Page 1 of 1

Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 9:53 am
by Jurgen
Hi Almal,

Wie wil 'n Land Rover kom uitsleep??? :D:

Ja ek het mos my Hilux verkoop en 'n Landrover gekoop... Stenig my maar. Maar nou heek my gat om 'n trail te gaan doen die Sondag die 23ste. Ek soek enige iemand en enige 4x4 om te join... Ek waarborg dat as daar iemand saam gaan wat my kan uitsleep sal ek speel tot ek vassit en dan kan julle maar die pics van die Landy wat vassit op die forum sit :clap:

Ek wil nie verder as 100km van pretoria af gaan nie... weet nie of die Landy dit sal maak nie :lol:

Cheers
Jurgen

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 9:59 am
by zepplin
Onthou manne..............daar is net plek vir nog 42 voertuie!!!!

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 10:06 am
by Piesang
zepplin wrote:Onthou manne..............daar is net plek vir nog 42 voertuie!!!!
Is dit vir 42 landys saam met 1 toyota

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 10:18 am
by Mr_B
Jurgens it's time to change your avatar...

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 10:19 am
by zepplin
Daai Toyota sal hard werk :silent: !!

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 10:44 am
by Piesang
zepplin wrote:Daai Toyota sal hard werk :silent: !!
Maar hy is gebou daarvoor :wink:

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 10:59 am
by SKRIK NIKS
bosvark 4x4 is n lekker baan om te gaan vas sit :lol:
dit is so 55km van pretoria af!! :thumbup:

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 12:14 pm
by Bloues
Jurgen, soos Skrik Niks gese het.......ons wag vir jou by Bosvark........


Die was verlede Sondag.........

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 12:28 pm
by Mr_B
Solly did u recover it?

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 1:13 pm
by Piesang
Die was verlede Sondag.........
:shock: :shock: :o: :o: :o: soooo is dit waarvoor hul vastrapplaat bo op die moderskerms het???

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 1:25 pm
by Jurgen
Dit klink goed dankie mense! Het enige iemand meer info of dalk GPS punte?

Ek is self nuuskierig of die Landy enige iets soos my gewese Hilux sal wees. Hy het meer krag, meer wheel travel, minder grip op tires, meer gewig, ook net central difflock... so ons sien maar!

Ek sien baie uit!

Groete
Jurgen

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 1:47 pm
by pietpetoors
Jurgen, daai ou Discos is nie te sleg in die veld nie, dit is nou solank hulle loop.

Bosvark co-ordinate: S 26 05. 350 E 27 49. 156 (is ek reg Mark en Solly?)

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 2:40 pm
by JohanM
Geluk of is dit nou ongelukkige Jurgen, :shifty: jy moet net daai heatgauge baie mooi dop hou. As daai enjin overheat is die blok gewoonlik scrap. All Alloy engine en hulle hou niks van warm kry nie, dis nie 'n Toyota nie.... :twisted: :twisted:

Onthou net, daai 4Y was dalk dors maar oppas met die nuwe een in die veld, hulle drink erger as wat jy dink en hulle sit maklik vas soos Solly uitgewys het. :lol: :lol:

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 3:22 pm
by Bloues
Mr_B wrote:Solly did u recover it?
Yes, we had a "joke" chaalenge on ----- you can see it's a woman driver............. But got it out 20 minutes later with 2 winches......!!!! And please add 2 hours for the carwash to the time....hahaha

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Thu May 20, 2010 3:33 pm
by Jurgen
Daarsy nou weet ons waar, maar hoe laat Sondag pas julle?

Hy hardloop darem nog lekker koel, maar ek sal maar net ten alle tye seker wees my verkoeling sisteem is in top kondisie! SA4x4 het onlangs 'n goeie artiekel oor dit gehad en ek gaan ook maar al die toetse doen.

Sy brandstof verbruik is darem beter as my Hilux sinne. 6km/l in die stad en 8km/l teen 120km/h wat ek dink glad nie sleg is vir 'n V8 nie.

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Fri May 21, 2010 7:41 am
by Bloues
Sien julle dan.

Jurgens, sien ook jou pm wat ek jou gestuur het.

Wie kom nog ?

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Fri May 21, 2010 12:08 pm
by DustySFA
ag now i am jealous...taking Dusty in to have his timing chain and tensioner replaced tomorrow, only getting him back next week. i have never met any of you guys...would have been great fun...

i have a lot of respect fopr those disco series 1 vans...

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Fri May 21, 2010 2:42 pm
by Jurgen
Who else is joining?

So far it seems its only myself and Solly.

When that Landy gets stuck badly we might need more Hiluxes :thumbup:

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Fri May 21, 2010 2:44 pm
by Jurgen
Ek gaan so tussen 9 en 10 daar wees...

083 395 6240

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Sun May 23, 2010 6:37 pm
by Jurgen
Die trippie was baie lekker vandag! Baie dankie aan almal, veral Solly wat dit nog lekkerder gemaak het!

Ek is beindruk met die wheel travel en krag, maar kort meer ground clearance (gaan 235/85R16 BF Muds kry sal net kyk of arches groot genoeg is, het huidiglik 235/70 R16 BF AT) en ek dink daar is te veel play op my diffs... hy maak dieselfde as wat my hilux destyds gemaak het toe ek by 4x4 Megaworld die diff laat oor doen het. Verder is ek hoogs impressed... het minder verwag...

Hier is ook 'n foto van iemand gesleep word... laat die debat begin wie... :shifty:

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Sun May 23, 2010 6:45 pm
by Zantus
Waars die kiekies, ek wil Jurgen se nuwe speelding in aksie sien!

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Sun May 23, 2010 7:39 pm
by Jurgen
OK, hier is nog pics... eks net bietjie nervous om te veel LR pics hier te sit... veral waar 'n LR 'n Hilux uitsleep... :twisted: so toe sluit ek maar af met ene waar die LR ook vassit soos ek in die eerste post beloof het :angel:

Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!

Posted: Mon May 24, 2010 6:47 am
by Bloues
Dankie ook aan julle Jurgens.......jajaja, die debat kan begin.....ek sien jul wel die 5 Junie met NUWE tegniek vir watergat. en hoekom jy nie die photo bucket gebruik ????