scared: :scared: :stars: :stars: :faint: :faint: :scared2: :scared2: :shock3: :shock3: :swoon: :swoon:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 29, 2010 4:46 pm
by Bester
Ja Cassie, dit is hoekom ek nie daaroor praat nie!

Ek moet darem net noem dat ek dit gladnie baie lank gehad het nie. Dit het sommer vinnig ingegee toe raak ek ontslae daarvan - maar dit spook nou nog by my!

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 29, 2010 4:54 pm
by CasKru
Bester wrote:Ja Cassie, dit is hoekom ek nie daaroor praat nie!

Ek moet darem net noem dat ek dit gladnie baie lank gehad het nie. Dit het sommer vinnig ingegee toe raak ek ontslae daarvan - maar dit spook nou nog by my!
Skool geld... maar gelukkig het jy vinnig geleer :thumbup: :thumbup: :lol: :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 30, 2010 7:25 am
by Hilux01
Ai Cassie,

Hoe se hulle nobody is perfect :lmao:

Bester, grappie sommer net ons almal het sulke oomblikke van waansin :shock2:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 30, 2010 7:34 am
by ndekock01
Ok hier gaan ons:

1. Ek en spinnekoppe is nie maats nie;
2. Ek kook nie eintlik kos nie maar Weber en braai sal ek elke dag as die PO dit toelaat;
3. Geen pienk hemde;
4. Ek en hoogtes is nie maats nie maar dit is ok as dit in 'n Hilux of 'n vliegtuig is.
5. Ek kyk Boer Soek 'n Vrou en Getroud met Rugby en soms ook SUPERNANNY!!!

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 30, 2010 7:59 am
by tersmit
Ek het lank 'n Ford gery (amper 10 jaar).
Dit is my eerste Hilux
Ek gaan in die nabye toekoms 'n Series 3 Land Rover koop :D: :D:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 30, 2010 8:00 am
by OOOOMS
tersmit wrote:Ek het lank 'n Ford gery (amper 10 jaar).
Dit is my eerste Hilux
Ek gaan in die nabye toekoms 'n Series 3 Land Rover koop :D: :D:
Dis 'n groot fout :!: :!: :!:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 30, 2010 8:28 am
by tersmit
Ek het iets nodig om my besig te hou :razz:
Maar eintlik is daar 'n lang storie daar agter.
Dit was my eerste kar wat my pa in 1983 gekoop het, toe het dit myne geword, en moes dit noodgedwonge in 1997 verkoop.
Ek het met baie moeite toe weer die nuwe eienaar opgespoor, en die ou Landy is nou besig om te toer deur suidelike afrika. Hy het 18000km in die laaste 5 maande gedoen. Hy loop al 14 jaar sonder dat die enjin oopgemaak is (seker maar 'n vloek)
Maar ja, ek besluit toe maar ek gaan die ou landy weer terug koop, met al die sentimentele waarde wat ek heg aan die ou ding.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 30, 2010 8:57 am
by OOOOMS
tersmit wrote:Ek het iets nodig om my besig te hou :razz:
Maar eintlik is daar 'n lang storie daar agter.
Dit was my eerste kar wat my pa in 1983 gekoop het, toe het dit myne geword, en moes dit noodgedwonge in 1997 verkoop.
Ek het met baie moeite toe weer die nuwe eienaar opgespoor, en die ou Landy is nou besig om te toer deur suidelike afrika. Hy het 18000km in die laaste 5 maande gedoen. Hy loop al 14 jaar sonder dat die enjin oopgemaak is (seker maar 'n vloek)
Maar ja, ek besluit toe maar ek gaan die ou landy weer terug koop, met al die sentimentele waarde wat ek heg aan die ou ding.
Hmm...catch 22 :!:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 30, 2010 4:12 pm
by arnize2
Hoogtevrees n bietjie. Noutevrees ERG.Sal nooit die Kangogrotte van binne sien nie.Slaap in n 3x3 tent.Enigiets kleiner en ek skeur hom oop. :crazy:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 30, 2010 4:23 pm
by Hilux01
Arno lyk my ons almal het ons ou dingetjies...

Kom manne waar is die res van julle?

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 30, 2010 4:53 pm
by CasKru
IS nie bang vir hoogtes nie. Is nie bang vir klein spasies nie. Maar as ek in 'n kamer etc is en dit raak bedompig (min vars lug) kan ek skuins weg bedo___d raak.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 30, 2010 5:06 pm
by ThysdJ
Nie bang vir hoogtes nie, ek bungee jump graag, MAAR kannie op 'n leer of enige onstabiele platform staan nie... ek is ook baie bang vir verkleurmannetjies.... niks anders nie... :lol: :lol: behalwe vir Niel :shock: :shock: :shock:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Dec 01, 2010 9:36 am
by Niel
ThysdJ wrote:behalwe vir Niel
ek wonder hoekom :lol: :lol: :twisted: :twisted:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Dec 06, 2010 1:53 pm
by luckyhit
So dan is dit seker nou beurt ook,
1) Was die skottelgoed,vrou kook die kos
2) Het al 'n pienkl hemp gehaad, nie meer nie
3) hou nie van slange of spinnekoppe nie, en nog minder van motte


en ek het ongelukkig 'n ford gery :oops:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Dec 06, 2010 2:18 pm
by Hilux01
Reinhardt

Lyk of ons almal een of ander geraamte in die kas het

Hehe

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Dec 06, 2010 9:35 pm
by luckyhit
:lol: :lol: :lol:

gelukkig het ek die lig gesien!

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Dec 06, 2010 9:51 pm
by CasKru
Maar party abuse the priviledge... nĂȘ Niel :twisted:

Image

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Dec 06, 2010 10:43 pm
by Traveler
Ek sukkel met ratkieries..........

:blushing:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Dec 07, 2010 5:48 am
by CasKru
Traveler wrote:Ek sukkel met ratkieries..........

:blushing:
:laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Dec 07, 2010 7:27 am
by Traveler
CasKru wrote:
Traveler wrote:Ek sukkel met ratkieries..........

:blushing:
:laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:
Dit is eintlik baie uitdagend, en moeilik, moeiliker as wat mens met eerste oogopslag sal dink..... :blink:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon May 23, 2011 6:34 pm
by Klong se Pa
Ek pik 'n traan vir 'n mooi fliek, as iets mooi's met iemand gebeur, en Geestelike liede roer my ook. (soos Bloupou gese het)
Behalwe my plaashemde het ek net wit hemde, maar laaik van 'n nice T-shirt.
Ek doen nie huiswerk nie, behalwe om te braai en die TV aan te skakel.
Ek het 9maande gelede ophou drink. (het ERG!!! gesuip)
Slange, spinnekoppe, hoogtes, noutes en mooi vrouens maak my heavy bang! (weti of ek myself salkan in toom hou naby 'n mooi vrou ni)
Het al 'n Loslyf deurgekyk.
Ek vrek oor 'n mooi trekker (veral John Deere), 'n mooi lorrie (Volvo, Scania, Eagle ens) en 'n mooi bees (rooi Brahman).
Ek is gek daaroor om met die woonwa te gaan kamp.
Jag met 'n .308 Musgrave.
My vrou se ek vry lekker!!!

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue May 24, 2011 10:24 am
by arnize2
Weet nie wat dit met my is nie en dit het my al 'n paar keer lelik in 'n verleentheid gehad. My oe raak vol trane, my neus water en my keel trek toe dat ek nie 'n woord kan uitkry nie wanner:
'n Mooi liedjie speel
Sekere situasies in 'n fliek
Wanneer iemand bo sy vermoe presteer op die sportveld.
Nou het ek darem kwaai uit die kas geklim. :oops: :oops: :oops: :oops:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue May 24, 2011 12:48 pm
by Mud Dog
Ek raak nou erg bekommerd oor van julle manne! :lol: ;-)

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue May 24, 2011 12:56 pm
by andrevt
ek weet nou nie meer so mooi oor die forum nie, my ergste vrees is om ooit aarbeie in my mond te kry.........of affal

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue May 24, 2011 1:13 pm
by Hilux 1
:lol:
Ek jag of skiet niks, laaste keer was toe ek n wapen gehad het in die weermag(toe dit nog n weermag was).
Ek laaik braai en brandewyn kwaai, so 1000 rooikrans stompies n maand.
Ek het 2 pienk hempde(tel gestreepde hempde ook?)
So as iemand te veel rooikrans hout het ek sal my adres uitgee vir aflewering. :lmao: Laat maar weet, ek kan kom haal ook. :lmao:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue May 24, 2011 6:20 pm
by ChrisF
Tertius ek kan vir jou die nommer gee van n man wat hout kom AFLAAI by jou huis. :)


maar daai pienk hemde maak my nog so bietjie "ongemaklik" ....

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed May 25, 2011 8:33 am
by Hilux 1
Nie om verskoning te maak nie, maar die erg pienk was vir n 60 party en die ander is darem gemeng met blou ens(kerk hemp).
Ja nee wys dan kyk ons

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed May 25, 2011 10:51 am
by Donkey
Numbnut wrote:My Parole Officer (vroulief)! :lol: :lol:
Daniel you're looking for trouble, :laugh2: :laugh2: :laugh2: